Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Gemeente Weenen

Leraarspos: Twee jaar vastetermyn Sluitingsdatum: Woensdag, 31 Julie 2019. Hierdie plattelandse gemeente het 83 belydende en 17 dooplidmate. LERAARSPROFIEL: Die volgende vereistes is van besondere belang met die oog op ’n beroep: Die posbeskrywing sluit die primêre funksies van die predikant in – soos omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde. Sondae eredienste by Colenso […]

NG Gemeente Weenen Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Impalapark

Musiekbegeleier Sluitingsdatum: 30 Junie 2019. Vir ’n kreatiewe persoon wat goed saam met mense kan werk in ’n gemeente wat verskillende musiekstyle gebruik. Die persoon moet saam werk met die gevestigde sanggroep van die gemeente. Daar word van die musiekleier verwag om deel te neem aan die erediens beplanning sowel as die voorstel van gepaste

NG Gemeente Impalapark Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Carnarvon

Vakature: Bedienaar van die Woord (voltydse, onbepaalde termynpos) Sluitingsdatum vir aansoeke: Vrydag, 31 Mei 2019 om 12:00. Gemeenteprofiel Carnarvon is geleë in die bekoorlike uitgestrekte Bo-Karoo (Noord-Kaap) met sy uitgestrekte vlaktes, skoon lug en helder sterrehemel. Die distrik is veral bekend vir skaapboerdery. Die gemeente het ’n doelmatige kerkgebou, saal/jeugsentrum. Hier is 302 belydende en

NG Gemeente Carnarvon Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Stellenberg, Eversdal

Jeugkantoor administratiewe hulp Sluitingsdatum: 3 Mei 2019. ’n Vakature bestaan vir ’n persoon wat lief is vir jongmen­se, ’n gelowige is en oor goeie administratiewe en organi­satoriese vaardighede beskik. Werksure 12:00-15:00 op weeksdae, dienswerk op Sondae tydens die jeugdiens en kategese (vanaf 17:00 slegs tydens skoolkwartale), asook sporadiese na-uurse verpligtinge soos jeugbediening­vergaderings en kampe. Navrae

NG Stellenberg, Eversdal Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Paardekraal-Monument

Vakature: Medeleraar (Voltyds – onbepaalde termynpos) Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Mei 2019. Alle gelegitimeerdes van die NG Kerk, tussen die ouderdom van 30 en 45 jaar, word genooi om aansoek te doen vir die vakante medeleraarspos by Paardekraal-Monument. Gemeenteprofiel Die gemeente is in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal), is gestig in 1953 en het tans

NG Gemeente Paardekraal-Monument Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Vredenburg Moeder

Vakature: Drie jaar vastetermynpos vir deeltydse medeleraar Sluitingsdatum: 26 April 2019. GEMEENTEPROFIEL: NG Vredenburg-Moedergemeente is ’n plattelandse gemeente aan die Weskus van Suid-Afrika met ongeveer 1 143 belydende en 247 dooplidmate. Die gemeente bestaan uit lidmate van alle ouderdomsgroepe. Ons omgewing en gemeenteprofiel word geraak deur die ekonomiese uitbreiding aan die Weskus. Die gemeente het

NG Kerk Vredenburg Moeder Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Brandvlei

Die kerkraad van NG gemeente Brandvlei wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Voltyds-onbepaalde termynpos Sluitingsdatum vir aansoeke: 17 Mei 2019. Gemeenteprofiel: Brandvlei is in die Boesmanland, Noord-Kaapland, geleë op die teerpad tussen Calvinia en Upington. Ons is ’n familie-grootte gemeente met 133 belydende en 26 dooplidmate. Die gemeente bestaan in hoofsaak

NG Kerk Brandvlei Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Chrissiesmeer

Die kerkraad van NG CHRISSIESMEER wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Vastetermyn-kontrakpos Sluitingsdatum: 31 Mei 2019 Gemeenteprofiel: Die gemeente is 82 jaar oud en het ongeveer 170 lidmate (klein en groot). Ons sien onsself as ’n geloofsfamilie wat deur God geroep is om ’n verskil te maak in die multikulturele samelewing

NG Kerk Chrissiesmeer Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Mosselbaai

Musiekkoördineerder Aansoeke sluit op 26 April 2019 om 12:00. Hiermee word die dinamiese pos van musiekkoördineerder in Mosselbaai Moedergemeente bekend gestel. Persone wat by die musiekbediening in Mosselbaai-gemeente betrokke is, se lewe moet van ’n geestelike diepte getuig wat hulle in staat stel om aanbidding binne ’n gebalanseerde, dinamiese gereformeerde konteks te lei waarin alle

NG Kerk Mosselbaai Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Drie Riviere, Vereeniging

Vakature: Deeltydse leraarspos (Vastetermynkontrak) Sluitingsdatum: Vrydag, 24 Mei 2019 om 12:00. Die gemeente maak in biddende afhanklikheid bogenoemde vakature bekend wat vanaf 1 Oktober 2019 gevul moet word. Gemeenteprofiel: Drie Riviere-gemeente is ’n voorstedelike gemeente in Vereeniging met 537 belydende en 62 dooplidmate. Die mediaanouderdom van die belydende lidmate is 60 jaar. Daar is drie

