Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

J

Uit my Kerkdagboek: Jan Lubbe: “Jesus, U is hier …”

“Days apart end and we return to the demands of our daily ministry that call for our attention.” Só begin Rueben P Job die laaste hoofstuk in sy klassieke werk oor spiritualiteit en die gawe van afsondering, stilte en verkwikking, A guide to retreat for all God’s shepherds (1994). Die Evangelies vertel ook van só […]

Uit my Kerkdagboek: Jan Lubbe: “Jesus, U is hier …” Lees verder

Rubrieke

NG Gemeente Fairland: Tentmakerpredikant

Vakature: Tentmakerpredikant Draers van hoop vir die wêreld NG Gemeente Fairland nooi geskikte en geroepe kandidate om aansoek te doen vir ’n tentmakerpredikantsposisie. BEDIENING Woordverkondiging, sakramente, pastorale ondersteuning en betrokkenheid in die gemeente. VEREISTES Gelegitimeerde NG predikant of beroepbaar volgens Kerkorde. Voldoen aan die vereistes van die Ring van Linden. MODEL Tentmakermodel – pos met

NG Gemeente Fairland: Tentmakerpredikant Lees verder

Afgehandelde vakatures

Geweld teen vroue: Waar sal ons hulp vandaan kom?

Hoe lyk ’n samelewing waarin vroue nié gehaat word nie? vra Nadia Marais.     what massacre happens to my son between him living within my skin drinking my cells. my water. my organs and his soft psyche turning cruel does he not remember he is half woman?   (Nayyirah Waheed, “Salt”)   “In hierdie

Geweld teen vroue: Waar sal ons hulp vandaan kom? Lees verder

Nadia Marais

Reeks oor roepingsverhale | Drian Grobbelaar (Universiteit van Pretoria): Hoe my roeping deur my studies gevorm word

Om te verstaan hoe my studies my roeping gevorm het, is dit belangrik om te week hoe ek in teologie beland het, vertel Drian Grobbelaar in die jongste aflewering van hierdie artikel-reeks*.  Ek het geen belangstelling in die bediening gehad nie, maar was baie betrokke by die kerk. Ek was met my vlieg lisensie besig

Reeks oor roepingsverhale | Drian Grobbelaar (Universiteit van Pretoria): Hoe my roeping deur my studies gevorm word Lees verder

Artikels Reekse
Vir my is die mees skokkende dat ’n verbysterende 60% van voedselvermorsing ontstaan op huishoudelike vlak (UNEP, 2024), skryf Fay van Eeden.

Omgewing | Fay van Eeden: My yskas se trurat, en die impak daarvan

My yskas het ’n trurat. Het joune? Op een of ander manier migreer kos na die agterkant van my yskas se rakke waar dit ongesiens sleg word. Alhoewel ek dit spottenderwys sê kry ek skaam oor die hoeveelheid male ek kos, wat na agter in ons yskas ‘beweeg’ het, moet weggooi. ’n Gemufde stukkie oorskiet

Omgewing | Fay van Eeden: My yskas se trurat, en die impak daarvan Lees verder

Artikels

Moorde in Gauteng: NG Kerk voeg stem by ander kerke vir ’n veiliger samelewing vir vroue

Die moorde van sewe* vroue in Gauteng het onlangs aan die lig gekom. “Hierdie gebeure mag nie bloot as nog ’n reeks misdaad afgemaak word nie. Dit is ’n ernstige aanklag teen ’n samelewing waarin vroue steeds nie veilig kan leef, kan beweeg of kan werk nie. Dit vra nie net om woorde van ontsteltenis

Moorde in Gauteng: NG Kerk voeg stem by ander kerke vir ’n veiliger samelewing vir vroue Lees verder

Verklarings
“As ek eerlik is” is vandeesmaand een van twee nuwe NG kerkliedere wat GROOTfm se gewilde Gospel Top 10-trefferlys gehaal het. Die ander lied is “Nuwe drome”. Foto: Adriaan Labuschagne

