Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

J

NG Kerk Vrystaat: Voltydse senior leierskappos (PSD)

Vakature: PSD Diens van Barmhartigheid Voltydse senior leierskappos SLUITINGSDATUM: 30 OKTOBER 2026. ’n Toegewyde en dinamiese leier met ’n hart vir mense in nood word gesoek om as PSD: Diens van Barmhartigheid te dien. Die pos bied die geleentheid om barmhartigheid terug te bring na die hart van die gemeente: van noodleniging na ’n verhoudingsgebaseerde, […]

NG Kerk Vrystaat: Voltydse senior leierskappos (PSD) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Ds Marais Kluge (middel) is op die eerste dag van die sinodesitting bedank en gegroet as voorsitter van die sinodale kommissie van Noord-Kaapland. Ds Tienie Swanepoel is as voorsitter van die vergadering asook hierdie oorsigliggaam verkies. Foto’s: Heléne Meissenheimer

NG Kerk in Noord-Kaapland hou sinodesitting | Dag 1: ‘My bede is dat God hier sigbaar sal word’

“Ons het nie ’n boodskap gekry dat ons ’n klein klippie moes bring nie.” Ds Thabo Pienaar staan met ’n groot rivierklip uit die Oranjerivier in sy hande. Hy het dit namens die ring van Hopetown gebring na die 23ste sinodesitting van die NG Kerk in Noord-Kaapland wat Maandag 12 Oktober in Kimberley begin het.

NG Kerk in Noord-Kaapland hou sinodesitting | Dag 1: ‘My bede is dat God hier sigbaar sal word’ Lees verder

@sinode Nuus
Ek het gevoel dat die Heilige Gees my lei om teologie te studeer. Ek het in 2020 besluit om erediensbevoegdheid te studeer by Hugenote Kollege, ek het ook terselfdertyd die NG Kerk se kerkeie opleiding voltooi. Nadat ek hierdie studies in 2022 voltooi het (Cum Laude), het ek besluit om my BTh deur SATS (South African Theology Seminary) te studeer, vertel Lé-Roy Hugo Wentink van Welkom.

Reeks oor roepingsverhale: ‘My lewenspad tot hier’

Lé-Roy Hugo Wentink van Welkom skryf: Ek is op 29 September 1995 in Welkom in die Vrystaat gebore. Ek het hier in Welkom my matriek voltooi en bly nog al die pad hier. Ek is Maart 2021 met ’n beeldskone vrou getroud. Sy is ’n arbeidsterapeut hier in Welkom. Ons het ’n dogtertjie van 15

Reeks oor roepingsverhale: ‘My lewenspad tot hier’ Lees verder

Artikels

Elders gesien| Nadia Marais: ‘Hoe klink geloofstaal oor mediese bystanddood?’

“Die Christelike geloofstradisie het baie meer om te bied as ’n maklike en simplistiese ‘nee’ op die vraag rondom mediese bystanddood. Miskien kan ons ook – vanuit besorgdheid oor mekaar se menslike florering – leer om ‘te laat gaan’”. Só het prof Nadia Marais haar aanbieding afgesluit by ’n interdissiplinêre seminaar gehou op 2 Oktober

Elders gesien| Nadia Marais: ‘Hoe klink geloofstaal oor mediese bystanddood?’ Lees verder

Nuus

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 09 Oktober 2026)

Hierdie kennisgewings is op 09 Oktober opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds AS (Armandt) Botha van NHK Groeneweide, Boksburg na Fraserburg; ds FduT (Floris) Lategan van Grootrivier na Upington-Noord; ds K (Karlie) Liebenberg na Bredasdorp; prop N (Natasha) ten Krooden as diensleraar na Vanderkloof, Petrusville en Petrusville-Uitsig. AANVAAR Ds K (Karlie) Liebenberg na

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 09 Oktober 2026) Lees verder

