Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Gemeente Selectionpark

Vakature: Vastetermyn leraarspos – Termyn van drie jaar Sluitingsdatum: 16 September 2021 In biddende afhanklikheid en leiding van ons God en Hemelse Vader rig die kerkraad van die NG Gemeente Selectionpark ’n hartlike uitnodiging aan leraars om aansoek te doen. Gemeente en omgewingsprofiel: Die gemeente Selectionpark is sentraal geleë in Springs aan die Oos-Rand. Die […]

NG Gemeente Selectionpark Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Bloemvallei

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 30 Augustus 2021 In biddende afhanklikheid van die Here word aansoeke vir bogenoemde pos ingewag. Gemeenteprofiel: Bloemvallei is geleë binne die hoewegebiede van Roodewal, Midway en Vallombrosa, sowat 16 km vanaf die middestad aan die oostekant van Bloemfontein. Die lugmagbasis Bloemspruit, Maselspoort-vakansie-oord, heelwat ontwikkelinge langs die Renosterspruit en Modderrivier en enkele

NG Gemeente Bloemvallei Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Hluhluwe

Vakature: Leraar (Permanente pos) Sluitingsdatum: 31 Julie 2021   GEMEENTEPROFIEL: Hluhluwe is geleë in Noord-Natal en is deel van die Ring van Melmoth (Sinode KwaZulu-Natal). Ons gemeente is klein, maar beslaan ’n groot area van Jozini, Mkuze, Kwanganase en Hluhluwe. Ons is geleë in die hartjie van Zululand. Dit is ’n boerderygebied: pynappels, beeste en

NG Gemeente Hluhluwe Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Marble Hall

Vakature: Leraar (Onbepaalde termynpos) Sluitingsdatum: 31 Julie 2021 GEMEENTEPROFIEL: Ons gemeente is ’n tipiese plattelandse eenmansgemeente geleë in die middedorp van Marble Hall in Limpopo en is deel van die Ring van Middelburg (Mpumalanga) (Oostelike Sinode). Ons het tans 400 lidmate, waarvan 329 belydend is. Van karakter is die gemeente sterk behoudend met Gereformeerde spiritualiteit

NG Gemeente Marble Hall Lees verder

Afgehandelde vakatures

NGK Paarlberg

Vakature: Medeleraarspos Sluitingsdatum: 6 Augustus 2021 In afhanklikheid van die Here en met die leiding en wysheid tans tot ons beskikking, wil die kerkraad graag ’n leraar beroep. Gemeenteprofiel: Paarlberg NG Kerk is ’n gemeente in die noordelike gebied van Paarl met ’n totale lidmaattal van ongeveer 1 800. Gemeentevisie: Voornemende kandidate moet hulleself vereenselwig

NGK Paarlberg Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Oudtshoorn-Moedergemeente

Voltydse leraarspos Sluitingsdatum: 6 Augustus 2021 om 12:00 In biddende afhanklikheid van die Here, stel die kerkraad die pos bekend en nooi slegs gelegitimeerde predikante in die NG Kerk, wat oor bedieningsbevoegdheid beskik, om hul CV’s beskikbaar te stel. GEMEENTEPROFIEL – DOLERENDE GEMEENTE – VISIE: LIEFDE LEEF Die gemeente bestaan uit ongeveer 775 belydende en

NG Kerk Oudtshoorn-Moedergemeente Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Petrus Steyn

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 16 Julie 2021 GEMEENTEPROFIEL: Die NG Gemeente Petrus Steyn is ’n plattelandse gemeente, geleë in die Noordoos-Vrystaat, ongeveer 200 km vanaf Johannesburg via die R59 en 280 km vanaf Bloemfontein. Die gemeente is in 1914 gestig en bestaan reeds deur die genade van die Here, vir die afgelope 106 jaar. Die

NG Gemeente Petrus Steyn Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Heuwelsig, Bloemfontein

Vakature: Medeleraar (Voltyds-onbepaalde pos) Sluitingsdatum is 30 Junie 2021 1. Gemeenteprofiel: Die visie van die gemeente is: “Lewe tot eer van Christus die Heer!” Die voornemende aansoeker moet kennis neem dat die kerkraad van die gemeente die Belydenis van Belhar aanvaar het en die Algemene Sinode se besluit van 2015 oor selfdegeslagverhoudings onderskryf. NG Heuwelsig

NG Gemeente Heuwelsig, Bloemfontein Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Luckhoff

Vakature: Vastetermynpos: Drie jaar Sluitingsdatum: 20 Julie 2021 Gemeenteprofiel: NG Kerk Luckhoff is ’n plattelandse gemeente waarvan 80% van die gemeentelede uit die boerderygemeenskap kom. Dit is ’n baie vernuwende gemeente wat basies heeltemal wegbeweeg het van die tradisionele manier van doen. Lofprysing en aanbidding vorm ’n groot deel van die eredienste. Daar word ook

NG Gemeente Luckhoff Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk De Rust (Senekal)

Vakature: Leraar (Onbepaalde termyn) Sluitingsdatum: 2 Julie 2021 Die kerkraad van De Rust (Senekal) wag met groot opgewondenheid aansoeke in vir die bostaande pos. Gemeenteprofiel: De Rust-gemeente in Senekal is een van twee fantastiese NG-gemeentes op die dorp. Na ’n tyd van uitdagings is die gemeenskap en gemeente besig om kop op te tel en

NG Kerk De Rust (Senekal) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Impalapark

Vakature: Jeugwerker Sluitingsdatum: 15 Junie 2021 ’n Nuwe pos by NG gemeente Impalapark word hiermee bekendgestel. Die pos is vir ’n voltydse jeugwerker vir ’n aanvanklike tydperk van twee jaar. Die moontlikheid bestaan om hierdie pos te verleng vir ’n verdere tydperk na verstryking van die aanvangstermyn. As nuwe pos bied dit vele geleenthede vir

