Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

Kantoor van die Algemene Sinode

Rekeningkundige Beampte Sluitingsdatum: 20 April 2021 Die kantoor van die Algemene Sinode (geleë in Hatfield, Pretoria) wag aansoeke in vir die pos van rekeningkundige beampte. Diensaanvaarding: 1 Junie 2021. Hooffunksies van die pos Byhou van die rekeningkundige stelsel van die Algemene Sinode en die Algemene Bevoegdheidsraad. Boekhouding op Pastel Partner tot proefbalans. Suiwering van boeke […]

Kantoor van die Algemene Sinode Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Mareetsane

Vakature: Kontrak-leraarspos Sluitingsdatum: 7 Mei 2021 GEMEENTEPROFIEL: Ons is ’n klein plattelandse gemeente met ongeveer 130 belydende en 33 dooplidmate wat buite die gemeentegrense skoolgaan. Hier word hoofsaaklik graan- en beesboerdery beoefen. Ons gemeente is 60 km vanaf Mahikeng geleë. Ons val binne die Ring van Mahikeng en die Sinode van Noord-Kaapland, en skakel dienooreenkomstig

NG Gemeente Mareetsane Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Rant-en-Dal Prisma

Vakature: Voltydse medeleraar Fokus: Jeug- en gesinsbediening Sluitingsdatum: 30 April 2021 Gemeenteprofiel: Rant-en-Dal Prisma is ’n voorstedelike gemeente in Krugersdorp met ongeveer 1 300 lidmate, wat bestaan uit 1 000 belydende en 300 dooplidmate. Die gemeente is dinamies, het ’n informele bedieningstyl en stel ’n groot prys op die bediening van jongmense en hulle gesinne.

NG Rant-en-Dal Prisma Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Klerksdorp-Doringkruin

Vakature: Medeleraar Sluitingsdatum: 30 April 2021 Gemeenteprofiel: NG Doringkruin is ’n makrogemeente in ’n plattelandse stad in Noordwes met meer as 2 500 lidmate (belydend en doop) waarvan 83% in die ouderdomskategorie van 0-59 jaar val. Ten einde optimale geestelike bediening op elke vlak te verseker – en die gemeente se eietydse bedieningstyl te versterk

NG Klerksdorp-Doringkruin Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Askham-Noenieput

Vakature: Vastetermynpos Sluitingsdatum: 30 April 2021 Die kerkraad van Askham-Noenieput wag in afhanklikheid aansoeke in vir die bostaande pos. Gemeenteprofiel: Die NG gemeente Askham-Noenieput is ’n tweekop-gemeente in die Noord-Kaap, 180 km noord van Upington. Die 2 bedieningspunte bestaan uit 110 belydende en 40 dooplidmate wat verdeel is in ses plaaswyke en een dorpswyk. Eredienste

NG Askham-Noenieput Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Bothaville

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: Vrydag, 1 Mei 2021 1. GEMEENTEPROFIEL Bothaville Moedergemeente is ’n plattelandse gemeente met 340 belydende en 102 dooplidmate. Die gemeente is 130 jaar oud en bestaan uit 11 dorpswyke en vyf plaaswyke. Die hoof- ekonomiese aktiwiteit in die gebied is landbou en van ons lidmate is ook betrokke by besighede op die

NG Gemeente Bothaville Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeentes Weenen en Estcourt / Mooirivier

Vaste leraarspos Sluitingsdatum: Woensdag 31 Maart 2021 Hierdie plattelandse gemeente het 156 belydende en 37 dooplidmate op Estcourt, wat Mooirivier en Weenen insluit. LERAARSPROFIEL: Die volgende vereistes is van besondere belang met die oog op ’n beroep: Die posbeskrywing sluit die primêre funksies van die predikant in – soos omskryf in Artikel 9 van die

NG Gemeentes Weenen en Estcourt / Mooirivier Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Paarl-Vallei

