Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Kerk in SA

PSD: Gemeentebegeleiding (Stellenbosch) Sluitingsdatum: 2 Desember 2019 Die Sinode van die NG Kerk in Suid-Afrika (Wes-Kaapland) maak die vakature vir ’n Predikant in Sinodale Diens (PSD) in die Diensgroep vir Gemeentebegeleiding (Communitas) bekend en nooi alle belangstellendes wat daartoe geroepe voel om hulle vir hierdie pos beskikbaar te stel. Die PSD vir Gemeentebegeleiding is onder […]

NG Kerk in SA Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Lutzville

Vakature: Orrelis Sluitingsdatum: 15 Desember 2019 Die orrelis moet sang en musiek tydens die oggenderedienste en ander spesiale geleenthede hanteer. Begeleiding op pyporrel is die vertrekpunt. Ondervinding met die afrigting van gemeentekore en sanggroepe. Die geskikte persoon moet beskik oor ’n musiekkwalifikasie met orrel as een van die vakke. Vereistes: Pligstaat sal saam met vergoeding

NG gemeente Lutzville Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Nigel-Oos

Die kerkraad van NG Gemeente Nigel-Oos wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 30 November 2019 Gemeenteprofiel: Nigel-Oos-gemeente is geleë in Gauteng nader aan die Verre-Oosrand. Nigel is ongeveer 100 km vanaf Pretoria en sowat 70 km vanaf Johannesburg. Boerdery domineer die ge-bied en mielies, beeste en sonneblom is

NG Kerk Nigel-Oos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Jeffreysbaai

Vakatures: Pastorale hulpe Sluitingsdatum: 5 Januarie 2020 Gemeenteprofiel: ’n Unieke gemeente van ±4 300 lidmate, hoofsaaklik afgetrede persone. Hier is tans ’n groot behoefte betreffende barmhartigheid en ondersteuning van lidmate in die gemeente. Profiel: Hier is ’n behoefte aan leraars of afgetrede leraars wat die rol kan vervul van pastorale hulpe in ons herderswyke. Dié

NG gemeente Jeffreysbaai Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Dealesville

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 31 Desember 2019 Hierdie is ’n plattelandse gemeente in die Vrystaat met ongeveer 260 lidmate (belydend en doop). Leraarsprofiel: Ons wil graag hê dat die leraar wat beroep word na Dealesville die volgende eienskappe sal openbaar: ’n Lewende, persoonlike verhouding met God Drie-enig. Mooi verhoudinge kan bou, alle mense met respek

NG Gemeente Dealesville Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Lyttelton

Vakature: Voltydse leraar/ Deeltydse tentmaker Sluitingsdatum: 10 Januarie 2020 Die kerkraad van NG gemeente Lyttelton maak in biddende afhanklikheid die vakature van ’n voltydse leraar/ deeltydse tentmaker bekend. GEMEENTEPROFIEL: Lyttelton-gemeente is ’n klein gemeente in Centurion met baie groeipotensiaal. Die gemeente bestaan tans uit ongeveer 250 belydende en 20 dooplidmate. ’n Groot Afrikaanse laerskool en

NG Kerk Lyttelton Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Kuruman

Die kerkraad van NG Kerk Kuruman wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Leraarspos – voltyds Sluitingsdatum: 13 Januarie 2020 Gemeenteprofiel: NG Moedergemeente Kuruman is ’n tradisionele, plattelandse gemeente in die Noord-Kaap met 582 belydende en 133 dooplidmate, waarvan die meerderheid belydende lidmate bo 46 jaar oud is. Ons behoefte is dat

NG Kerk Kuruman Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Murraysburg

Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 31 Januarie 2020 In biddende afhanklikheid nooi die NG gemeente Murraysburg leraars en proponente om aansoek te doen vir hierdie vakante leraarspos. GEMEENTEPROFIEL: Murraysburg is ’n kleiner plattelandse dorp in die Karoo, ongeveer 90 km noordwes van Graaff-Reinet, waar hoofsaaklik skaap-, Angorabok- en beesboerdery bedryf word. Die gemeente bestaan uit 186 belydende en

NG gemeente Murraysburg Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Sabie

Vakature: Leraar vir ’n tweejaar-vastetermyn Sluitingsdagsdatum: 30 November 2019 Gemeenteprofiel: Sabie-gemeente is ’n plattelandse gemeente, geleё in die pragtige Laeveld en vorm deel van die Panoramaroete. Sabie is sentraal geleё, 60 km vanaf Mbombella (Nelspruit), 30 km van Graskop, 50 km vanaf Lydenburg en 40 km vanaf Hazyview. Die gemeente het 220 belydende en dooplidmate

NG Kerk Sabie Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk De La Bat vir Dowes Bellville

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 27 November 2019 Die kerkraad van NG Kerk De La Bat en La Belle maak in biddende afhanklikheid die vakature van voltydse leraar bekend. Aansoeke word ingewag van gelegitimeerde leraars, proponent en finalejaarstudente van die NG Kerk. Gemeenteprofiel: De La Bat en La Belle gemeente is geleë in Loumar, Bellville. De

NG Kerk De La Bat vir Dowes Bellville Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Piet Retief

Medeleraarspos Sluitingsdatum: 9 Desember 2019 Die kerkraad van die NG gemeente Piet Retief wag tans aansoeke in met die oog op die vul van bogenoemde. Gemeenteprofiel: Hierdie gemeente van die Oostelike Sinode is ’n vernuwende, harmonieuse plattelandse gemeente in ’n skilderagtige oostelike hoek van Mpumalanga, ’n bosbouarea aan­grensend aan KwaZulu-Natal. Hierdie area is ook bekend