Amptelik

NG Gemeente Paardekraal-Monument: Vastetermyn leraar (voltydse kontrak – drie jaar)

Vastetermyn voltydse kontrak (drie jaar) Sluitingsdatum vir aansoeke is 06 November 2026. In biddende afhanklikheid van die Here stel die kerkraad van NG Gemeente Paardekraal-Monument in Krugersdorp (Wesrand) bogenoemde vakature bekend en nooi gelegitimeerde leraars van die NG Kerk uit om vir die pos aansoek te doen. Die kerkraad skep hiermee, in ooreenstemming met Reglement

NG Gemeente Paardekraal-Monument: Vastetermyn leraar (voltydse kontrak – drie jaar) Lees verder

Vakatures
Dr Zweli Mkhize (sittend middel voor) was die gasspreker tydens ’n Godsdiensvryheid Imbizo gehou op 3 Oktober by Kasteel die Goeie Hoop in Kaapstad. Foto's: Heléne Meissenheimer

Minister paai vrese rondom staatsbeheer van kerke tydens hoëvlak gesprek by Kasteel die Goeie Hoop

“There’s a distinction between regulating unlawful conduct and regulating religion itself.” Só het die DA parlementslid Andrew Bateman onlangs vir ’n groep Christelike geloofs- en tradisionele leiers gesê wat in die Kasteel die Goeie Hoop saam was. Bateman was een van 11 sprekers wat op Saterdag 3 Oktober genooi was na ’n Godsdiensvryheid Imbizo met

Minister paai vrese rondom staatsbeheer van kerke tydens hoëvlak gesprek by Kasteel die Goeie Hoop Lees verder

Nuus
Heinz Winckler en Llewellyn MacMaster (regs) was twee van die drie paneellede by vandeesweek se wydlopende gesprek in die Netwerk24-diskoerstent by die Woordfees op Stellenbosch.

Swanepoel, Winckler en MacMaster trap versigtig by Woordfees-gesprek wat wye draaie gooi

“Ons moenie naïef wees om te dink as ons sê ‘die Bybel (sê só),’ dan gaan almal saamstem nie,” het dr Llewellyn MacMaster vandeesweek by die Woordfees op Stellenbosch in ’n uurlange paneelgesprek oor Christelike Nasionalisme en “die kerk se profetiese stem” gewaarsku. Die afgetrede VGK-teoloog en aktivis het teenoor gespreksgenote ds Rudi Swanepoel en

Swanepoel, Winckler en MacMaster trap versigtig by Woordfees-gesprek wat wye draaie gooi Lees verder

Artikels
Hugenote Kollege vier in 2026 haar 75ste bestaansjaar as ’n hoëronderwysinstelling. Om dit te gedenk, nooi hulle teologiestudente van al die opleidingsentra wat NG predikante oplei om die verhaal van hulle roeping te vertel. Hierdie skrywe is deel van die reeks artikels wat Kerkbode publiseer. Nielbert Mostert (bo), van die Universiteit van die Vrystaat, skryf: Ek glo ten volle dat die Here my geroep het om in die NG Kerk te bedien en om so die roeping wat ek van kleins af ontvang het, naamlik om ’n verskil in mense se lewe te maak, uit te leef.

Reeks oor roepingsverhale: ‘Blootstelling aan verskillende kulture kweek my liefde vir multikulturele ruimtes’

Nielbert Mostert, Universiteit van die Vrystaat, skryf: Ek verstaan roeping as die plek waar die gawes wat God jou gegee het, jou passies en die geleentheid om dit saam uit te leef, bymekaarkom. Van kleins af wou ek net ’n verskil in mense se lewe maak. Ek het nooit gedink dat ek ’n dominee sou

Reeks oor roepingsverhale: ‘Blootstelling aan verskillende kulture kweek my liefde vir multikulturele ruimtes’ Lees verder

