Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

J

Ds Johan Ekkerd (links) het op Sondag, 1 Februarie 2026, vir ds Abel Erasmus as diensleraar van die NG Gemeente Rietbron in die Oos-Kaap bevestig. Stuur kennisgewings oor leraarskuiwe by jou gemeente asook nuus oor groter kerklike vergaderings na kerkbode@tydskrifte.co.za. Foto: Verskaf

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 06 Februarie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 06 Februarie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Prop DC (Christiaan) de Klerk na Kuruman; ds P (Pierrié) Kies van Mosselbaai na Ceresvallei; prop RH (Roy) Stewart na Delmas. AANVAAR Ds A (Abel) Erasmus van Klerksdorp-Flimieda as diensleraar na Rietbron; prop W (Wihan) Rossouw na Hottentots-Holland. WES-KAAPLAND BEROEP Ds […]

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 06 Februarie 2026) Lees verder

Amptelik

Bybelgenootskap van Suid-Afrika (Hoofkantoor): Verhoudingsleier (Westelike streek)

Verhoudingsleier – Westelike streek Hoofkantoor – Wes-Kaap (Bellville) Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (BSA) is ’n maatskappy sonder winsoogmerk wat sedert 1820 die Bybel vertaal, publiseer en versprei in Suid-Afrika. Die missie van die BSA is om bekostigbare Bybels te voorsien vir elkeen in hulle eie taal en in geskikte formate sodat almal die lewegewende boodskap

Bybelgenootskap van Suid-Afrika (Hoofkantoor): Verhoudingsleier (Westelike streek) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Eerw Nobuntu Penxa-Matholeni het verwys na die verantwoordelikheid van KI-gebruikers om nie, soos in geskiedskrywing uit die koloniale era, nuanses plat te rol en betekenis verkeerd te vertolk nie. Foto's: Le Roux Schoeman

Kunsmatige Intelligensie: Opwinding word afgewissel deur vrae en omsigtigheid toe teoloë oor KI besin

Nuwe kennisgereedskap, soos kunsmatige intelligensie (KI), lei die kerk altyd eers in die versoeking om te probeer om in beheer te bly. Só het een van die deelnemers by ’n gespreksreeks oor teologie en KI opgemerk. Dr Simon Jooste, ’n skrywer verbonde aan Reformed Church Southern Suburbs, sê KI is nie ’n orakel wat alles

Kunsmatige Intelligensie: Opwinding word afgewissel deur vrae en omsigtigheid toe teoloë oor KI besin Lees verder

Nuus

NG Gemeente Roodekrans (Roodepoort): Leraar

Vakature: Leraar (Met fokus op jeug en geleentheid om te groei) Roodekrans gemeente stel hiermee, in biddende afhanklikheid van die Here, ’n vakature bekend vir ’n voltydse leraar wat aanvanklik fokus op die jeug, met groeigeleenthede. Sluitingsdatum: 28 Februarie 2026. Gemeenteprofiel: Roodekrans-gemeente word gekenmerk deur ’n warm, vriendelike en ondersteunende atmosfeer. Ons glo aan ’n

NG Gemeente Roodekrans (Roodepoort): Leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Doornpoort: Musiekleier (Kontrakpos)

Vakature: Musiekleier (Kontrakpos) Doornpoort-gemeente is in gebed op soek na ’n toegewyde musiekleier om deel te word van ons gemeente en musiekbediening. Ligging: Doornpoort, Pretoria. Het jy ’n passie vir musiek, musiekbegeleiding en veral lof- en aanbidding? Voel jy geroep om saam met ander musikante te werk, hulle te lei en hulle talente te ontwikkel,

NG Gemeente Doornpoort: Musiekleier (Kontrakpos) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Die NG Kerk en Hervormde Kerk wil by die GKSA weet watter implikasies besluite by die GKSA se onlangse sinodesitting (foto hierbo) vir die gereformeerde kerkfamilie in Suider-Afrika inhou. “Ons sal graag hieroor ’n dringende gesprek met die Deputate Ekumene van die GKSA wil voer,” luidens ’n verklaring. Foto: Verskaf

