NG Kerk Malelane
Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum vir aansoeke: 31 Julie 2019. Die kerkraad van Malelane wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Gemeenteprofiel: Malelane is ’n dinamiese plattelandse dorp in Mpumalanga se Laeveld, die middelpunt van ’n streek wat omring word deur die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland. Die geografiese grense strek tot ’n afstand van 50 […]









