Sinode kan enige besluite neem
Die buitengewone Algemene Sinode van die NG Kerk het besluit dat hy tydens sy huidige sitting die hele saak van selfdegeslagverhoudings sal bespreek en opnuut daaroor besluite gaan neem. Dit kom nadat die vorige Algemene Sinode se besluite oor selfdegeslagverhoudinge ter syde gestel is deurdat die Appèlliggaam ’n appèl teen die besluit gehandhaaf het omdat […]
Sinode kan enige besluite neem Lees verder
@sinode Nuus



















