Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Gemeente Roodekrans

Vakature: Jeugwerker Dienstermyn: Vastetermynkontrakpos vir een jaar Sluitingsdatum: 30 Julie 2020 Die kerkraad van NG gemeente Roodekrans wag in afhanklikheid aansoeke in vir die bostaande pos. Gemeenteprofiel: Ons gemeente is ’n voorstedelike gemeente aan die Wesrand, in die Roodepoort-area. Jeugwerkprofiel: Moet ’n lewende verhouding met die Here hê en die begeerte om Hom te dien; […]

NG Gemeente Roodekrans Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Vrede

Vakature: Voltyds-onbepaalde termynpos Sluitingsdatum: 24 Augustus 2020 Die kerkraad van die NG Kerk Vrede wag in afhanklikheid aansoeke in vir die bostaande pos. Gemeenteprofiel: Die NG Kerk Vrede is een van twee gemeentes wat tans die plattelandse gemeenskap op die Vrystaatse dorp, Vrede, bedien. Daar is 281 belydende en 76 dooplidmate in die gemeente. Die

NG Kerk Vrede Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Douglas

Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 31 Julie 2020 Die kerkraad van die NG gemeente Douglas wag in afhanklikheid aansoeke in vir die bogenoemde pos. Gemeenteprofiel: Douglas is ’n plattelandse gemeente in die Noord-Kaap met sowat 607 belydende en 165 dooplidmate. Die gemeente bestaan uit 15 wyke met ’n totaal van ongeveer 336 besoekpunte. Hiervan is 280

NG Gemeente Douglas Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Moedergemeente Schweizer-Reneke

Vakature: Termynbepaalde leraarspos Sluitingsdatum: 30 September 2020 Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord vir die NG Moedergemeente Schweizer-Reneke. Gemeenteprofiel: Schweizer-Reneke is ’n plattelandse dorp geleë in die Noordwes-provinsie. Die NG Moedergemeente bedien ’n groot boerderygemeenskap met vier plaaswyke en sewe dorpswyke. Ons

NG Moedergemeente Schweizer-Reneke Lees verder

Afgehandelde vakatures

Bybel-Media: HOOF- UITVOERENDE BEAMPTE

WELLINGTON Bybel-Media is ’n Christelike mediabediening sonder winsoogmerk wat materiaal vir geloofsontwikkeling en -ondersteuning verskaf en versprei. Die maatskappy fokus op drie gebiede: publikasies, bediening en ondersteuningsdienste. Bybel-Media is tans besig met die digitale transformasie van sy media-uitsette. Ons ontwikkel ’n geïntegreerde, veelkantige digitale platform. Die platform sal aan die behoeftes van ’n breë Christelike

Bybel-Media: HOOF- UITVOERENDE BEAMPTE Lees verder

Afgehandelde vakatures Bybel-Media

NG Gemeente Ottosdal

Vakature: Voltyds-onbepaalde termynpos Sluitingsdatum: 29 Mei 2020 GEMEENTEPROFIEL: Ottosdal-Suid is ’n plattelandse gemeente binne die Goudland Sinode en die Ring van Delareyville. Ottosdal-Suid bestaan uit 233 belydende en 31 dooplidmate. Die gemeente bestaan uit 11 wyke waarvan ses plaaswyke is. Daar is 109 besoekpunte. Die gemeente is ook die hart van die jaarlikse Draf en

NG Gemeente Ottosdal Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Hoopstad

Vakature: Medeleraar Sluitingsdatum: 13 Mei 2020 Hoopstad gemeente stel met vreugde en vertroue op God die volgende medeleraars vakature bekend. Gemeenteprofiel: Hoopstad is ’n plattelandse gemeente in die Noordwes-Vrystaat met sowat 705 belydende en 201 dooplidmate. Hoopstad is ’n sterk boerderygemeenskap met saailande as die belangrikste deel van die boerdery. Ons het 19 wyke en

NG Gemeente Hoopstad Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Umhlanga

