Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Afgehandelde vakatures

Die sluitingsdatum vir hierdie vakatures is verby en aansoeke word nie meer ontvang nie.

NG Gemeente Villiers – OVS

Vakature: Leraar (Onbepaalde termyn) Sluitingsdatum: 15 Oktober 2021 GEMEENTEPROFIEL: Die NG Gemeente Villiers is ’n plattelandse gemeente in die Noordoos-Vrystaat Die gemeente bestaan uit 200 lidmate, waarvan 28 dooplidmate is. Die gemeente werk goed saam met die NGKA in Qalabotjha. Die erediens vorm die hart van die gemeente se aktiwiteite. Die gemeentevisie is: God alles […]

NG Gemeente Villiers – OVS Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode van Wes-Kaapland)

Vakature: Saakgelastigde Sluitingsdatum: Maandag 18 Oktober 2021 om 12:00 Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika maak die vakature vir ’n PSD (predikant in sinodale diens) in die Diensgroep vir Ondersteuningsdienste bekend. Die Saakgelastigde (soos hierdie pos bekendstaan) se uitgebreide verantwoordelikhede kan vanaf die webwerf gelaai word: https://www.kaapkerkadmin.co.za/poste OPSOMMENDE VERANTWOORDELIKHEDE: Doeltreffende bestuur van die NG Kerk

NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode van Wes-Kaapland) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Aranos: Namibië

Vakature: Voltydse leraar Sluitigsdatum: 30 September 2021 GEMEENTEPROFIEL: Die gemeente is geleë in die Sentrale oostelike deel van Namibië in die Kalahari, en bestaan uit 295 belydende en 81 dooplidmate. Die hoofbedryf in die omgewing is veeboerdery. BEDIENINGSFOKUS: Die begeleiding van die onderlinge geestelike versorging en opbou van die gelowiges om hulle in staat te

NG Kerk Aranos: Namibië Lees verder

Afgehandelde vakatures

VKO-ontwikkelingsbeampte: Bellville

Badisa VKO-ontwikkelingsbeampte: Bellville Sluitingsdatum: 19 September 2021 Little Seeds ’n program van Badisa in samewerking met Diaconia (’n bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaap) en VGKSA (Kaapland), bevorder toeganklike vroeëkindontwikkelingsdienste in areas van grootste nood. Die aangewese kandidaat is verantwoordelik vir verhouding- en kapasiteitsbou ten einde daadwerklike en volhoubare gemeentebetrokkenheid by vroeëkindontwikkeling te bevorder •

VKO-ontwikkelingsbeampte: Bellville Lees verder

Afgehandelde vakatures

Dutch Reformed Church of Zambia

Vakature: Medeleraarspos Sluitingsdatum: 26 September 2021 om 13:00 Die kerkraad van die Dutch Reformed Church of Zambia wag in afhanklikheid aansoeke in vir die bostaande pos. Gemeenteprofiel: Die Dutch Reformed Church of Zambia is ’n multi-kulturele gemeente wat die suide van Zambië bedien. Eredienste vind in Afrikaans en Engels plaas by verskeie bedieningspunte wat sowat

Dutch Reformed Church of Zambia Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Noorderharts (Magogong)

Vakature: Vastetermyn-leraarspos – Termyn van twee jaar Sluitingsdatum: 4 Oktober 2021 Hiermee word ’n vastetermyn-leraarspos van twee jaar in die NG Gemeente Noorderharts (Magogong) bekend gestel. GEMEENTEPROFIEL NG Gemeente Noorderharts is ’n klein plattelandse gemeente in die Sinode van Noord-Kaapland. Die gemeente is geleë in die Vaalharts Besproeiingskema, sowat 10 km vanaf Hartswater. Die grootste

NG Gemeente Noorderharts (Magogong) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Steinthal Kinder- en Jeugsorgsentrum (Tulbagh)

Vakature: Bestuurder Sluitingsdatum: 13 September 2021 Steinthal Kinder- en Jeugsorgsentrum is ’n program van Badisa, ’n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk [Wes-Kaapland] en VGKSA [Kaapland]. Aansoeke van gemotiveerde en dinamiese persone met ’n positiewe lewensingesteldheid teenoor kinders en jeugdiges, word vir hierdie betrekking ingewag. Die aangewese kandidaat sal regstreeks aan die Beheerraad rapporteer en

Steinthal Kinder- en Jeugsorgsentrum (Tulbagh) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand (ACK van NZ)

Howick-Gemeente Vakature: Leraarspos Die Howick-gemeente van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand (ACK van NZ) beskik tans oor ’n vakante pos vir ’n leraar wat tans in die beroep staan en wat geroepe voel om in ’n dinamiese multi-denominale gemeente te dien. Maak asb seker dat u vir ’n werkspermit met permanente verblyf sal

Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand (ACK van NZ) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Stellenbosch-Wes

Vakature: Voltydse predikant Aansoek sluit op Vrydag 17 September 2021 om 13h00 Ons nooi hiermee graag belangstellendes, wat geroepe voel om betrokke te raak met die daadwerklike uitleef van ons gemeente se getuienisskrif, om aansoek te doen vir die vakante permanente pos van voltydse leraar by NG Kerk Stellenbosch-Wes. Kontak gerus ons Gemeentebestuurder, Michéle Erwee,

NG Kerk Stellenbosch-Wes Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Krokodilrivier Brits

Vakature: Leraar Aansoeke sluit om 13:00 op 30 September 2021 Gemeenteprofiel Die gemeente is ’n semi-plattelandse gemeente in Brits en is een van drie NG gemeentes binne dorpsgrense. Die dorp bestaan uit ’n mengsel van industrië, mynbou en landbou. Binne die bedieningsveld van die gemeente is daar twee groot hoërskole en verskeie laerskole. Die NG