Artikels Reekse
Dr Isabelle van Rensburg. Foto: Verskaf

Elders gesien | NG Universiteitsoord wy orrel met 3 000 pype ‘weer’ in

Die NG Gemeente Universiteitsoord bied op Woensdagaand 14 Oktober die eerste van ’n reeks musiekkonserte aan om die herinwyding van hulle 59 jarige pyporrel te vier. Dit kom na ’n omvattende restaurasieproses in 2025-2026. Volgens dr Isabelle van Rensburg, orrelis, is hierdie ’n belangrike Suid-Afrikaanse instrument om te bewaar.  “Met meer as 3 000 pype

Elders gesien | NG Universiteitsoord wy orrel met 3 000 pype ‘weer’ in Lees verder

Nuus
Die dertien NG Kerk-geaffilieerde diensorganisasies bedryf gesamentlik 318 programme landswyd. Organisasies soos Badisa, CMR, Tutela en Caritas beskik oor gespesialiseerde vaardighede en strukture om komplekse uitdagings te hanteer.

Uit die kantoor van die Algemene Sekretaris: ‘NG Kerk-skenking kom by plekke van nood uit’ 

Die ASM se KMDR-skenking is veel meer as net ’n finansiële bydrae. Dit is ’n belydenis in aksie.

Uit die kantoor van die Algemene Sekretaris: ‘NG Kerk-skenking kom by plekke van nood uit’  Lees verder

Artikels

Francois Retief vertel: My verhaal met “om te gee” het verskeie episodes

Francois Retief skryf:  Oom Piet Botha kom elke maand by die kerkkantoor met sy R20 dankoffer – en ek het geweet dis eintlik sy broodgeld. My opmerking dat hy dit eerder vir hom en die tannie moet gebruik, is beantwoord met “dominee, hierdie geld is die Here s’n.” Klaar gepraat. Dis basaartyd. Die tannie stoot

Francois Retief vertel: My verhaal met “om te gee” het verskeie episodes Lees verder

Briewe

Elders gesien: Kan die kruis ook ’n vorm van protes wees?

“Waarom bly die kruis, byna twee millennia ná Christus se kruisdood, een van die mees herkenbare en betekenisvolle simbole ter wêreld?” Só vra die omroeper Jannie Pelser aan sy gaste in die ateljee prof. Fanie Snyman, die voormalige dekaan van die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van die Vrystaat, prof. Hennie Stander, emeritus

Elders gesien: Kan die kruis ook ’n vorm van protes wees? Lees verder

Nuus

Leraars beweeg (Amptelike Nuus 02 Oktober 2026)

Hierdie kennisgewings is op 02 Oktober opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Ds M (Mia) Oliver van Sonstraal na Helderberg; dr LJ (Leon) Venter van Graafwater na Boshof. AANVAAR Ds JGE (Deon) Koegelenberg van Murray-De Doorns na Boksburg-Wes; dr DJ (Danie) Langner van Lyttelton na Môregloed; dr LJ (Leon) Venter van Graafwater na Boshof.

Leraars beweeg (Amptelike Nuus 02 Oktober 2026) Lees verder

Amptelik
Die Bybel maak sang nie opsioneel nie, skryf dr Riaan Steyn in ’n nuwe boek oor die sterk samehang tussen teologie en musiek. Foto's: Adriaan Labuschagne

‘Die dag van my musiekbekering’ – skrywer gesels oor kerkmusiek as Godsontmoeting

Die Bybel maak sang nie opsioneel nie, skryf dr Riaan Steyn in ’n nuwe boek oor die sterk samehang tussen teologie en musiek. Hy vertel aan Heléne Meissenheimer wat hy ontdek het rondom musiek tydens die erediens. Ons gesprek kom kort na die uitreik van sy eerste boek, Vyfde Evangelie: Van kerkmusiek na Godsontmoeting: Rigtingwysers

‘Die dag van my musiekbekering’ – skrywer gesels oor kerkmusiek as Godsontmoeting Lees verder

