Noordelike Sinode | Plattelandse gemeentes vra: ‘Hoor ons noodkreet’
Bediening op die platteland was die fokus van een van die wegbreeksessies tydens die NG Kerk Noordelike Sinode se sinodesitting. Die interaktiewe gesprek is gelei deur dr Tinus Benade van Thabazimbi, met bydraes deur Hannes Peens (Marken), Stefan Hoffman (Levubu), Arnold Smith (Swartwater), Erick Mulder (Vivo/Alldays), Sonika Kruger (Petronella) en Bianca Steyn (Marikana). Benade het […]
Noordelike Sinode | Plattelandse gemeentes vra: ‘Hoor ons noodkreet’ Lees verder
@sinode





