‘Eerlike lied oor broosheid’ op trefferlys saam met een oor nuwe drome

“As ek eerlik is” is vandeesmaand een van twee nuwe NG kerkliedere wat GROOTfm se Gospel Top 10-trefferlys gehaal het. Die ander lied is “Nuwe drome”. “As ek eerlik is” word gesing deur Deon Meiring, mede-liedskrywer, terwyl Neil Büchner “Nuwe drome” sing. Dit is twee van vier liedere wat einde Augustus tydens die NG Kerk

‘Eerlike lied oor broosheid’ op trefferlys saam met een oor nuwe drome Lees verder

Nuus
'Ons het minder as vyf kilometer gehardloop, toe ons ’n geritsel in die bosse hoor. Toe ons omkyk, kyk ons vas in ’n pistool ...' het Marius Schoombie vir Jaco Strydom vertel tydens hulle onlangse gesprek oor misdaad-aan-die-lyfstories. Foto: Verskaf

Jaco Strydom gesels met Marius Schoombie oor skelms, trauma en die krag van lig

Ons gesels oor misdaad. Marius Schoombie is geen polisieman of ’n kriminoloog nie – hy is ’n dominee by Stellenberg-gemeente – maar hy het dit al aan sy eie lyf gevoel. ’n Paar keer. En hy het stories om te vertel! Van hulle tragies en wreed, maar dan is daar ook ’n inspirerende misdaadverhaal. ’n

Jaco Strydom gesels met Marius Schoombie oor skelms, trauma en die krag van lig Lees verder

Artikels

Dinkstof | Johan van der Merwe: Is dit tyd vir ’n nuwe sak vir die nuwe wyn?

Die saamkoms van predikante wat in Augustus op Goudini plaasgevind het, is verby. Net die geskiedenis sal leer wat die impak van hierdie byeenkoms op die NG Kerk gaan wees. Wat wel nou reeds hoorbaar en sigbaar is, is dat meer as 700 predikante begeesterd, vol energie en opnuut opgewonde oor hulle roeping na hulle

Dinkstof | Johan van der Merwe: Is dit tyd vir ’n nuwe sak vir die nuwe wyn? Lees verder

Johan van der Merwe

Verstaan die Nuwe Testament: ‘Die herskepping het reeds deur die koms en opstanding van Jesus begin’

In NT Wright se God’s homecoming: The forgotten promise of future renewal voer hy aan dat die Christelike hoop daaruit bestaan dat God na ons en sy skepping toe kom om by ons tuis te wees. Die boek is ’n vervolg op Surprised by hope, waarin hy die wanvoorstelling aangespreek het dat gelowiges se eindbestemming

Verstaan die Nuwe Testament: ‘Die herskepping het reeds deur die koms en opstanding van Jesus begin’ Lees verder

Verstaan die Bybel
"Ek kan nie vir jou sê hoe hard die SAAMkoms-predikante sing nie," skryf Zander van der Westhuizen. "Daar is bewegings en glimlagte, kinderlike opgewondenheid en kollegas wat mekaar geesdriftig in die oë kyk terwyl die dak lig met hierdie eenvoudige woorde: “My God is so groot.” En van my sitplek af, die beste een in die huis, kyk ek na die toneel voor my en dink: Ons Here ís werklik só groot."

Tussenin | Zander van der Westhuizen: ’n Terugblik op die SAAMkoms … van agter die klavier

Ek skuif agter die klavier in. Voor my is my iPad met die bladmusiek vir die aand reeds oop en in volgorde. Tussenin ander papiere en my rooi notaboek lê die beplanning vir vanaand se liturgie. Bo-aan staan die tema: Jesus genees. Die emosies van die eerste oggend se groot oomblik is nou darem onder

Tussenin | Zander van der Westhuizen: ’n Terugblik op die SAAMkoms … van agter die klavier Lees verder

Tussenin

Brief: Die Enneagram in die kerk – is die Skrif dan nie meer genoeg nie?

