Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Gemeente Luckhoff

Vakature: Deeltydse leraar in vastetermynpos Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 November 2020 Gemeenteprofiel: Luckhoff NG-gemeente is ’n plattelandse gemeente en 80% van die gemeentelede kom uit die boerderygemeenskap. Dit is ’n baie vernuwende gemeente wat basies heeltemal weg beweeg het van die “tradisionele” manier van doen van die stoere dae. Lofprysing en aanbidding vorm ’n groot […]

NG Gemeente Luckhoff Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Riebeek-Wes

Vakature: Vastetermyn-leraarspos (kontrakpos) twee jaar Sluitingsdatum: 30 November 2020 GEMEENTEPROFIEL: Riebeek-Wes is ’n plattelandse dorp in die Swartland, aan die voet van Kasteelberg in die prentjiemooi Riebeek-Vallei. Die dorp is sentraal geleë: 30 km vanaf beide Malmesbury en Moorreesburg, 50 km van die Paarl en 70 km van Durbanville. Die gemeente het 250 belydende en

NG Gemeente Riebeek-Wes Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Oudtshoorn-Park (Dolerend)

Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum vir aansoeke: 20 November 2020 In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad hierdie pos bekend vir aansoeke. GEMEENTEPROFIEL: Die NG gemeente Oudtshoorn-Park is een van ses NG gemeentes in Oudtshoorn. Die gemeente is in 1982 gestig. Die gemeente bestaan uit ongeveer 550 belydende en 120 dooplidmate. Die gemeente is

NG Gemeente Oudtshoorn-Park (Dolerend) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Differentia

Vakature: Jeugwerker Sluitingsdatum: 15 November 2020 Die NG Kerk Differentia stel hiermee ’n jeugwerkerspos bekend. Dit is ’n deeltydse pos wat tot ’n voltydse pos kan ontwikkel. Dit is ’n nuwe pos en bied daarom baie ruimte vir kreatiwiteit, ontwikkeling en groei. Jeugwerkerprofiel: Moet ’n lewende verhouding met die Here hê en die begeerte om

NG Kerk Differentia Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Moedergemeente Kuruman

Vakature: Enkelleraarspos – voltyds Sluitingsdatum: 30 November 2020 Gemeenteprofiel: NG Moedergemeente Kuruman is ’n plattelandse gemeente in die Noord-Kaap. Ons dorp beskik oor goeie laer- en hoërskole. Ons gemeenskapsbetrokkenheid behels oa finansiële bydraes en vrywillige hulp tot die versorging van bejaardes in die plaaslike Mimosahof Tehuis vir Bejaardes, asook die ACVV Kurumantak en NGKA Phororo

NG Moedergemeente Kuruman Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Helderberg

Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 6 November 2020 In biddende afhanklikheid van die Here adverteer ons die pos van voltydse leraar. Vereistes: Uitleef van die visie en waardes van die gemeente: “Leef met ’n passie vir God en ’n hart vir mense en ’n wêreld in nood” (leerbaarheid; gasvryheid; deernis en vertroue). Gelegitimeerde predikant van die NG

NG Gemeente Helderberg Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Douglas

Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 15 November 2020 Die kerkraad van die NG gemeente Douglas wag in afhanklikheid aansoeke in vir die bogenoemde pos. Gemeenteprofiel: Douglas is ’n plattelandse gemeente in die Noord-Kaap met sowat 607 belydende en 165 dooplidmate. Die gemeente bestaan uit 15 wyke met ’n totaal van ongeveer 336 besoekpunte. Hiervan is 280

NG Gemeente Douglas Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Wakkerstroom

Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 30 Oktober 2020 Wakkerstroom is ’n plattelandse dorpie in Mpumalanga, sowat 320 km vanaf Pretoria. Dit is ’n landbou streek met hoofsaaklik veeboerderye. Die dorp se behoud is grootliks te danke aan toeriste wat getrek word deur die vleilande en voëllewe, en mense wat hier kom aftree in die pragtige, veilige dorp.

NG Gemeente Wakkerstroom Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Upington-Wes

Leraarspos: Twee jaar vastetermyn Sluitingsdatum: 31 Oktober 2020 Gemeenteprofiel: Upington-Wes is ’n plattelandse gemeente in Noord-Kaap met 387 belydende en 67 dooplidmate. ’n Informele en vernuwende styl met ’n sterk fokus op lofprysing en aanbidding in eredienste. Gemeentelede bestaan uit boere en besigheidsmense in die dorp. Kinderbedie­ning is belangrik. Leraarsprofiel: Passievol, met ’n lewende verhouding

NG Gemeente Upington-Wes Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Lydenburg

Vakature: Leraar (Onbepaalde termynpos) Sluitingsdatum: 20 Oktober 2020 Ons leraar emeriteer op 28 Februarie 2021 en ons stel nou reeds die pos bekend vir aansoeke. Gemeente: Die gemeente is ’n aktiewe plattelandse eenmangemeente (pastorale gemeente) geleë op die Mpumalanga Platorand. Van karakter is die gemeente sterk behoudend en stel ’n hoë premie op Skrifgetroue prediking.

