NG Kerk Groot Marico
Vakature: Gemeente verlang ’n leraar vir DRIE jaartermyn. Sluitingsdatum: Donderdag 31 Oktober 2019. Gemeenteprofiel: Groot Marico is hoofsaaklik ’n plattelandse gemeente geleë in Noordwes en vorm deel van die ring van Zeerust en Sinode Goudland. Die gemeente het 70 belydende en 10 dooplidmate. Leraarsprofiel: Leraar moet oor volle ampsbevoegdheid binne die NG Kerk beskik. Moet […]
NG Kerk Groot Marico Lees verder
Afgehandelde vakatures









