Elders gesien | Voorsitter bedank uit komitee wat kerkregulering moes ondersoek
Prof. Musa Xulu het “ernstige onreëlmatighede” en “intimidasie” gelys as van die redes waarom hy bedank het as voorsitter van die art.22-komitee van die Kommissie vir Kulturele, Godsdienstige en Taalregte (CLR-kommissie). “My leadership was hollow,” het Xulu gesê tydens sy bedanking op ’n perskonferensie wat op 15 Januarie in die Birchwood-hotel in Johannesburg plaasgevind het. […]
Elders gesien | Voorsitter bedank uit komitee wat kerkregulering moes ondersoek Lees verder
Nuus




