NG Gemeente Krokodilrivier Brits Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Tulbagh

Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 10 September 2021 Die kerkraad van NG Kerk Tulbagh wag in afhanklikheid aansoeke in vir die bostaande pos. Gemeenteprofiel: Die NGK Tulbagh is die vierde oudste gemeente in Suid-Afrika. Ons is ’n klein gemeente in ’n dorp en vallei wat voortdurend besig is om te verander. ’n Beduidende groep van ons lidmate

NG Kerk Tulbagh Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Rensburg

Die kerkraad van NG Kerk Rensburg in Heidelberg, Gauteng, wag aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Leraarspos (Drie jaar termynpos met die moontlikheid van verlenging) Sluitingsdatum: 15 Oktober 2021 Gemeenteprofiel: Rensburg is ’n plattelandse gemeente 50 km suid van Johannesburg. Die ongeveer 400 lidmate, waarvan 70 dooplidmate is, bestaan uit ouer sowel as ekonomies

NG Kerk Rensburg Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG St Helena, Welkom

Vakature: Vastetermynpos Sluitingsdatum: 30 September 2021 Gemeenteprofiel: Welkom is ’n plattelandse stad in die Vrystaat met ’n landelike inslag. Grotendeels bestaan die gemeenskap uit ouer lidmate sowel as ekonomies aktiewe lidmate gerugsteun deur landbou-aktiwiteite. Die gemeente bestaan uit ongeveer 290 belydende en 59 dooplidmate. Leraarsprofiel: ’n Leraar vlak een tot vier van die NG Kerk

NG St Helena, Welkom Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk Kraaifontein

Vakature: Vastetermynpos 20 uur per week (½-dag pos) tot 30 Junie 2022 Sluitingsdatum: 20 Augustus 2021 Gemeenteprofiel: Kraaifontein-gemeente is ’n multikulturele gemeenskap geleë in die noordelikevoorstede van Kaapstad. Ons ressorteer binne die Ring van Durbanville. Die gemeente bestaan uit ongeveer 283 belydende en 30 dooplidmate. Die gemeente bestaan grootliks uit afgetrede persone. ’n Aftreeoord is

NG Kerk Kraaifontein Lees verder

Afgehandelde vakatures

Tutela (Voormalige CMR) Gesinsorg

Vakante pos: Senior Maatskaplike werker Tutela (Voormalige CMR) Gesinsorg Kantoor Delmas, posverwysingsnommer: TD01 31 Augustus 2021 Pos beskikbaar: Die geskikte kandidaat moet beskik oor ervaring en vaardigheid in al die velde van Maatskaplike werk. Tutela funksioneer as ’n Christelike, geloofgebaseerde, kerklike organisasie. Die suksesvolle kandidaat moet haar/homself kan vereenselwig met en kan werk binne die

Tutela (Voormalige CMR) Gesinsorg Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Potchefstroom-Vyfhoek

Vakature: Leraar Sluitingsdatum: 31 Augustus 2021 GEMEENTEPROFIEL: Potchefstroom-Vyfhoek is ’n voorstedelike eenmansgemeente met plaaswyke geleë in die ooste van Potchefstroom in Noordwes-Provinsie en is deel van die Goudland Sinode. Van karakter is die gemeente sterk behoudend met Gereformeerde spiritualiteit en stel ’n hoë premie op Skrifgetroue prediking. LERAARSPROFIEL: In aansluiting by ampspligte soos omskryf in

NG Gemeente Potchefstroom-Vyfhoek Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk De Aar

Leraar, kontrakpos Sluitingsdatum: 20 Augustus 2021 Ons nooi gelegitimeerde persone om aansoek te doen vir bogenoemde pos. De Aar is geleë in ’n plattelandse omgewing in die Noord-Kaap. Die gemeente bestaan uit 450 belydende en 96 dooplidmate. Lidmate is eensgesinde, toegewyde mense wat nadink oor die betekenis daarvan dat ons geroep is om “Strome van

NG Kerk De Aar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Kerk in Suid-Afrika

Vakature: Saakgelastigde Sluitingsdatum: 23 Augustus 2021 om 12:00 Die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika maak die vakature vir ’n PSD (predikant in sinodale diens) in die Diensgroep vir Ondersteuningsdienste bekend. Die Saakgelastigde (soos hierdie pos bekendstaan) se uitgebreide verantwoordelikhede kan vanaf die webwerf gelaai word: https://www.kaapkerkadmin.co.za/poste OPSOMMENDE VERANTWOORDELIKHEDE: Doeltreffende bestuur van die NG Kerk in

NG Kerk in Suid-Afrika Lees verder

Afgehandelde vakatures

Moreletapark Gemeente

Vakature: Medeleraar onbepaalde termynpos Sluitingsdatum: 13 Augustus 2021 Gemeenteprofiel: Moreletapark-gemeente is ’n voorstedelike makro-gemeente in die ooste van Pretoria. Ons gemeente streef daarna om in ’n noue verhouding met God, mekaar en die wêreld te leef; asook om God se visie vir ons uit te leef, naamlik “Jesus alles in elkeen”. Ons doen dit deur

Moreletapark Gemeente Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Vaalwater

Vakature: Deeltydse leraar Sluitingsdatum: 14 September 2021 Hiermee word ’n deeltydse predikantspos (onbepaalde termyn) in die NG Gemeente Vaalwater bekend gestel. Gemeenteprofiel: Vaalwater is ’n klein plattelandse gemeente in die Noordelike Sinode. Die gemeente is geleë in die Waterberge, tussen Modimolle (±60 km) en Le­phalale (±90 km). ’n Groot deel van die gemeente is aan

NG Gemeente Vaalwater Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.