Kerk betwis nie appèlle se ongeldigheid nie
Die NG Kerk se verdediging van sy besluite van die buitengewone Algemene Sinode van 2016 berus nie daarop dat appèlproses teen 2015 se besluite kerkordelik ’n geldige proses was nie. Dit blyk uit die hofstukke wat die kerk opgestel het in reaksie op stukke van vier lidmate wat vra dat die hof die besluite van […]
Kerk betwis nie appèlle se ongeldigheid nie Lees verder
Nuus

















