Maatskaplike dienste vra deelnemende betrokkenheid
Die kerk se professionele maatskaplike dienste wil nader beweeg aan gemeentes en deel wees van die missionale diakonaat wat uit gemeentes gedoen word. Dit is van die gedagtes wat na vore gekom het tydens ’n konferensie van twee dae wat die Kerklike Maatskaplike Diensteraad (KMDR) gehou het. Dr Botha van Aarde, uitvoerende beampte van die […]
Maatskaplike dienste vra deelnemende betrokkenheid Lees verder
Nuus




