Johannes de Villiers van Eversdal skryf: Na aanleiding van Kerkbode se onderhoud oor die gebruik van die Enneagram deur predikante, moet ’n ernstige vraag gevra word: Wat word tans in die NG Kerk as Christelike geestelike vorming aangebied? Die Enneagram word nie bloot as ’n persoonlikheidstoets beskryf nie. Dit sou ’n mens se diepste motivering

Brief: Die Enneagram in die kerk – is die Skrif dan nie meer genoeg nie? Lees verder

Briewe
cmr
By CMR Noord se damesoggend op 5 September het Ronellé Foster (regs), skrywer van Kanker het my lewe gered, haar hartroerende reis van hopelose omstandighede na ’n vervullende lewe en loopbaan gedeel. By haar is Ronel Aylward, algemene bestuurder van CMR Noord. Foto: Tioné Maritz

Elders gesien | Skrywer deel lesse uit kankerreis by vroue-oggend

Daar was mooi tafels, interessante serpe, musiek asook stories wat mens diep geraak het – en selfs ’n skilpad wat ’n saal vol vroue aan die dans gekry het. CMR Noord se damesoggend op Saterdag 5 September by NG Kerk Stellastraat was van die eerste koppie tee af ’n besonderse kuier skryf Nici Harmse. Martie

Elders gesien | Skrywer deel lesse uit kankerreis by vroue-oggend Lees verder

Nuus

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 11 September 2026)

Hierdie kennisgewings is op 11 September opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za BEROEP Dr DJ (Danie) Langner van Lyttelton na Môregloed. AANVAAR Ds PG (Gerhard) Meyer van Langenhovenpark na Margate. WES-KAAPLAND RINGSITTING Die Ring van Swellendam gee hiermee kennis dat die ring se 152ste ringsvergadering DV op Sondag 13 September 2025 te Excelsior-wynlandgoed buite Ashton

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 11 September 2026) Lees verder

Amptelik

Kollig-podsending | Hoe help die Enneagram my as dominee?

’n Wye verskeidenheid hulpmiddels is in die domein van selfkennisprogramme beskikbaar. Die Enneagram, ’n persoonlikheidstipe-model met antieke oorsprong, wek die afgelope klompie jare toenemend belangstelling. Ook onder predikante. Lees ook: Wysheid van die Enneagram ontgin sonder om rigied te wees Ds Maartje van der Westhuizen is een van talle wat opgelei is om die Enneagrammodel

Kollig-podsending | Hoe help die Enneagram my as dominee? Lees verder

Nuus

Stories van hoop: Grace se reis na ’n helderder môre (tesame met CMR Gauteng-Oos)

    *Grace is vyf jaar oud en droom daarvan om skool toe te gaan, haar naam te leer skryf en met maats te speel. Gedurende die tweede week van Januarie 2026 het Grace en haar ma by een van CMR Gauteng-Oos se kantore aangekom. Hulle is vergesel deur die eienaar van ’n hawelose-skuiling op

Stories van hoop: Grace se reis na ’n helderder môre (tesame met CMR Gauteng-Oos) Lees verder

Artikels Vennote
Johann Symington se warm glimlag het mense altyd laat welkom voel. Hy kon meesterlik die ligglans weerkaats op sy naaste. Hy het jou laat voel jy is die belangrikste persoon in die vertrek. Rondom die millenniumoorgang, is hy moderator van die Sinode van Suid-Transvaal, waar ds Johann kosbare insette lewer wat kerklike vergaderings op ’n nuwe pad plaas, skryf dr Gerdrie van der Merwe.

