Resensie | ’n Gebed vir elke dag van die jaar
Gebedsboek vir tye wat tel saamgestel deur Dewald Hoffmann Uitgewer: Bybelkor, 2025 Resensent: Rethie van Niekerk Wat ’n heerlike geskenk het Dewald Hoffmann nie met die Gebedsboek vir ons gegee nie – ’n versameling van gebede uit die jarelange Woord en Fees-projek. Die gebede is opgedeel volgens die kerkjaar, met ’n kort inleiding oor die […]
Resensie | ’n Gebed vir elke dag van die jaar Lees verder
Boeke





