NG Gemeente Piet Retief Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Umhlanga

Met opgewondenheid en in biddende afhanklikheid van die Here stel die gemeenteraad van NG Umhlanga ’n vakature bekend. Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 30 November 2019. Die NG gem Umhlanga se visie is om in Jesus se voetspore te volg. Dit beteken ons is ’n liefdesgemeenskap, ’n geloofsgemeenskap en ’n verkondigingsgemeenskap. Ons het God en ons

NG Gemeente Umhlanga Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Prieska

Vakature: Medeleraar (Voltydse onbepaarlde termynpos) Sluitingdatum: 31 Oktober 2019 Prieska: God se fontein waar almal welkom is Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. GEMEENTEPROFIEL: Die volgende is vir NG gemeente Prieska uiters belangrik: Ons gereformeerde belydenis, tradisie en spiritualiteit. Geloofsonderskeidende leierskap wat

NG Gemeente Prieska Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Kempton-Kruin

Jeugwerkerspos Sluitingsdatum: 25 Oktober 2019 Kempton-Kruin is ’n makrogemeente wat bestaan uit 3 891 belydende en 1 343 dooplidmate en is geleë in Glen Marais, Kemptonpark en bied ’n jeugwerkerspos aan wat spesifiek gerig is op die volgende fokus areas: Kinderbediening. Tienerbediening. Selgroep vir jongmense. Belydeniskampe in samewerking met leraar. Skolebediening in samewerking met leraar.

NG Kerk Kempton-Kruin Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Sonstraal, Durbanville

Vakature: Medeleraarspos met opdrag: Jeugbediening Sluitingsdatum: 18 Oktober 2019 In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad die pos aan gelegitimeerdes met volle ampsbevoegdheid bekend. Gemeenteprofiel: Sonstraalgemeente is geleë in Durbanville in die noordelike voorstede van Kaap­stad. Ons bedien 5 400 lidmate, waarvan 1 480 in die ouderdomsgroep van 0 tot 18 val. Verantwoordelikhede:

NG Gemeente Sonstraal, Durbanville Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Pietersburg

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 18 November 2019. Ons dien God, mekaar en die mense van die wêreld. Gemeenteprofiel: Die gemeente is nie net ’n middestadsgemeente nie; plase en plotte aan die suidelike en westelike gedeelte van die stad val ook binne die bestaande gemeentegrense. Gemeente besit ongeveer 22 000 m² eiendom in die sakekern van

NG Gemeente Pietersburg Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Krielpark

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 8 November 2019 GEMEENTEPROFIEL: Krielpark is ’n plattelandse gemeente tussen Witbank (±60 km) en Secunda (±45 km) en is geleë in ’n industriële, myn en nywerheidsgebied. ’n Groot deel van die gemeente is aan Eskom of die steenkoolmyne verbonde. Die grense van die gemeente omvat ook ’n seniorburger nedersetting wat ’n belangrike bedieningspunt is.

NG Gemeente Krielpark Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Koedoesrand

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 31 Oktober 2019 Die kerkraad van Koedoesrand maak in biddende afhanklikheid die vakature van voltyd­se leraar bekend. Aansoeke word ingewag van gelegitimeerde leraars, proponente en finale jaarstudente van die NG Kerk. Gemeenteprofiel: Koedoesrand gemeente is geleë in die Bosveld te Swartwater, Limpopo teen die grens met Botswana en is ongeveer 400

NG Gemeente Koedoesrand Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Petrus Steyn

Vakature: Leraar (Voltyds – Onbepaalde termynpos) Sluitingsdatum: 30 September 2019. Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here, aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. GEMEENTEPROFIEL: Petrus Steyn is ’n gemeente in die Noord-Oos Vrystaat, wat gemaklik is met vernuwing en gedurig geleenthede skep waarbinne ons vra na waarmee die Here

NG Gemeente Petrus Steyn Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Potchefstroom-Grimbeekpark

Die kerkraad van NG gemeente Potchefstroom-Grimbeekpark wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Saakgelastigde Sluitingsdatum: 4 Oktober 2019. Pligte: Die persoon sal verantwoordelik wees vir die algemene bestuur en finansiële administrasie van die gemeente se kerkkantoor. ’n Volledige uiteensetting van pligte is beskikbaar by dr Jos Viljoen of kerkkantoor. Vergoeding en voordele:

NG Gemeente Potchefstroom-Grimbeekpark Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Ventersdorp Moedergemeente

Die kerkraad wag in afhanklikheid aansoeke in vir die volgende pos: Vakature: Leraarspos – Vastetermynpos Sluitingsdatum vir aansoeke: 10 Oktober 2019. GEMEENTEPROFIEL: Noordwes-Provinsie met ± 300 lidmate. Bestaan uit boere, besigheidsmense en dorpenaars. Sluit jeug en redelike groot groep bejaarde lidmate in. Baie sentraal geleë met Potchefstroom, Klerksdorp, Rustenburg en Lichtenburg as groot buurdorpe. LERAARSPROFIEL:

NG Ventersdorp Moedergemeente Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Steytlerville

Vakature: Voltydse leraar (Drie jaartermynpos) Sluitingsdatum: 11 Oktober 2019. Hiermee maak die kerkraad van die NG gemeente Steytlerville in vertroue op die Here die vakature vir ’n leraar bekend. Ons nooi leraars en teologiese studente wat vanjaar gelegitimeer word om aansoek te doen. Profiel: Steytlerville-gemeente is in die Karoo geleë, sowat 170 km van Port

NG Gemeente Steytlerville Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.