Johann Symington: Nederige dienskneg van die Here sterf

Ds Johannes Cornelius Symington (78) sterf op 8 September 2026 aan hartversaking in die Milpark-hospitaal in Johannesburg. Hy was lank siek. Johann en sy vrou Hennie het die laaste tyd van hulle lewe in die Kokanje-aftreeoord by Modimolle (Nylstroom) gewoon. Johann word onthou vir sy vol lewe as predikant, moderator, redakteur van Kerkbode en LiG,

Johann Symington: Nederige dienskneg van die Here sterf Lees verder

In Memoriam
Dit het Gert Oosthuizen 15 keer se probeer gekos voor hy sy eie rybewys in Augustus in sy hand kon vashou. Baie kere wou hy moed opgee maar hulle jongste sien van babadae af kans vir uitdagings, vertel sy ma Elzet, lidmaat van Bloubergstrand-gemeente. Foto’s: Verskaf

Getuienis: ‘Ons wonderwerkkind ken van deurdruk, aanhou en geduldig wees’

Om jou eerste bestuurslisensie te kry is vir die meeste van ons iets om te vier, maar Elzet Oosthuizen van Bloubergstrand-gemeente vertel hulle gesin se vreugde was ekstra groot toe Gert, hulle jongste, deur 15 probeerslae vasgebyt het om sy eie rybewys te kan vashou. “Gert Oosthuizen, jy het deurgekom. Jy het jou lisensie!” Dit

Getuienis: ‘Ons wonderwerkkind ken van deurdruk, aanhou en geduldig wees’ Lees verder

Artikels

NG Gemeente Kempton-Kruin (Kemptonpark, Gauteng): Voltydse predikant

Vakature: Voltydse predikant Sluitingsdatum: Maandag 5 Oktober 2026. Gemeenteprofiel: Huise wat Jesus volg, leef dit! Die 50 jaar oue dinamiese voorstedelike NG Gemeente Kempton-Kruin is geleë naby die OR Tambo-lughawe te Kemptonpark aan die Oosrand. Die atropolis is ’n deurgang na ’n diverse roesmoes gemeenskap en groot kerk met passievolle lidmate. Drie voltydse leraars (een

NG Gemeente Kempton-Kruin (Kemptonpark, Gauteng): Voltydse predikant Lees verder

Afgehandelde vakatures

Brief | Kerk in hof: Gaan die kerk in ds Coetzee se geval ook eerbare optrede sien?

Henrietta Klaasing van Randfontein skryf: Die gebeure rondom G3 Church Network en pastoor Tom Tuck, die leraar van die First Baptist Church of Lindale in Texas, trek oral in die internasionale Gereformeerde Baptiste media en op hulle sosiale platforms aandag. Pastoor Buck is daarvan beskuldig dat hy op groot skaal plagiaat gepleeg het deur dele

Brief | Kerk in hof: Gaan die kerk in ds Coetzee se geval ook eerbare optrede sien? Lees verder

Briewe

NG Kerk Springs-Oos: Leraar of diensleraar vastetermynpos (Drie jaar)

Vakature: Leraar of diensleraar (Drie jaar) kan verleng word GEMEENTEPROFIEL: NG Kerk Springs-Oos is ’n Geesvervulde gemeente waar lidmate geestelik groei deur die suiwer verkondiging van die Woord, pastorale versorging en diens aan mekaar en die gemeenskap. Daar is ’n goeie verspreiding van lidmate oor die hele ouderdomspektrum. LERAARSPROFIEL: Gelegitimeerde predikante van die NG Kerk

NG Kerk Springs-Oos: Leraar of diensleraar vastetermynpos (Drie jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Gemeente Oranjeville: Vastetermynpos (Twee jaar met die opsie om dit met drie jaar te verleng)

Vakature: Vastetermynpos (Twee jaar met die opsie om dit met drie jaar te verleng) GEMEENTEPROFIEL Die NG Kerk Oranjeville is ’n plattelandse gemeente in die Noord-Vrystaat, ongeveer 65 km vanaf die Vaaldriehoek. Die gemeente bestaan uit 164 belydende lidmate en 33 dooplidmate waarvan 60% bo die ouderdom van 60 jaar is en waarvan ongeveer 40%

NG Gemeente Oranjeville: Vastetermynpos (Twee jaar met die opsie om dit met drie jaar te verleng) Lees verder

Gewild Vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.