Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG gemeente Clarens

Die kerkraad van NG gemeente Clarens wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos: Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum 30 April 2020 Gemeenteprofiel: Clarens is ’n klein plattelandse dorp in die Oos-Vrystaat. Die gemeente bestaan uit 210 belydende en 25 dooplidmate wat in vier dorpswyke en vier plaaswyke ingedeel is. Clarens-gemeente is ’n aktiewe gemeenskap […]

NG gemeente Clarens Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Sutherland

Vakature: Voltydse leraar, vir termynpos van 2 jaar Sluitingsdatum: 5 Maart 2020 In biddende afhanklikheid nooi die NG gemeente Sutherland alle gelegitimeerde proponente, predikante en emeritusleraars uit om aansoek te doen. Gemeenteprofiel: ’n Rustige landelike atmosfeer. Sutherland is geleë op die Roggeveldplato in die Noord-Kaap, maar skakel kerklik by die Wes-Kaap in. Dit is ’n

NG gemeente Sutherland Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Koppies-Weltevrede

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: Sondag 8 Maart 2020 1. GEMEENTEPROFIEL: NG gemeente Koppies-Weltevrede is een van twee gemeentes wat die boerderygemeenskap van Koppies bedien. Daar is ongeveer 190 belydende lidmate, 52 dooplidmate en bestaan uit ses plaaswyke en drie dorpswyke. Koppies is 65 km noord van Kroonstad geleë. Die gemeente is daarop ingestel om die wil

NG gemeente Koppies-Weltevrede Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Blouberg

Leraarspos Sluitingsdatum: Vrydag 20 Maart 2020 NG gemeente Blouberg is ’n klein plattelandse boerderygemeente geleë in die Noordelike Bosveld, aangrensend teen Botswana en Zimbabwe, 150 km noord van Polokwane. Boerdery sluit groenteverbouing, bees- en wildboerdery in en daar is ook ’n diamantmyn in die gemeente. Die gemeente beskik oor twee kerkgeboue op Alldays en Vivo

NG gemeente Blouberg Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Kempton-Kruin

Gemeentebestuurderpos Sluitingsdatum: 31 Januarie 2020 Kempton-Kruin is ’n makrogemeente wat bestaan uit 3891 belydende en 1343 dooplidmate en is geleë in Glen Marais, Kemptonpark en bied ’n gemeentebestuurderpos aan. Die gemeentebestuurder bestuur die dag-tot-dag bedryfsaspekte van die gemeente in ooreenstemming met bestaande beleid en rapporteer direk aan die gemeenteraad en meer spesifiek aan die Voorsitter

NG Kerk Kempton-Kruin Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Kempton-Kruin

Gemeentebestuurderpos Sluitingsdatum: 31 Januarie 2020 Kempton-Kruin is ’n makrogemeente wat bestaan uit 3891 belydende en 1343 dooplidmate en is geleë in Glen Marais, Kemptonpark en bied ’n gemeentebestuurderpos aan. Die gemeentebestuurder bestuur die dag-tot-dag bedryfsaspekte van die gemeente in ooreenstemming met bestaande beleid en rapporteer direk aan die gemeenteraad en meer spesifiek aan die Voorsitter

NG Kerk Kempton-Kruin Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Montagu

Vakature: Medeleraar (Voltydse pos) Sluitingsdatum: 13 Maart 2020 Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord vir die gemeente Montagu. Gemeenteprofiel Montagu gemeente is 165 jaar oud en is in die Ring van Swellendam. Die gemeente bedien dorp en omliggende plase se lidmate asook

NG gemeente Montagu Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Goedgegun

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: 22 Februarie 2020 In biddende afhanklikheid nooi die gemeente Goedgegun leraars om aansoek te doen vir hierdie vakante leraarspos. GEMEENTEPROFIEL: Goedgegun-gemeente bestaan uit vier preekpunte: Manzini met ongeveer 32 besoekpunte, Nhlangano met 7, Big Bend met 12 en Mosambiek met 10. Goedgegun is die enigste Afrikaanse kerk in Eswatini. Die gevolg is

NG gemeente Goedgegun Lees verder

Afgehandelde vakatures

Bybel-Media

Fondswerwing: Administratiewe beampte Sluitingsdatum: 24 Januarie 2020 Bybel-Media is op soek na ’n persoon met sterk administratiewe vaardighede om alle kantooradministrasie te behartig in die Fondswerwing afdeling. Die verantwoordelikhede sluit in die ontwikkeling en byhou van ʼn donateur databasis, koördinering van fondswerwingprojekte, kommunikasie met donateurs, opdatering en administrasie van debietorderbesonderhede, skakeling met die bank oor

Bybel-Media Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Krokodilrivier, Brits

Vakature: Voltydse medeleraar Sluitingsdatum: 16 Maart 2020 Die NG gemeente Krokodilrivier is ’n semi-plattelandse gemeente in Brits en is een van drie NG gemeentes binne die dorpsgrense. Die ekonomie van die dorp is opgemaak uit industrië, mynbou en landbou. Binne die bedieningsveld van die gemeente is daar twee groot hoërskole en verskeie laerskole. Die gemeente

NG gemeente Krokodilrivier, Brits Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Lynnwood

Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 29 Februarie 2020 Lynnwood-gemeente stel met opgewondenheid ’n vakature vir ’n voltyds-onbepaalde predikantspos bekend. Hoewel daar ’n spesifieke vakature ontstaan het, het die kerkraad besluit om ’n oop proses te volg ten opsigte van die vakature. Dit beteken dat die kerkraad, in die lig van die aansoeke wat ontvang word, bereid is

NG Kerk Lynnwood Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Bethlehem-Oos

Voltydse medeleraar Sluitingsdatum: 12 Maart 2020 GEMEENTEPROFIEL Bethlehem-Oos is ’n dinamiese gemeente in die Oos-Vrystaat. Tans word 899 lidmate waarvan 183 dooplidmate is, bedien. Die gemeente funksioneer sterk vanuit die erediens­te met die fokus op lof en aanbidding. Hierdie is ’n volwaardige/selfstandige medele­raarspos. Bethlehem beskik oor ongelooflike skole sowel as baie goeie mediese fasiliteite (MediClinic/Corona).