Elders gesien: Spanning loop hoog, maar leiers wil ‘openhartig’ gesels ná GKSA dié besluite neem op Potch

Leiers van die NG Kerk en die Hervormde Kerk het in ’n gesamentelike skrywe gevra om met die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) te ontmoet en oor teologiese verskille en die verhouding tussen die kerkverbande te praat.  “Vir ons is die enigste weg om die spanning wat klaarblyklik nou hieroor tussen die GKSA en ons

Elders gesien: Spanning loop hoog, maar leiers wil ‘openhartig’ gesels ná GKSA dié besluite neem op Potch Lees verder

Verklarings
Modernising Estate Law: Do executors have to advertise in print?

Why executors are moving to digital estate notices in 2026

The legal landscape in South Africa has historically been tied to traditional methods, but 2026 marks a major turning point for estate administration. For decades, a common hurdle for many was the question: do executors have to advertise estate notices in physical newspapers? ALSO READ: Estate administration deadlines to note in February 2026 With the

Why executors are moving to digital estate notices in 2026 Lees verder

Regsaspekte

NG Moedergemeente George: Medeleraar

Vakature: Medeleraar In biddende afhanklikheid van God nooi NG Moedergemeente George gemeenteleraars uit om aansoek te doen vir aanstelling as medeleraar, om ’n sleutelrol te speel in die gemeente se reis van vernuwing en volhoubare impak. Gemeenteprofiel Die gemeente is geleë in die hart van George in die Tuinroete, ’n dinamiese en groeiende streek met

NG Moedergemeente George: Medeleraar Lees verder

Afgehandelde vakatures
Dié data help ons om beter te verstaan watter Google-soektogte Kerkbode se webwerf die afgelope maand byna 14 000 klieks besorg het. Opmerkings of vrae oor webdata en storietendense is welkom. Stuur dit na leroux@bmedia.co.za

Werksoekers bring weer klieks by die hordes na Kerkbode + eCKE nou gratis beskikbaar

Plasings oor werk- en loopbaangeleenthede het weereens in die eerste maand van die jaar die grootste aantal webgebruikers na Kerkbode.co.za gebring, volgens Google se soektogdata* vir Januarie.   In hierdie gereelde maandeind-mediarubriek kyk Le Roux Schoeman terug en vra: Waar het die klieks vandaan gekom en watter tendense sien ons by Kerkbode.co.za? Data: Vier goed

Werksoekers bring weer klieks by die hordes na Kerkbode + eCKE nou gratis beskikbaar Lees verder

Redakteursbrief
“My lewe is vir my ’n stille herinnering dat dit nooit te laat is om nuut te begin nie,” skryf Daniël (Danie) R Neumann (65). Hy is in 2024 as diensleraar gelegitimeer en op 22 Januarie 2026 as advokaat tot die Hoë Hof in Pretoria toegelaat.
“My lewe is vir my ’n stille herinnering dat dit nooit te laat is om nuut te begin nie,” skryf Daniël (Danie) R Neumann (65). Hy is in 2024 as diensleraar gelegitimeer en op 22 Januarie 2026 as advokaat tot die Hoë Hof in Pretoria toegelaat. Foto: DJ Muller

Getuienis: ‘Ek is gereed om te dien,’ sê diensleraar wat MTh en LLB ná 58 verwerf

“My lewe is vir my ’n stille herinnering dat dit nooit te laat is om nuut te begin nie,” skryf Daniël (Danie) R Neumann (65). Hy is in 2024 as diensleraar gelegitimeer en op 22 Januarie 2026 as advokaat tot die Hoë Hof in Pretoria toegelaat. Dié pa en oupa, wat lidmaat is by die