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 31 Mei 2020 Umhlanga gemeente gaan deur ’n seisoen van verandering Sedert ons vorige advertensie in Oktober 2019, het ons senior leraar na bykans 24 jaar diens sy emeritaat ontvang en vroeër vanjaar het ons junior leraar onverwags bedank nadat haar man ’n werksgeleentheid in die buiteland aanvaar het en hulle

NG gemeente Umhlanga Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Philipstown

Vakature: Onbepaaldetermynpos of voltydse vastetermynpos Sluitingsdatum: 28 April 2020 Die kerkraad van NG gemeente Philipstown wag in afhanklikheid aansoeke in vir bostaande pos. Gemeenteprofiel: Philipstown is ’n klein plattelandse gemeente binne die Noord-Kaapland Sinode en die Ring van Hanover. Philipstown bestaan uit 120 belydende en 12 dooplidmate. Daar is ’n vennootskapsooreenkoms met die VGK-gemeente in

NG gemeente Philipstown Lees verder

Afgehandelde vakatures

Magaliesberg Gesinskerk: NG Marikana

Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 1 Mei 2020 Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van leraar. GEMEENTEPROFIEL: Die NG gemeente Magaliesberg Gesinskerk is ’n plattelandse gemeente geleë aan die Magaliesberge. Hierdie gemeente bedien die myndorp, Mooinooi, en die omliggende plaas- en plotgemeenskappe. Daar is ’n goeie laerskool op

Magaliesberg Gesinskerk: NG Marikana Lees verder

Afgehandelde vakatures

DEGNOS

Vakature – Bestuurder DEGNOS Sluitingsdatum: 30 April 2020 Diens en Getuienis Noordooste streek of te wel DEGNOS is die missionale arm van die NG Kerk Namibië werksaam in die Noordoostelike gedeelte van Namibië. DEGNOS se primêre doel is die ontwikkeling en ondersteuning van plaaslikke gemeentes en die toerusting van gelowiges wat die begeerte het om

DEGNOS Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Helderberg

Vakature: Kontemporêre aanbiddingsleier (“Worship leader”) (20 uur per week) Sluitingsdatum: 29 Maart 2020 NG Gemeente Helderberg het tans ’n vakante pos vir ’n kontemporêre a­anbiddingsleier. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die kontemporêre musiekbedie­ning in vennootskap met die ander bedieninge. Sy/hy moet ’n ruimte en atmosfeer (deur sang en instrumentale begeleiding) kan skep sodat

NG gemeente Helderberg Lees verder

Afgehandelde vakatures

Goedgegun gemeente

Vakture: Leraarspos Sluitingsdatum: 30 April 2020 In biddende afhanklikheid nooi die gemeente Goedgegun leraars, proponente en emeriti om aansoek te doen vir hierdie vakante leraarspos. GEMEENTEPROFIEL: Goedgegun-gemeente bestaan uit vier preekpunte: Manzini met ongeveer 23 besoekpunte, Nhlangano met ses, Big Bend met 10 en Mosambiek met agt. Goedgegun is die enigste Afrikaanse kerk in Eswatini.

Goedgegun gemeente Lees verder

Afgehandelde vakatures

Blouwaterbaai Familiekerk

Vakature: Voltydse leraar (Onbepaalde termyn) Sluitingsdatum: 8 April 2020 Die kerkraad van Blouwaterbaai Familiekerk wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir bostaande pos. Gemeenteprofiel: Blouwaterbaai Familiekerk is ’n liefdesgemeenskap wat vir Jesus dissipels maak. Ons is tans 35 doop- en 300 belydende lidmate. Blouwaterbaai is ’n voorstad van die vriendelike Port-Elizabeth. As gestuurde gemeente is

Blouwaterbaai Familiekerk Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Utrecht

