Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

J

Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

Kennis & konteks: Wat vier Christene tydens ‘advent’? + Wat beteken ‘agnostisisme’?

ADVENT (wat letterlik iets soos naderkom beteken) is tradisioneel dié tydperk in die kerklike jaar waarin die ganse skepping se afwagting van die Messias uitgedruk word. Normaalweg vind die viering hiervan plaas tydens die vier weke wat Kersfees voorafgaan. ’n Mens sou kon sê dat ten minste drie waarhede tydens hierdie tydperk aan die orde […]

Kennis & konteks: Wat vier Christene tydens ‘advent’? + Wat beteken ‘agnostisisme’? Lees verder

Artikels

Brief: ‘Praat dan ook oor onreg in Suid-Afrika’

Albin Bowler van Bellville skryf: Neels Jackson se brief van 30 Okt 2025 verwys na verskeie Bybelse waarhede, asook verkeerde sienings wat sommige NG lidmate huldig. Die vernaamste waarheid is dat God omgee vir mense wat ly. Ons kan nog vele ander tekste aanhaal waar Jesus self onreg en lyding sterk aanspreek, Dan is daar

Brief: ‘Praat dan ook oor onreg in Suid-Afrika’ Lees verder

Briewe

Lesersbydrae: Hoe jou geloofsidentiteit gevorm en uitgedaag word

In hierdie besinnende oorsig ondersoek Kerkbode-leser Philip Coetzee die begrip identiteit binne ’n Christelike geloofsraamwerk en plaas dit in gesprek met hedendaagse denkstrominge soos postmodernisme, humanisme en liberale teologie. Die fokus val op hoe hierdie strominge geloofsidentiteit kan beïnvloed, versterk of ondermyn. Sonder polemiek poog die artikel om ’n bydrae te lewer tot die breër

Lesersbydrae: Hoe jou geloofsidentiteit gevorm en uitgedaag word Lees verder

Rubrieke

Brief | Groote Kerk: ‘Dit lyk vir my na Jodehaat’

Willem de Haan van Welgemoed skryf: In die November-uitgawe (2025) van die gedrukte weergawe van Kerkbode (sien onderaan die brief – Red) verskyn daar ‘n paar foto’s asook verskeie briefskrywers se menings omtrent die gebeure by die Groote Kerk in Adderleystraat. LEES OOK: Hoe lyk balans in die kerk se spreke oor die politiek? Stilbly

Brief | Groote Kerk: ‘Dit lyk vir my na Jodehaat’ Lees verder

Briewe

Brief: Waarom het die wêreld ’n Verlosser nodig en nie ’n revolusionêr nie?

Julian Olivier van Groblersdal skryf: Met Kersfees praat ons gereeld oor lig, vrede en hoop. Dit is goeie en Bybelse woorde. Maar ek dink Kersfees vra ’n skerper vraag: Waarom moes God self mens word? Waarom stuur Hy nie bloot ’n groot leermeester, ’n morele voorbeeld of ’n politieke bevryder nie? Die Bybel se antwoord

Brief: Waarom het die wêreld ’n Verlosser nodig en nie ’n revolusionêr nie? Lees verder

Briewe
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.