NG Gemeente Bethlehem-Oos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Klawer

Die kerkraad van NG Kerk Klawer wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 28 Februarie 2020 Gemeenteprofiel: Klawer is geleë in ’n pragtige wingerdvallei en grens aan Namakwaland. Gemeentelede bestaan uit landbouers, besigheidsgroepe en dorpenaars. Goeie hoër- en laerskole is beskikbaar in ’n 25 km radius. Die gemeente het

NG Kerk Klawer Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk in Suid-Afrika

KOMMUNIKASIEBEAMPTE (Bellville) Sluitingsdatum:  Maandag, 3 Februarie 2020 om 12:00 Die NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode van Wes-Kaapland) nooi hiermee geskikte kandidate uit om aansoek te doen om die pos as kommunikasiebeampte. Die suksesvolle kandidaat moet die waardes en visie van die Sinode van Wes-Kaapland onderskryf, bemark en kommunikeer. ’n Aanvoeling vir die kerklike omgewing, sowel as

NG Kerk in Suid-Afrika Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk in Suid-Afrika

PERSOONLIKE ASSISTENT/ADMIN KOÖRDINEERDER (Bellville) Sluitingsdatum:  Donderdag, 30 Januarie 2020 Die NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode van Wes-Kaapland) nooi hiermee geskikte kandidate uit om aansoek te doen om die pos as persoonlike assistent/administratiewe koördineerder vir die Sentrum vir Publieke Getuienis. ’n Aanvoeling vir die kerklike omgewing, sowel as ondervinding van die NG Kerk se strukture sal

NG Kerk in Suid-Afrika Lees verder

Afgehandelde vakatures

Bybel-Media

Vakante pos: Junior Video-joernalis Aansoeke sluit: 24 Januarie 2020 Bybel-Media is op soek na ’n visuele storieverteller met uitstekende kamera- en video-redigeringsvaardighede om deel te word van ’n digitale spiltafel (“hub”) in ’n innoverende Christelike media-maatskappy.  Die suksesvolle kandidaat sal ’n oog vir ’n storie en ’n hart vir mense en die Kerk hê en

Bybel-Media Lees verder

Afgehandelde vakatures

Bybel-Media

Vakante pos: Junior Webontwikkelaar Aansoeke sluit: 24 Januarie 2020 Ons is op soek na ‘n WordPress webontwikkelaar wat in staat is om die kuns van ontwerp met ‘n sterk tegniese vermoë te integreer. Ons is op soek na ‘n hardwerkende persoon met ‘n “kan-doen” houding wat graag wil werk in ‘n Christelike media omgewing. Bybel-Media

Bybel-Media Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Secunda-Oos

In biddende afhanklikheid van die Here stel ons die volgende vakature bekend: Voltydse medeleraarspos (met fokus op Jeug) SLUITINGSDATUM: 31 Januarie 2020 OMGEWINGSPROFIEL Secunda is ’n snelgroeiende omgewing ongeveer 70 minute vanaf Johannesburg. Hier is drie NG Kerke, ’n groot besigheidsentrum, ses laerskole, drie hoërskole en ’n goeie hospitaal in die omgewing. Die atmosfeer in

NG gemeente Secunda-Oos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Nelspruit

Vakature: Medeleraar Sluitingsdatum: 31 Desember 2019 Missie: “As Christelike familie aanbid ons God; koester en bemoedig ons mekaar en reik ons uit in ons omgewing.” Die kerkraad van die NG Kerk Nelspruit wag tans aansoeke in met die doel om die vakante medeleraarspos te vul. Gemeenteprofiel: [WAAR VERHOUDINGS DIE VERSKIL MAAK] Die NG Kerk Nelspruit

NG Kerk Nelspruit Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Mootvallei

Vakature: Leraar met fokus: Jeug 50%-pos met groeipotensiaal Sluitingsdatum: 15 Desember 2019 Mootvallei is ’n missionale gemeente. Ons visie is: ’n Tuiste vir al God se kinders Die gemeente is geleë in Mayville (Moot), Pretoria en is agt jaar oud. LERAARSPROFIEL: Die volgende vereistes is van besondere belang met die oog op ’n beroep: Die

NG gemeente Mootvallei Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Rooihuiskraal

Vakature: Voltydse medeleraar Sluitingsdatum: 20 Januarie 2020 GEMEENTEPROFIEL: Rooihuiskraal is ’n voorstedelike gemeente binne Centurion en bestaan tans uit 1 629 lidmate, waarvan ongeveer 65% binne die tipiese ekonomies-aktiewe ouderdomsgroep val. Die gemeente se roeping is om ’n baken van hoop te wees. Die bedieninge, in al die verskillende vorme wat dit aanneem, se fokus

NG gemeente Rooihuiskraal Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.