Artikels

Kerkbode: Nou moet julle asseblief help

Geagte leser,  Dit is met nuwe erns en dringendheid dat ons jou en jou gemeente vanjaar uitnooi om in te teken op die gedrukte uitgawe van Kerkbode vir 2027. Jou subskripsie-fooi is ’n belegging in die soort joernalistiek waarmee ons as redaksie lidmate, gemeentes en kerkkommunikasie wil dien. Die papierformaat dien as toevoeing tot al

Kerkbode: Nou moet julle asseblief help Lees verder

Redakteursbrief
Wentzel Greyling van Despatch vertel: Ek skryf in vir die KAST-kursus, dit staan vir Kerkgeakkrediteerde Sertifikaat in Teologie. Twyfelaar wat ek was, skakel ek my vorige predikant vir sy opinie. Na die gesprek het ek geweet God het ’n roeping op my lewe geplaas en ek moet getrou wees daarin.

Reeks oor roepingsverhale: ‘Kursus by Hugenote Kollege het ’n nuwe energie in my gewek’

Wentzel Greyling van Bothasrus-gemeente, Despatch, skryf: God se roeping het vroeg in my lewe begin. Reeds na belydenisaflegging het ek begin om katkisasie te gee. In dieselfde jaar is ek gekies as diaken. Dit was nog tydens die goeie ou dae waar ons Woensdagaande gemeentebidure gehad het. Gewoonlik is dit deur ons predikant of een

Reeks oor roepingsverhale: ‘Kursus by Hugenote Kollege het ’n nuwe energie in my gewek’ Lees verder

Artikels Reekse
Die argitek Wynand Louw se magdom kerkgeboue getuig van die werk van 'n gedrewe innoveerder, ontdek Albert Geldenhuys tydens 'n reeks reise deur Suid-Afrika.

Gebou om te hou

Kerkbode vat die spoor van die man wat die spoor van werklustige kerkargitek Wynand H Louw gesny het.   Hoe bou jy ’n kerkgebou? In die 19de eeu was die tradisionele kerkplan ’n variasie op een tema: ’n kruis. Maar vir ’n Afrikaanse seun van die Paarl wat in die NG Kerk grootgeword het en

Gebou om te hou Lees verder

Boeke

Stories van hoop: Hoop deur volharding (tesame met CMR Gauteng-Oos)

Nie elke storie van hoop het ‘n netjiese einde nie. Soms verander omstandighede nie vinnig nie. Soms is die mense wat jy probeer help nog nie gereed om hulp te aanvaar nie. ‘n Oplossing wat aanvanklik reg gelyk het, voorsien nie meer in ‘n kind se behoeftes nie. Vir een maatskaplike werker het hoop beteken

Stories van hoop: Hoop deur volharding (tesame met CMR Gauteng-Oos) Lees verder

Artikels Vennote
Nie elke verandering hoef dadelik as ’n finale oplossing aangebied te word nie. Soms is dit wyser om eers ’n prototipe te ontwikkel: * Klein genoeg om te toets. * Nederig genoeg om aan te pas. * Moedig genoeg om weer te probeer. Die kernvraag is daarom nie bloot of ons moet verander nie. Die belangriker vraag is: Hoe beweeg ons mense saam?

Oor ProNutro en prototipes: Wat gemeentes moet weet oor verandering wat mense meevoer eerder as vervreem

‘Sosiale kohesie’ beteken nie dat almal dieselfde dink nie. Dit gaan oor vertroue, deelname en die ervaring, skryf Joe Janse van Rensburg.   Daar is min dinge meer Suid-Afrikaans as ’n bak ProNutro. Vir 64 jaar was dit deel van mense se oggende. Toe moes die produk verander. PepsiCo het verduidelik dat verouderde toerusting en

Oor ProNutro en prototipes: Wat gemeentes moet weet oor verandering wat mense meevoer eerder as vervreem Lees verder

Artikels
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.