NG Gemeentes Maclear en Ugie
Vakature: BRUGLERAAR Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 Maart 2019. Die twee gemeentes wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van brugleraar vir ’n tydperk van een jaar. Gemeenteprofiel: Die gemeentes is in ’n samewerkingsooreenkoms ten opsigte van die dienste van ’n leraar. Elke gemeente behou sy eie identiteit en is selfonderhoudend. […]
NG Gemeentes Maclear en Ugie Lees verder
Afgehandelde vakatures