NG Gemeente Drie Riviere, Vereeniging Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Piet Plessis

Die kerkraad van NG gemeente Piet Plessis wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse vastetermyn leraarspos Sluitingsdatum: 30 April 2019. Gemeenteprofiel: Piet Plessis is ’n plattelandse gemeente met twee preekpunte in die Ring van Mafikeng, Noordwes, wat uit boere bestaan. Die ring val binne die Noord-Kaaplandse Sinode. Dit is ’n harde

NG Kerk Piet Plessis Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Fraserburg

Vakature: Voltydse leraar – kontrak vir drie jaar – hersienbaar Sluitingsdatum 17 Mei 2019. Gemeenteprofiel: Fraserburg is ’n klein plattelandse Karoo-gemeente met ongeveer 240 lidmate. Die gemeente bestaan al van 1851 af en was deur die jare kenmerkend ge- tuienis-georieënteerd. Hier is baie senior lidmate, maar ook ’n sterk groep volwasse jong lidmate wat vernuwend

NG Gemeente Fraserburg Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Universitarif (Bloemfontein)

Vakature: 3 jaar kontrakpos vir leraar met voltydse bediening Sluitingsdatum: 30 April 2019. GEMEENTEPROFIEL: Universitasrif is ’n voorstedelike gemeente met ongeveer 450 belydende en 78 dooplidmate (waarvan baie uit die gemeente getrek het, terwyl hulle lidmaatskap nog hier is). Die gemeente bestaan uit lidmate van alle ouderdomsgroepe. Die gemeente funksioneer goed in omgeegroepe waarby ongeveer

NG Gemeente Universitarif (Bloemfontein) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Potchefstroom-Die Bult

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: Maandag 25 Maart 2019 om 12:00. Die NG gemeente Potchefstroom-Die Bult beskik oor ’n vakature vir ’n leraar vanaf 1 Junie 2019. Die gemeente bestaan uit 572 lidmate wat 470 belydende en 102 dooplidmate insluit. Die gemeente is geleë in ’n oorwegend studente-omgewing en reik uit na buitekerklikes. Die leraar moet deur

NG Gemeente Potchefstroom-Die Bult Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Eldoraigne Familiekerk

Vakature: Voltydse medeleraarspos Sluitingsdatum: 29 Maart 2019. Alle gelegitimeerdes van die NG Kerk, tussen die ouderdom 35 en 45 jaar, word genooi om aansoek te doen vir die vakante medeleraarspos by Eldoraigne Familiekerk in Centurion. Gemeenteprofiel: Die gemeente is ’n voorstedelike gemeenskapskerk in die noordweste van Centurion. Die gemeente bestaan uit ongeveer 1 300 lidmate.

NG Eldoraigne Familiekerk Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Sonstraal (Durbanville)

Vakature: Medeleraarspos met opdrag: Jeugbediening Sluitingsdatum: 12 April 2019. In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad die pos aan gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid bekend. Gemeenteprofiel Sonstraalgemeente is geleë in Durbanville in die noordelike voorstede van Kaapstad. Ons bedien 5 400 lidmate, waarvan 1 480 in die ouderdomsgroep van 0 tot 18 val. Die

NG Gemeente Sonstraal (Durbanville) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Hulp en Hoop Gemeenskapskerk Mokopane

Vakature: Tweejaar termynkontrakpos: Jeugleraar Sluitingsdatum: 11 April 2019. Gemeenteprofiel: Hulp en Hoop Gemeenskapskerk is ’n plattelandse gemeente en bestaan uit 986 belydende en 346 dooplidmate.Die gemeente het behoefte aan ’n jeugleraar met die fokus op gesinsbediening en jeug. Vergoeding: R324 000 per jaar. Aansoeke: Stuur u CV met drie verwysings per e-pos aan Anita Hurn:

NG Hulp en Hoop Gemeenskapskerk Mokopane Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Somerset-Oos

Jeugwerker Sluitingsdatum: 3 Mei 2019. Het jy ’n roeping vir jeugbediening? Indien wel, nooi ons jeugwerkers, proponente en leraars om jouself aan ons bekend te stel. Somerset-Oos is ’n mooi dorp in die Oos-Kaap platteland,180 km van Port-Elizabeth. Die gemeente het 1 141 lidmate waarvan ’n groot aantal onder die ouderdom van 18 is. Buitelyne

NG Gemeente Somerset-Oos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Weenen

Leraarspos: Tweejaarvastetermyn Sluitingsdatum: Dinsdag, 30 April 2019. Hierdie plattelandse gemeente het 83 belydende en 17 dooplidmate. LERAARSPROFIEL: Die volgende vereistes is van besondere belang met die oog op ’n beroep: Die posbeskrywing sluit die primêre funksies van die predikant in – soos omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde. Sondageredienste by Colenso en Weenen. Om

NG Gemeente Weenen Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.