Op soek na versoening
Hoe kan die NG Kerk help om versoening in die Noordwes te bring? Dit was die tema van ’n oggendgesprek by die NG gemeente Goudkop in Klerksdorp waar ’n uiteenlopende groep mense van verskillende kerke en organisasies byeen gekom het. Dr Gustav Claassen, algemene sekretaris van die NG Kerk, het begin deur te vertel van […]
Op soek na versoening Lees verder
Nuus




















