NG Kerk George-Bergsig
Die kerkraad van NG Kerk George-Bergsig wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 19 Februarie 2021 Gemeenteprofiel: Bergsig Gemeente se visie is: “God verander lewens, Hy stuur ons om sy liefde te leef.” Hierdie liefde vir God, mekaar en die wêreld is wat Bergsig se […]
NG Kerk George-Bergsig Lees verder
Afgehandelde vakatures