Getuienis: ‘Ek is gereed om te dien,’ sê diensleraar wat MTh en LLB ná 58 verwerf Lees verder

Artikels

Leser vertel | Eeufees van dankbaarheid vir tannie Anna se lewe: “Ek het niks om oor te kla nie” 

Dr. Daléne Flynn skryf: Dit is nie elke dag dat ’n mens die voorreg het om ’n 100ste verjaarsdag by te woon nie – en dan nog dié van iemand wie se lewe self ’n getuienis van dankbaarheid, eenvoud en geloof is. Anna van den Berg het op 23 Januarie haar honderdste verjaardag gevier. Op

Leser vertel | Eeufees van dankbaarheid vir tannie Anna se lewe: “Ek het niks om oor te kla nie”  Lees verder

Briewe

Kollig-podsending | Kerkwees in krisistye: ‘Dit gaan oor die getuienis van die kerk’ – Marinda van Niekerk van Respond SA in gesprek met ander

Ons is besig om dié vliegtuig in die lug te bou. Só vertel dr Marinda van Niekerk oor Respond SA, die interkerklike ramphulporganisasie wat in Februarie 2024 formeel op die been gebring is en waarvan sy hoof is. In hierdie wydlopende gesprek vertel twee gemeenteleraars van hulle ervaring van die goed én sleg wat tydens

Kollig-podsending | Kerkwees in krisistye: ‘Dit gaan oor die getuienis van die kerk’ – Marinda van Niekerk van Respond SA in gesprek met ander Lees verder

Nuus

NG Hertzogville (dolerende gemeente): leraarspos

Vakature: Voltydse leraarspos Gemeenteprofiel: Ons is ’n boerderygemeenskap in die noordwestelike hoek van die Vrystaat en ongeveer 140 km vanaf Bloemfontein. Hertzogville is ’n behoudende gemeenskap. Die gemeente bestaan uit 253 belydende lidmate en 64 dooplidmate, daar is ses plaaswyke en vier dorpswyke. Hertzogville-gemeente is ’n baie meelewende gemeente, wat ’n hoë premie plaas op

NG Hertzogville (dolerende gemeente): leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 30 Januarie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 30 Januarie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Prop Karla Grahan (geb Smit) na Montana. AANVAAR Dr J (Juppi) Steurer van Sasolburg-Fontein na Potchefstroom-Grimbeekpark. NOORD-KAAPLAND BEVESTIGING Ds Luné Dorfling word op 1 Februarie 2026 bevestig as leraar van NG Kerk Upington Moedergemeente. (27.01.2026). GOUDLAND BEVESTIGING Dr J Steurer van

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 30 Januarie 2026) Lees verder

Amptelik
Die interkerklike netwerk, Respond SA, vra gemeentes se hulp by hulle ramphulp aan vloedslagoffers in die Noorde. Foto: PresidencyZA/photos

Elders gesien: Netwerk vra hulp met rampondersteuning in Mpumalanga en Limpopo

Na erge vloede in die Noorde van die land is Respond SA besig om rampondersteuning te bied aan plekke soos Phalaborwa en Witrivier in Mpumalanga asook Komatipoort en Louis Trichardt in Limpopo. Dr Nioma Venter het onlangs meer oor die interkerklike netwerk, Respond SA, asook hoe gemeentes by hierdie ramphulpplan kan inskakel vertel op die

Elders gesien: Netwerk vra hulp met rampondersteuning in Mpumalanga en Limpopo Lees verder

Nuus

Vennote vertel oor hulp tydens rampe: ‘Behoefte word bepaal deur mense op grondvlak’ – ds Alex Clark, Diaconia

Met die onlangse verwoestende brande in verskeie dele van ons land, is Diaconia se Hoop-en-Versoeningstrust een van die plekke waar NG lidmate en donateurs kan geld skenk en seker kan wees dat dit verantwoordelik aangewend word. Ons gesels met ds Alex Clark van Ceres, ’n lid van Diaconia en kontakpersoon vir Diaconia se Ramphulpaksie.  