Vakature: Termynbepaalde leraarspos Sluitingsdatum: 8 April 2020 Utrecht is ’n plattelandse dorp geleë in die Noordweste van KwaZulu-Natal, 50 km vanaf Newcastle op die pad na Vryheid. Die gemeente is tipies plattelands, maar het ’n ryke geskiedenis wat oor 166 jaar strek. Die pragtige groot klipkerk is ’n historiese monument. Die gemeente het 182 belydende

NG gemeente Utrecht Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Groot Marico

Vakature: Gemeente verlang ’n leraar vir DRIE jaar termyn Sluitingsdatum: Donderdag 30 April 2020 Gemeenteprofiel: Groot Marico is hoofsaaklik ’n plattelandse gemeente geleë in Noordwes en vorm deel van die ring van Zeerust en Sinode Goudland. Die gemeente het 70 belydende en 10 dooplidmate. Leraarsprofiel: Leraar moet oor volle ampsbevoegdheid binne die NG Kerk beskik.

NG Kerk Groot Marico Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeentes Elandia en Meiringspark (Klerksdorp)

Vakature vir ’n predikant in ’n deeltydse vastetermynpos Sluitingsdatum: 27 Maart 2020 In biddende afhanklikheid van die Here stel die gekombineerde kerkraad van bogenoemde twee gemeentes hierdie vakature bekend. Gemeenteprofiel: Die twee buurgemeentes Elandia en Meiringspark lê aan die suidekant van Klerksdorp en is hoofsaaklik stadsgemeentes. Die gemeentes is in kombinasie, volgens Reglement 23 van

NG gemeentes Elandia en Meiringspark (Klerksdorp) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Loeriesfontein

Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 31 Maart 2020 Met erkenning aan God as die Hoof van ons gemeente nooi NG gemeente Loeriesfontein alle gelegitimeerde proponente, predikante en emeriti uit om aansoek te doen. Gemeenteprofiel: Loeriesfontein is ’n plattelandse dorp met sy eie unieke karakter, geleë met een voet in die Hantam en die ander in die

NG gemeente Loeriesfontein Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Amersfoort

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Vrydag 5 Maart 2020 Die kerkraad van die NG gemeente Amersfoort wag tans aansoeke in met die oog op die vul van bogenoemde pos. Gemeenteprofiel: Amersfoort is ’n klein plattelandse gemeenskap in Mpumalanga geleë op die N11 tussen Ermelo en Volksrust. Die gemeente is in 1867 gestig. Dit bestaan uit dorpswyke

NG Kerk Amersfoort Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Durbanville

Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 15 Maart 2020 Durbanville Gemeente se roeping is: Dissipels van Jesus, saam in diens van God se nuwe wêreld. Ons oefen hierdie roeping in deur die geloofsgewoontes: Bid saam (Dissipelskap) Eet saam (Koinonia) Dien saam (Diensbaarheid) Predikant se profiel: Met Artikel 9 van die Kerkorde as basis, word die volgende fokusse

NG gemeente Durbanville Lees verder

Afgehandelde vakatures

Rant en Dal Prisma

Vakature: Voltydse medeleraar. Fokus: Jeug- en Gesinsbediening Sluitingsdatum: 23 Maart 2020 Gemeenteprofiel: Rant en Dal Prisma is ’n voorstedelike gemeente in Krugersdorp met ongeveer 1 300 lidmate, wat bestaan uit 1 000 belydende en 300 dooplidmate. Die gemeente is dinamies, het ’n informele bedieningstyl en stel ’n groot prys op die bediening van jongmense en

Rant en Dal Prisma Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeentes Hartswater en Noorderharts

Die NG gemeente Hartswater en die NG gemeente Noorderharts stel hiermee gesamentlik die volgende bekend: Vakature: Jeugleraar: Vastetermynpos vir 3 jaar Sluitingsdatum vir aansoeke is voor of op 28 Februarie 2020 Gemeenteprofiel: Hartswater en Noorderharts gemeentes het ’n samewerkingsooreenkoms gesluit en be­roep saam ’n leraar wat beide gemeentes sal bedien. Die twee gemeentes is 15

NG gemeentes Hartswater en Noorderharts Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.