Brief: Nog ’n gemeente vier ’n mylpaal: NG Kerk Rynfield word 70
Henk Beukes van Rynfield, Benoni skryf: In ’n tyd waarin baie gemeentes die uitdagings van veranderende demografie, ekonomiese druk en nuwe bedieningsrealiteite beleef, is dit merkwaardig wanneer ’n geloofsgemeenskap ’n mylpaal soos ’n 70 jarige bestaan vier. NG Kerk Rynfield, gestig op 31 Oktober 1956 as ’n afstigting van Benoni-Oos, doen presies dit wanneer die […]
Brief: Nog ’n gemeente vier ’n mylpaal: NG Kerk Rynfield word 70 Lees verder
Briewe




















