Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

J

Prof Marius Nel

Verslag ná feitesending: ‘Ons het mense ontmoet wat ondanks alles weier om vyande te wees’

Van 19 tot 24 Oktober 2026 het vier dominees uit die NG Kerk Jordanië, Israel, Jerusalem en die Wesoewer besoek om verslag te doen aan die Algemene Sinode Moderamen. Lees die verslag geskryf deur vlnr ds Anton Mieny , dr Christo Benade, ds Elmarie Dercksen en prof Marius Nel hieronder. “Ons het bewustelik ’n holistiese […]

Verslag ná feitesending: ‘Ons het mense ontmoet wat ondanks alles weier om vyande te wees’ Lees verder

Verklarings

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Oor ’n deur na nêrens en die genade van nog-nie-klaar-nie

Dit is ’n oggend met blou lug en ’n koel briesie wat deur die hawe van Naxos in Griekeland waai. Die klein koffiewinkels langs die pad naby die see is nog besig om hul stoele uit te pak en borde met die dag se spesiale aanbiedinge oor te skryf en rond te skuif. Dit is

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Oor ’n deur na nêrens en die genade van nog-nie-klaar-nie Lees verder

Tussenin

Skrywer nooi leser om dieper te kyk na maniere waarop mag geloof inspan, ook in die kerk

When saying no to God is an act of faith deur Siya Khumalo Uitgewer: Tafelberg, 2026 Resensent: Angelique Havenga Die Duitse film Never look away vertel die verhaal van ’n kunstenaar wat grootword in die skadu van Nazi-Duitsland. Reeds as kind word hy aangemoedig om nooit weg te kyk nie – veral nie van dít

Skrywer nooi leser om dieper te kyk na maniere waarop mag geloof inspan, ook in die kerk Lees verder

Boeke
As die groot gebod van liefde nie in die kerkreg uitgeleef word nie, mis ons die punt, het ds Jeannine Stoffberg (heel regs), die voorsitter van die Hoëveld se Sinodale Regskommissie, by vandeesweek se sinodesitting gesê.

Kerkverband: Ring van Standerton en Hoëveld Sinode soek saam pad vorentoe 

Ná ’n op-die-nippertjie-gesprek by die vergadering van Hoëveld Sinode het kerkleiers op Dinsdag 27 Oktober te midde van diep teologiese verskille opnuut probeer om versoening met die Ring van Standerton te bewerkstellig.    “Ek het bietjie met vriende van my hier by die sinode om ’n tafel gesit en ons het gesels,” het ds Evert

Kerkverband: Ring van Standerton en Hoëveld Sinode soek saam pad vorentoe  Lees verder

@sinode Nuus

Brief | Wil reünie hou met finalejaarsklas van 1976 op Maties

Dawie de Wet van Die Strand skryf: Hiermee nooi ek die 1976-finalejaarsklas van die Kweekskool op Stellenbosch uit vir ’n reünie. Kom ons probeer Donderdag, 19 November 2026 bymekaarkom – 50 jaar na ons legitimasie op 19/11/1976 – dalk vir ’n laatontbyt so 10:00, of minstens vir ’n virtuele kuier. Kontak my asseblief so gou moontlik

Brief | Wil reünie hou met finalejaarsklas van 1976 op Maties Lees verder

Briewe
Hierdie foto spreek boekdele van waaroor kerk gaan. Die verlede en die toekoms, teenwoordig in die hede, skryf Annelize Botes. In die foto is ds Trunette de Jongh met haar jongste, Eunice-Mari, tesame met Flip Roos (87), die oudste afgevaardigde by Hoëveld se Sinodesitting.

