Reformasie: 500 jaar later
Ek hoor getuienisse van oor die hele NG Kerk van die talle vieringe en herdenkingsgeleenthede van die 16de eeuse reformasie. Ek hoor van preekreekse oor die solas, herbevestigende preke oor die voorrang van genade, die heerskappy van Christus, die gawe van geloof, die gesag van die Bybel, en die eer van God as ons enigste […]
Reformasie: 500 jaar later Lees verder
Nelis Janse van Rensburg