NG Gemeente Lydenburg Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Tadcaster

Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 30 Oktober om 12:00 Die kerkraad van NG Kerk Tadcaster wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die bostaande pos. Gemeenteprofiel: Tadcaster is ’n klein boerderygemeenskap in die Vaalhartskema, geleë 100 km noord van Kimberley, tussen Hartswater en Jan Kempdorp. Die gemeente bestaan hoofsaaklik uit besproeiingsboere en hulle

NG Kerk Tadcaster Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Klerksdorp-Suid

Vakature: Voltydse leraar in vastetermynpos Sluitingsdatum: 27 November 2020 Die kerkraad van Klerksdorp-Suid-gemeente maak in biddende afhanklikheid van die Here die vakature van voltydse leraar in ’n vastetermynpos van een (1) jaar bekend. Aansoeke word ingewag van gelegitimeerde leraars, proponente en emeriti van die NG Kerk wat geroepe voel om in hierdie gemeente te kom

NG Gemeente Klerksdorp-Suid Lees verder

Afgehandelde vakatures

Worcester United Church

Vacancy: Minister Closing date: 31 October 2020 Applications are invited for the appointment of a suitably qualified person as minister of the Worcester United Church (Presbyterian/Congregational). Applicants must be Holy inspired men/women of God with strong leadership qualities in relation to youth, mission, preaching, teaching, pastoral work and counselling. Applications giving full details of age,

Worcester United Church Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Petrus Steyn

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 15 Oktober 2020 GEMEENTEPROFIEL: Die NG gemeente Petrus Steyn is ’n plattelandse gemeente, geleë in die Noord-Oos Vrystaat, ongeveer 200 km vanaf Johannesburg via die R59 en 280 km vanaf Bloemfontein. Die gemeente is in 1914 gestig en bestaan reeds deur die genade van die Here die afgelope 106 jaar. Die

NG Gemeente Petrus Steyn Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Oranjevallei

Termyn bepaalde leraarspos Sluitingsdatum: 11 September 2020 Die huidige leraar het reeds die ouderdom van 65 jaar bereik en stel die gemeente daarom bekend dat ons vir minstens die volgende drie jaar ’n bepaalde termynpos wil skep en leraars nooi om aansoek te doen. Gemeenteprofiel: Oranjevallei is ’n plattelandse nedersetting langs die Oranjerivier 15 km

NG Kerk Oranjevallei Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Riviersonderend

Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 14 September 2020 Die kerkraad van die NG gemeente van Riviersonderend wag in afhanklikheid aansoeke in vir bogenoemde pos. GEMEENTEPROFIEL Riviersonderend is ’n plattelandse landbougemeenskap in die hartjie van die Overberg met tans 379 belydende en 59 dooplidmate. Die gemeente bestaan uit vier dorps- en vier plaaswyke asook die Overberg Tehuis

NG Kerk Riviersonderend Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Paardekraal-Monument

Vakature: Leraar (Voltyds – onbepaalde termynpos) Sluitingsdatum: 25 September 2020 Alle gelegitimeerdes van die NG Kerk, word genooi om aansoek te doen vir die vakante leraarspos by NG gemeente Paardekraal-Monument. Gemeenteprofiel Die gemeente is in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal), is gestig in 1953 en het tans ongeveer 607 belydende en 104 dooplidmate. Die kerkgebou

NG gemeente Paardekraal-Monument Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Delarayville-Oos

Vakature: Voltydse Leraarspos Sluitingsdatum: 31 Augustus 2020 Die kerkraad van NG Delareyville-Oos wag in afhanklikheid aansoeke in vir die bostaande pos. Gemeenteprofiel: Plattelandse gemeente in die Noordwes-provinsie met 245 belydende en 73 dooplidmate. ’n Informele en vernuwende styl met ’n sterk fokus op lofprysing en aanbidding in eredienste. Gemeentelede bestaan uit boere, besigheidsmense en dorpenaars

NG Kerk Delarayville-Oos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Victoria-Wes

Vakature: Termynbepaalde leraarspos Sluitingsdatum: 7 September 2020 Gemeenteprofiel: Victoria-Wes is ’n plattelandse dorp, geleë in die Noord-Kaap, maar resorteer onder die Sinode van Wes-Kaap. Ekonomie: boerdery, besighede en toerismebedryf. Lidmate: 320 belydende en 60 dooplidmate, georganiseer in vyf plaas- en vyf dorpswyke. Samestelling: Goeie verspreiding van lidmate oor die hele ouderdomspektrum. Die gemeente wil graag

NG Kerk Victoria-Wes Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Bethal-Oos

Aan God die eer! Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 14 September 2020 Bethal-Oos stel met afwagting en opgewondenheid ’n vakature vir ’n voltydse leraar bekend. Bethal is ’n plattelandse dorp op die Hoëveld van Mpumalanga. Hier is goeie skole, twee tuistes vir bejaardes en die nodige lewensfasiliteite. Bethal-Oos is ’n stabiele en diverse gemeente waar almal welkom

NG Gemeente Bethal-Oos Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Amersfoort

Vakature: Voltydse leraar-Onbepaalde termynpos / Vastetermynpos Sluitingsdatum: Vrydag 14 Augustus 2020 Die kerkraad van die NG gemeente Amersfoort wag tans aansoeke in van gelegitimeerdes met bedieningsbevoedheid, met die oog op die vul van bogenoemde pos, wat heradverteer word. GEMEENTEPROFIEL Amersfoort is ’n klein plattelandse gemeenskap in Mpumalanga geleë op die N11 tussen Ermelo en Volksrust. Die

NG Gemeente Amersfoort Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Villers – OVS

Vakature: Drie jaar vastetermyn Aansoeke sluit op 31 Augustus 2020 GEMEENTEPROFIEL Die NG gemeente Villiers is ’n plattelandse gemeente in die Noordoos-Vrystaat. Die gemeente bestaan uit 200 lidmate, waarvan 40 dooplidmate is. Die gemeente werk goed saam met die NGKA in Qalabotjha. Die erediens vorm die hart van die gemeente se aktiwiteite . Die gemeentevisie

NG gemeente Villers – OVS Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.