Hoëveld Sinodesitting: Oud en jonk saam op pad 

  Dit is nie ongewoon om by ’n sinodesitting mense met wysheid en grysheid raak te loop nie. Wat vandeesweek se vergadering van Hoëveld Sinode by Weesgerus naby Modimolle anders maak, is die kombinasie van Flip Roos (87) en Eunice-Mari de Jongh (sewe weke oud) in dieselfde vergadering.  Eunice-Mari se ouers (Trunette en Danie) is

Hoëveld Sinodesitting: Oud en jonk saam op pad  Lees verder

@sinode
Onlangse navorsing wys meeste Suid-Afrikaanse huishoudings (sowat 65%) met kinders het nie kinderboeke nie. Vir baie kinders is ’n eie Bybelstorieboek dus nie vanselfsprekend nie. Deur die KinderKersKousprojek help Bybel-Media om stories van hoop en geloof in meer kinders se hande te plaas. Foto: Adriaan Labuschagne

KinderKersKous | Gee ’n kind die geskenk van ’n Bybelstorie

“Dis amper soos die Here manna uit die hemel gestuur het …”  Só het Katherina Johnson, beter bekend as Suster Doekies, verlede Desember gereageer toe Bybel-Media byna 1 000 boeke by haar sopkombuis se Kersete kom uitdeel het. Sy en haar man, Abraham, kook al vir meer as 20 jaar elke dag warm etes vir

KinderKersKous | Gee ’n kind die geskenk van ’n Bybelstorie Lees verder

Nuus

Dagstukboek daag leser uit ‘om dieper oor geloof te dink’

Meer van U, Heer deur Farren Cloete Uitgewer: Lux Verbi, 2026 Resensent: Samantha Chamberlain Farren Cloete se Meer van U, Heer is ’n dagstukkieboek wat maklik lees, maar jou terselfdertyd uitdaag om dieper oor jou geloof na te dink. Luister ook hierdie Kollig-podsendinggesprek: Luister | ‘In my andersheid het God my geroep’ – Farren Cloete oor

Dagstukboek daag leser uit ‘om dieper oor geloof te dink’ Lees verder

Boeke

Elders gesien | Sakov pleit vir beter beskerming van pyporrels na inbraak

“SAKOV is bewus van die finansiële implikasie om pyporrels in stand te hou en moedig kerkrade en eienaars aan om nie die instrumente af te takel of uit kerke te verwyder nie, selfs al is onmiddellike herstel en restourasie nie moontlik nie.” Só lui ’n onlangse verklaring deur die Suider-Afrikaanse Kerk- en konsertorrelistevereniging (SAKOV). Dit

Elders gesien | Sakov pleit vir beter beskerming van pyporrels na inbraak Lees verder

Nuus
'Hoe volg ek Jesus in my gemeente.' Só som ds Jaco Botha, teologie-dosent by Hugenote Kollege, die leerplan vir die sogenaamde KAST (kerkgeakkrediteerde sertifikaat in teologie) op. Foto: Le Roux Schoeman

Hoëveld Sinode: Bedienaars doen veel meer as instaan vir dominees

Bedienaars is nie net ’n noodmaatreël vir klein gemeentes of vakante poste nie. Só het ds Jaco Botha, teologie-dosent by Hugenote Kollege, op Maandag 26 Oktober aan afgevaardigdes by die Hoëveld Sinodesitting naby Modimolle gesê. Lees ook: Hoëveld Sinode Dag 1: Michelle van Tonder as moderator verkies “Bedienaars is nie ’n reddingsboei vir die kerk

Hoëveld Sinode: Bedienaars doen veel meer as instaan vir dominees Lees verder

@sinode Nuus

Nuwe ontdekkings wag in 56 meditasies op Bybeltekste

Uitsigte op die nuwe wêreld in die Bybel deur Eric Scholtz Uitgewer: Digital on Demand, 2026 Resensent: André Schmidt Dit is met opgewondenheid dat ek Eric Scholtz se boek, Uitsigte op die nuwe wêreld in die Bybel, begin lees het. Ons was 25 jaar lank kollegas by Driehoek-gemeente in Vanderbijlpark. Ek kan getuig van die

