Netwerk vir kleingroepe hou konferensie
Dit moenie elke haan op sy eie mishoop wees nie. Die gedagte is om ’n netwerk te vorm sodat almal na mekaar kan luister en by mekaar kan leer. So gesels ds Manie Groenewald van die NG gemeente Moreletapark oor die Suid-Afrikaanse Netwerk vir Kleingroepbedieninge wat hy op die been help bring het. Groenewald is […]
Netwerk vir kleingroepe hou konferensie Lees verder
Nuus




