Vakature vir finansiële beampte Sluitingsdatum: 25 Maart 2021 Aansoeke word ingewag vir die pos van finansiële beampte in die NG Kerk Paarl-Vallei se kerkkantoor. Rekenkundige opleiding en/of vorige ondervinding van finansiële administrasie, veral in ’n NG gemeente, asook kennis van die Sage for Business Rekenkundige stelsel, sal in die kandidaat se guns tel. Die pos behels

NG Kerk Paarl-Vallei Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Burgersdorp

Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 30 April 2021 Die vakature ontstaan in die gemeente van Burgersdorp vanaf 1 September 2021. Gemeenteprofiel: Burgersdorp is ’n plattelandse gemeente in die Oos-Kaap, ±260 km vanaf Bloemfontein en 60 km vanaf Aliwal-Noord. Lidmaattal: 470 belydend, 141 doop wat in 20 dorpswyke en ses plaaswyke woon. 277 lidmate ouer as 50 jr,

NG Kerk Burgersdorp Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Krugersdorp-Noord

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: 9 April 2021 Die kerkraad van NG Kerk Krugersdorp-Noord wag aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. Gemeenteprofiel: Die gemeente is ’n dorpsgemeente in Krugersdorp wat deel is van die groter Mogale City. Lidmaattal: ± 600 lidmate (Doop en belydend). Kandidaat: Die aansoeker moet ’n gelegitimeerde van die NG

NG Kerk Krugersdorp-Noord Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Smithfield

Vakature: Vastetermynpos (Twee jaar-kontrak) Sluitingsdatum: Donderdag 1 April 2021 Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van die leraar. GEMEENTEPROFIEL: Die NG gemeente Smithfield is ’n plattelandse gemeente, geleë in die Suid-Vrystaat, ongeveer 130 km vanaf Bloemfontein op die N6. Die gemeente bestaan uit 184 belydende en 30

NG Gemeente Smithfield Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Lydenburg

Vakature: Leraar (Onbepaalde termynpos) Sluitingsdatum: 6 April 2021 Gemeenteprofiel: Lydenburg is ’n plattelandse dorp geleë op die Mpumalanga-Platorand. Die dorp het ’n uitstekende laer- en hoërskool asook verskeie kleuterskole. Ons is ’n diverse eenmansgemeente wat grootliks bestaan uit ’n boerderygemeenskap, maar ook met beduidende sake en mynboukomponente. Binne ons grense val ’n tehuis vir bejaardes

NG Gemeente Lydenburg Lees verder

Afgehandelde vakatures

Domus Dei Randburg-Suid-gemeente

Vakature: Jeugleier Sluitingsdatum: 15 Maart 2021 Domus Dei Randburg-Suid het ’n vakature beskikbaar vir ’n Jeugleier wat hom/haar kan verbind tot die visie en missie van ons gemeente. Ons jeugleier moet ’n energieke jong persoon wees wat goed met die jeug van alle ouerdomme kan inskakel en kan kommunikeer op die verskillende, toepaslike ouderdoms groepe.

Domus Dei Randburg-Suid-gemeente Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Delmas-Wes

Vakante pos: Leraar Aansoeke sluit: 31 Maart 2021 1. Gemeente profiel: Delmas-Wes is ’n tipiese plattelandse gemeente in Mpumalanga Hoërskool Delmas en die koshuis is bure van die kerk en deel van die bedie­ningsveld. Eloff en Modder-Oos oorde word ook bedien. Die gemeentevisie is: “God elke dag in almal sigbaar” 2. Leraarsprofiel: Help skep aan

NG Kerk Delmas-Wes Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Coligny

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: 31 Maart 2021 Gemeenteprofiel: Plattelandse gemeente in die Noordwes-provinsie, geleë tussen Lichtenburg, Ventersdorp en Klerksdorp met 264 belydende en 43 doopdidmate. Lidmate is hoofsaaklik betrokke by die boerderygemeenskap en besighede in die dorp, terwyl heelwat in omliggende dorpe werksaam is. Ons gemeente bedien ook ’n tehuis vir verswakte bejaardes. Die gemeente beskik