Nuwe ontdekkings wag in 56 meditasies op Bybeltekste Lees verder

Boeke
Aangesien die Tawashi van nature antibakteries is, kan dit maklik verfris word deur dit in ’n vlak badjie met kookwater en asyn te week, of deur dit elke paar dae in die skottelgoedwasser te sit. Foto's: Verskaf

Omgewing | Fay van Eeden: Kombuissponse wat goed is vir die aarde

Fay van Eeden deel in haar gereelde omgewingsrubriek drie wenke vir omgewingsvriendelike alternatiewe tot sintetiese kombuissponse. Ek het onlangs ’n artikel gelees wat aanbeveel dat jy jou sintetiese kombuisspons elke week vervang om te verhoed dat jy skadelike bakterieë, wat in die porieë van die spons groei, in jou kombuis versprei. Sou mens hierdie raad

Omgewing | Fay van Eeden: Kombuissponse wat goed is vir die aarde Lees verder

Artikels
Ds Michelle van Tonder, leraar van NG Gemeente Kempton-Kruin, is op 26 Oktober verkies as moderator van Hoëveld Sinode. Foto's: Le Roux Schoeman

Hoëveld Sinode Dag 1: Michelle van Tonder as moderator verkies

Ds Michelle van Tonder is verkies as moderator van Hoëveld Sinode wat 101 gemeentes in 14 ringe verteenwoordig. Die leraar van NG Gemeente Kempton-Kruin volg dr Tom Smith op en het tydens die eindronde van die stemmery op 26 Oktober meer stemme as ds Jeanine Stoffberg gekry. “Ek maak baie staat op julle hulp,” het

Hoëveld Sinode Dag 1: Michelle van Tonder as moderator verkies Lees verder

@sinode Nuus
Prof Allan Boesak is een van die sprekers by ’n konferensie wat die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke (WGGK) in Pretoria hou oor die Belhar-belydenis. Foto: Verskaf

Elders gesien | Belhar na 40 jaar: Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke besin oor wat belydenis nou vra

Wat vra Belhar van ons nou? Dit is die vraag waaroor teoloë en kerkleiers van regoor die wêreld vandeesweek in Pretoria besin tydens Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke (WGGK) konferensie van die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke (WGGK). So het Muna Nassar, WGGK uitvoerende sekretaris (mission and advocacy) gesê in haar verwelkoming Donderdag 22 Oktober op die

Elders gesien | Belhar na 40 jaar: Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke besin oor wat belydenis nou vra Lees verder

Nuus
Die Noordelike Sinode se nuwe moderatuur is van links, Louis Lemmer (Addisionele lid), Hannes Bezuidenhout (Aktuarius), Bernice Serfontein (Addisionele lid), Rehan Rheeder (Hoof Uitvoerende beampte), Lizl-Louise Schoeman (Moderator, herkies), Fritz Snyman (Assessor) en Wynand van Niekerk (Uitvoerende hoof Kustodia). Foto: Verskaf

Elders gesien: Nuwe leiers verkies by Noordelike sinodesitting

Die Noordelike Sinode het tydens haar sitting van 18-22 Oktober die nuwe moderatuur verkies. So berig die kommunikasiespan van Noordelike Sinode op Vrydag 23 Oktober via dié sinodale streek se Facebookbladsy: “Die moderatuur neem die strategiese leiding tydens die reses tot Oktober 2030. Die moderatuur dien daarom ook as dagbestuur van die Sinodale Diensraad (SDR).