Vennote vertel oor hulp tydens rampe: ‘Behoefte word bepaal deur mense op grondvlak’ – ds Alex Clark, Diaconia Lees verder

Hoop en Versoening Trust
Isabelle van Rensburg is self ’n gevierde internasionale orrelis wat ook studente afrig en is tans NG Universiteitsoord in Pretoria se orrelis. Sy vertel hoe sy ook soms na aan trane beweeg word deur die gemeente se reaksie op die musiek.

Orrels en orreliste is ook (musiek)instrumente in die koninkryk

Orrelmusiek het oor eeue heen steeds die vermoë om mense tot in God se troonkamer te beweeg. “As kerkorrelis het ek ’n geleentheid om mense deur musiek met God in kontak te bring deur die uitsoek van gepaste musiek en die begeleiding van die loprysing en aanbidding. Dit is die grootste voorreg om só instrument

Orrels en orreliste is ook (musiek)instrumente in die koninkryk Lees verder

Artikels

NG Gemeente Suikerbos: Orrelis

Vakature: Orrelis Sluitingsdatum: 12 Februarie 2026. Die kerkraad van NG Suikerbos wag aansoeke in vir die pos van orrelis. Suikerbos is geleë in Dabchickstraat 1, Drie Riviere-Oos, Vereeniging. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die musiekbegeleiding tydens eredienste en ander geleenthede. Posbesonderhede beskikbaar op versoek. Salaris onderhandelbaar volgens SAKOV-riglyne. Rig kort CV met verwysings

NG Gemeente Suikerbos: Orrelis Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Die Vleie (Hoekwil/Wildernis): Geestelike werker/evangelis

Die NG Gemeente Die Vleie, Hoekwil/Wildernis wag in biddende afhanklikheid aansoeke in vir die onderstaande pos. Vakature: Geestelike werker/evangelis Het jy ’n passie om mense met die evangelie van Jesus te bedien? Dan is hierdie ’n geleentheid vir jou om jou passie en gawes te kan uitleef as deel van ons gemeente op die platteland.

NG Gemeente Die Vleie (Hoekwil/Wildernis): Geestelike werker/evangelis Lees verder

Afgehandelde vakatures

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Toe vra hy, May I pray for you?

Oom Sidney lê in ‘n klein saal van die harthospitaal in Sunnyside. Hy is gekoppel aan ‘n klomp masjiene en die kussing onder sy kop lyk vir my ongemaklik. Hy was ’n diep, Engelse, opregte gelowige. Daai tipiese Anglikaanse of Metodiste Christen wat alleenlik liefde met alles wat hulle doen uitstraal. LEES OOK: Tussenin: Zander

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Toe vra hy, May I pray for you? Lees verder

Rubrieke Tussenin

Mediarubriek | Kerknuus en comments: Gekruisde lyne, ‘church hurt’ en negatiewe plesier

Wat is die béste uitkoms vir die leser van comments onderaan berigte oor veral Afrikaanse kerke met apartheidbagasie? Gestel vir ’n oomblik daar is ses winspunte daarin? Die verskeidenheid van stemme help my om die subjektiwiteit van my eie oortuigings raak te sien. Dit stel my gerus dat ander mense ook noukeurig deur die teks

Mediarubriek | Kerknuus en comments: Gekruisde lyne, ‘church hurt’ en negatiewe plesier Lees verder

Rubrieke

NG Gemeente Calvinia: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 01 Maart 2026. Calvinia is ’n dinamiese dorp op die platteland van die Noord-Kaap. Calvinia is die hoofdorp van die Hantam Munisipaliteit en beskik oor ’n uitstekende laerskool en hoërskool, hospitaal en mediese sentrum asook sportklubs, restaurante en winkels. Die Hantam is ’n landboustreek met hoofsaaklik veeboerdery en in ’n mindere

NG Gemeente Calvinia: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.