NG Gemeente Coligny Lees verder

Afgehandelde vakatures

Vakature by Kerkbode: Uitvoerende Joernalis 

Tydskriftemaatskappy, ’n afdeling van Bybel-Media, wag aansoeke in vir die pos van Uitvoerende Joernalis by Kerkbode, die amptelike digitale en gedrukte nuuskanaal van die NG Kerk. Dit is ’n voltydse betrekking wat op Wellington setel. Tyd kan wel gedeel word met Bybel-Media. Die suksesvolle kandidaat sal rapporteer aan die redakteur van Kerkbode.  Die posbekleër sal

Vakature by Kerkbode: Uitvoerende Joernalis  Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Steynsrus

Vakature: Vastetermynpos (Twee jaar-kontrak) Sluitingsdatum: 31 Maart 2021 GEMEENTEPROFIEL: Steynsrus is ’n klein plattelandse dorp, geleë in die Noordoos-Vrystaat, 50 km vanaf Kroonstad, 50 km vanaf Senekal en 90 km vanaf Bethlehem. Tans is daar 242 belydende en 47 dooplidmate. Die gemeente is 110 jaar oud en bestaan uit ses dorpswyke, sewe plaaswyke en ’n

NG Gemeente Steynsrus Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG gemeente Sonstraal (Durbanville)

Vakature: Musiekbegeleier en digitale verpakking Sluitingsdatum: 10 Maart 2021 In afhanklikheid van die Here stel die kerkraad die pos bekend ten einde ’n aanstelling van een jaar te maak met die oog op die musiekbegeleiding, hoofsaaklik tydens ons Ignite-eredienste om 18:00 wat op jongmense gefokus is, asook vir die verpakking van ons digitale uitsendings. Gemeenteprofiel

NG gemeente Sonstraal (Durbanville) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Jeffreysbaai

Vakature: Leraarspos (Opdrag Gemeenteleier) Sluitingsdatum: Maandag 8 Maart 2021 GEMEENTEPROFIEL: Die NG gemeente Jeffreysbaai is ’n gemeente geleë aan die Oos-Kaapse kus. Die gemeente het ongeveer 4 300 belydende en 370 dooplidmate en drie leraars en vier her­ders. Meer as 50% van die lidmate is pensioenarisse. LERAARSPROFIEL: Die leraar moet in alles wat hy doen

NG Gemeente Jeffreysbaai Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Prieska

Vakature: Medeleraar (Voltydse onbepaalde termynpos) Sluitingsdatum: 05 Maart 2021 Prieska: God se fontein waar almal welkom is. Die kerkraad wag in biddende afhanklikheid van die Here aansoeke in vir die pos van bedienaar van die Woord. GEMEENTEPROFIEL: Die volgende is vir NG gemeente Prieska uiters belangrik: Ons gereformeerde belydenis, tradisie en spiritualiteit. Geloofsonderskeidende leierskap wat

NG Gemeente Prieska Lees verder

Afgehandelde vakatures

Engo Sentrum vir Bejaardes

Vakature: Bestuurder Sluitingsdatum: 25 Februarie 2021 Sentrum vir Bejaardes, Bloemfontein Die Engo Sentrum vir Bejaardes in Bloemfontein huisves ongeveer 1 200 bejaardes. Dit bestaan uit ’n versorgingseenheid met ongeveer 200 beddens (Ons Tuiste), drie ekonomiese woonareas (Westerbloem Fase 1-6, Fase 7 en Fase 8), een sub-ekonomiese woonarea (Aandrus) en een woonarea vir afgetrede leraars van

Engo Sentrum vir Bejaardes Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.