Elders gesien: Nuwe leiers verkies by Noordelike sinodesitting Lees verder

@sinode Nuus
Ds Maartje van der Westhuizen is verkies as voorsitter van Oostelike Sinode se oorsigliggaam tussen sinodes, die Sinodale Diensraad. Foto: Johanette de Bruin

In gesprek met Maartje van der Westhuizen (Oostelike): Nuwe styl van vergader, aanhou luister en praktiese hulp vir gemeentes

Oostelike sinode se onlangse saamkoms is verby. Heléne Meissenheimer (HM) vra die nuutverkose voorsitter, ds Maartje van der Westhuizen (MvdW), na haar indrukke oor die afgelope sinodevergadering gehou van 15-17 Oktober.   HM: Hierdie sinodevergadering wou meer luister en minder debat doen. Wat is julle terugvoer vir ander rondom die inbring van wegbreeksessies en meer

In gesprek met Maartje van der Westhuizen (Oostelike): Nuwe styl van vergader, aanhou luister en praktiese hulp vir gemeentes Lees verder

@sinode Nuus
Ds Tienie Swanepoel is verkies as nuwe voorsitter van die sinodale kommissie van Noord-Kaapland, hierdie streek se oorsigliggaam tussen sinodevergaderings wat tweejaarliks gehou word. Foto: Heléne Meissenheimer

In gesprek met Tienie Swanepoel (Noord-Kaapland): Lesse geleer oor debat en diakonaat

Die NG Kerk in Noord-Kaapland se sinodevergadering is gehou van 12-15 Oktober in Kimberley. Heléne Meissenheimer (HM) vra ds Tienie Swanepoel (TS), hulle nuutverkose voorsitter, oor die lesse geleer en die sinode se prioriteite vir die volgende paar jaar.   HM: Ek is verras met die sinode se besluit om geldelike ondersteuning na Caritas Gemeenskapfokus

In gesprek met Tienie Swanepoel (Noord-Kaapland): Lesse geleer oor debat en diakonaat Lees verder

@sinode Nuus

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 23 Oktober 2026)

Hierdie kennisgewings is op 23 Oktober opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Prop T (Tiaan) Pretorius van Saldanha na Lux Deo Arconpark. AANVAAR Dr P (Pieter) Kruger van Witfield na Hoëveld Sinode as algemene kantoorbestuurder; dr BP (Bennie) Marais van Charl Cilliers na Luckhoff; ds R (Ruan) Nieuwenhuizen van Somerset-Oos na Uitenhage-Noord; prop N

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 23 Oktober 2026) Lees verder

Amptelik

NG Kerk Suikerbos (Drie Riviere-Oos, Vereeniging): Voltydse leraar

Voltydse leraar Geleentheid vir afgestudeerde proponent Voltyds drie jaar (met die moontlikheid om te onderhandel na die voltooiing van die periode vir ’n verdere termyn wat ’n permanente aanstelling kan wees). In diepe afhanklikheid wag ons aansoeke in om as predikant in ons gemeente aangestel te word. Die ideale kandidaat moet bereid wees om in

NG Kerk Suikerbos (Drie Riviere-Oos, Vereeniging): Voltydse leraar Lees verder

Gewild Vakatures
Die sinode groet ds Paul Grobler wat na elf jaar lojale diens as predikant in sinodale diens aan die einde van Oktober emeriteer. Hy het as direkteur van die Noordelike Sinode ’n dinamiese impak op die Leef van hierdie sinode gehad. Sy gesin het by die vergadering aangesluit vir ’n afskeidseremonie. 

Noordelike Sinode: Taakspanne kyk na evangelisasie, ekologie + Paul Grobler gegroet 

Die NG gemeente Magaliesberg, wat later as die gemeente Rustenburg bekend geword het, is in Januarie 1850 gestig. Prof Johan van der Merwe, ’n kerkhistorikus en kerkregkenner, vertel dat hierdie kerkgebou vir drie jaar tydens die Anglo-Boereoorlog as hospitaal ingerig en gebruik is. ’n Ruimte vir aanbidding wat baie prakties ook ’n ruimte vir genesing

Noordelike Sinode: Taakspanne kyk na evangelisasie, ekologie + Paul Grobler gegroet  Lees verder

@sinode
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.