Jesus regeer nou as Koning – deur fluistering
Die Oostelike Sinode se jaarlikse predikantekonferensie in die Krugerwildtuin het vanjaar as tema gehad: “Ons het ons misgis met Jesus”. Ds Gys van Schoor van die Sentrum vir Geloofsvorming was aan die woord. NEELS JACKSON berig. “Gaan mors 15 minute saam met die Here aan die hand van die teks.” Met dié woorde stuur Gys […]
Jesus regeer nou as Koning – deur fluistering Lees verder
Artikels




