NG Gemeente Impalapark Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Lyttelton

Vakature: Orrelis Sluitingsdatum: 20 Junie 2021 Die orrelis is verantwoordelik vir die sang en musiek tydens die oggenddiens en ander geleentheidsdienste. Begeleiding op die pyporrel is die vertrekpunt. Die orrelis is verantwoordelik vir die kreatiewe uitbou en ontwikkeling van die musiek by die diens en moet so deel van ’n span kan funksioneer. Ons gemeente

NG Kerk Lyttelton Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Clocolan

Vakature: Vastetermynpos Sluitingsdatum: 30 Junie 2021 Ons as gemeente is in biddende afhanklikheid van die Here en stel die bogenoemde vakature bekend. GEMEENTEPROFIEL: Ons is ’n diverse boeregemeenskap in die Oos-Vrystaat. Die gemeente beskik oor ’n groot kerkgebou, funksionele saal en ’n baie ruim pastorie. Ons het 236 lidmate en 54 dooplidmate en ervaar werklik

NG Gemeente Clocolan Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Virginia

Die kerkraad van NG Virginia wag in afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Vastetermynpos Sluitingsdatum: 31 Mei 2021 Gemeenteprofiel: Virginia is ’n plattelandse dorp in die Vrystaat wat grotendeels bestaan uit ’n myngemeenskap. Die gemeente bestaan uit ongeveer 400 belydende en 100 dooplidmate. Leraarsprofiel: ’n Gelegitimeerde leraar of proponent van die NG Kerk

NG Kerk Virginia Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Ruyterwacht (Gemeenskapskerk)

Vakature: Deeltydse leraar Sluitingsdatum: 31 Mei 2021 Hiermee word ’n deeltydse predikantspos (onbepaalde termyn) in die NG Gemeente Ruyterwacht bekend gestel. GEMEENTEPROFIEL: Ruyterwacht-gemeente is ’n multikulturele gemeenskapskerk geleë in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die gemeente het ongeveer 600 belydende en 200 dooplidmate. Die gemeente is geleë in ’n finansieel marginale gebied, maar bied ook

NG Gemeente Ruyterwacht (Gemeenskapskerk) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeentes Weenen en Estcourt / Mooirivier

Vaste Leraarspos Sluitingsdatum: Maandag 31 Mei 2021 Hierdie plattelandse gemeente het 156 belydende en 37 dooplidmate in Estcourt, wat Mooirivier en Weenen insluit. LERAARSPROFIEL: Die volgende vereistes is van besondere belang met die oog op ’n beroep: Die posbeskrywing sluit die primêre funksies van die predikant in – soos omskryf in Artikel 9 van die

NG Gemeentes Weenen en Estcourt / Mooirivier Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Stellenberg

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 31 Mei 2021 Gemeenteprofiel: Stellenberg is ’n makrogemeente in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die bedieningstruktuur is gebou op ’n diversiteit van bedienings waarin ’n verskeidenheid van mense kan tuiskom. Die gemeente se visie is om uit te reik oor alle grense en die waardes sluit die volgende in: nader aan

NG Gemeente Stellenberg Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Carnarvon

Vakature: Leraar (Twee jaartermynpos) Sluitingsdatum: 25 Mei 2021 GEMEENTEPROFIEL: Carnarvon is geleë in die bekoorlike uitgestrekte Bo-Karoo, veral bekend vir skaapboerdery. Die gemeente beskik oor ’n pragtige tradisionele kerkgebou, funksionele saal en jeugsentrum en baie ruim, statige pastorie. Hier is 326 belydende en 71 dooplidmate ingedeel in agt dorpswyke en sewe plaaswyke wat bedien word

NG Gemeente Carnarvon Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Witpoortjie

Vakature: Leraar (Vastetermynpos [Kontrakpos] vir drie jaar) Sluitingsdatum: 31 Julie 2021 GEMEENTEPROFIEL: Witpoortjie is ’n voorstedelike gemeente geleë in die weste van Gauteng en is deel van die Ring van Roodepoort (Sinode Goudland). Die gemeente is ’n stedelike eenmansgemeente (pastorale gemeente). Van karakter is die gemeente sterk behoudend met Gereformeerde Spiritualiteit en stel ’n hoë

NG Kerk Witpoortjie Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk in Suid-Afrika

PSD: Missionale begeleiding en Afrika-ekumene Sluitingsdatum: Maandag 24 Mei 2021 om 12:00 Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika maak die vakature vir ’n PSD (predikant in sinodale diens) in die Diensgroep vir Getuienisaksie bekend. Die PSD: Missionale begeleiding en Afrika-ekumene se uitgebreide verantwoordelikhede kan vanaf die webwerf gelaai word: https://www.kaapkerkadmin.co.za/poste OPSOMMENDE VERANTWOORDELIKHEDE: Begeleiding van gemeentes

NG Kerk in Suid-Afrika Lees verder

Afgehandelde vakatures

Ned Geref Kerk en die Ned Herv Kerk in Harare

Vakature: Leraarspos, vastetermyn Sluitingsdatum: 30 Junie 2021 Gemeenteprofiel: Die twee gemeentes het ’n samewerkingsooreenkoms gesluit en beroep saam ’n leraar wat beide gemeentes sal bedien. Gesamentlike eredienste word reeds gehou, terwyl ook besluit is om bedieninge in die gemeentes en gemeenskap te koördineer. Die gemeentes is tipiese stedelike gemeentes en bestaan grootliks uit ouer persone.

Ned Geref Kerk en die Ned Herv Kerk in Harare Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.