Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

J

Frits Gaum se ingesteldheid op gesprekvoering klink op uit boek wat ná sy dood verskyn

God gevind: Nagedink oor geloof in ’n taai tyd deur Frits Gaum Uitgewer: CLF, 2025 Resensent: André Bartlett   Die nuutste boek van Frits Gaum, God gevind: Nagedink oor geloof in ’n taai tyd, wat eers ná sy dood gepubliseer is, is uit ’n persoonlike krisis gebore. Vir ’n tweede keer in sy lewe is […]

Frits Gaum se ingesteldheid op gesprekvoering klink op uit boek wat ná sy dood verskyn Lees verder

Boeke
NG Kerk

‘Die pad vorentoe is nie afskeiding óf parallelle strukture nie, maar volharding binne kerkverband’ – Vraag en antwoord met Ring van Louis Trichardt

Die Ring van Louis Trichardt het, ná jare se gesprekvoering, klarigheid by hulle streeksinode (Noordelike Sinode) gekry dat samestellende gemeentes in dié deel van die land hulle in die NG Kerk kan bly handhaaf mét die “siening en hantering van selfdegeslagverbintenisse (SGV) as sonde”. Kerkbode het sewe vrae aan die ringsverteenwoordigers gerig. Hulle het só

‘Die pad vorentoe is nie afskeiding óf parallelle strukture nie, maar volharding binne kerkverband’ – Vraag en antwoord met Ring van Louis Trichardt Lees verder

Artikels
Badisa se jaartema vir 2026 Kleur jou wêreld met ... en in Februarie skuif die fokus na Waarheid: Swart en Wit met kunstenaar Hanlie Kotze.

Badisa se fokus vir Februarie is Waarheid: swart en wit – met die sketse van Hanlie Kotze

Badisa se jaartema vir 2026, Kleur jou wêreld met…, is ’n uitnodiging om weer na ons eie lewensverhale te kyk. Nie om die verlede uit te wis nie, maar om dit met genade en eerlikheid te herstel. Deur die loop van die jaar stap Badisa saam met 12 Suid-Afrikaanse kunstenaars. Elkeen bring ’n eie storie,

Badisa se fokus vir Februarie is Waarheid: swart en wit – met die sketse van Hanlie Kotze Lees verder

Badisa Vennote

NG Lydenburg-Suid: Voltydse predikant (gemeenteleraar)

Vakature: Voltydse predikant (gemeenteleraar) Die kerkraad wag biddend en in afhanklikheid van die Here se genade aansoeke in vir die pos van gemeenteleraar. GEMEENTEPROFIEL: NG Lydenburg-Suid is ’n plattelandse gemeente, geleë in die hartjie van die Panorama-roete met sy skilderagtige landskap. Lydenburg word gekenmerk deur sy afhanklikheid van die mynbou- en landbougemeenskap asook ’n klein

NG Lydenburg-Suid: Voltydse predikant (gemeenteleraar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Jaco Strydom gesels met Sané Leach oor haar passie vir lig in donker plekke

“Waarom doen jy dit?” vra ’n besoeker. Sy was ’n welaf vrou, onthou ek, uit die Ooste van Pretoria. En ’n mens kan haar vraag verstaan. Dit was waarskynlik moeilik om te glo dat iemand doelbewus sal kies om dié tipe lewe te leef. Sané het in ’n huis saam met tienermeisies in nood gewoon.

Jaco Strydom gesels met Sané Leach oor haar passie vir lig in donker plekke Lees verder

Artikels

NG Gemeente Nigel vier 90 jaar: Het jy stories of ‘n groeteboodskap?

Ansa Kuter skryf: Die NG Moedergemeente Nigel is vanjaar 90 jaar oud. Die feeserediens vind op Sondag 22 Maart 2026 om 10:00 plaas. Ons wil, DV, al om 09:30 begin saamsing uit die Halleluja. Alle oud-lidmate, ringsleraars en hul gades, asook ander belangstellendes word uitgenooi na die feesdiens en die gesellige saamwees daarna.  Op dié

NG Gemeente Nigel vier 90 jaar: Het jy stories of ‘n groeteboodskap? Lees verder

Briewe

Johan van der Merwe: Dankie vir die geskenk van vrouepredikante!

Die NG Kerk het ’n fossiel geword! So skryf ’n leser onlangs op ’n mediaplatform. Hy verwys dan na die kerk se hart van klip omdat die kerk die Bybel kwansuis nie ernstig opneem nie, want meen hy, die NG Kerk laat vroue toe om predikante te wees. Hierdie uitspraak is waarskynlik gemaak teen die

Johan van der Merwe: Dankie vir die geskenk van vrouepredikante! Lees verder

Dinkstof

Pride: ’n ‘Uitnodiging tot luister, begrip en deernis’

Pride word gewoonlik in Februarie in Kaapstad gevier, met die jaarlikse optog wat vanjaar op Saterdag 28 Februarie plaasvind. Stefan de Klerk, Celeste Meyburgh en Laurie Gaum vertel meer. Vir baie mense bring die woord “Pride” egter gemengde gevoelens op – nuuskierigheid, ongemak, weerstand of selfs vrees. Tog is dit juis in hierdie spanning dat

Pride: ’n ‘Uitnodiging tot luister, begrip en deernis’ Lees verder

Artikels

Leraars beweeg (Amptelike Nuus: 13 Februarie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 13 Februarie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds D (Dylan) Allen vanaf Bothaville na Standerton-Suid; prop A (Alicia) Bosman na Nelspruit. VRYSTAAT BEVESTIGING Ds Anton Kemp (emeritus), van die NG Kerk Middelburg, is op Saterdag 7 Februarie 2026 bevestig in die amp as predikant vir ’n termyn van

Leraars beweeg (Amptelike Nuus: 13 Februarie 2026) Lees verder

Amptelik
Durbanville NG Gemeente het met ’n feestelike langtafelete voor die kerk hulle jaarlange viering van 200 bestaansjare begin. Foto's: Wilmi Wheeler

Elders gesien | In beeld – Durbanville gemeente se feestelike begin van 200ste bestaansjaar

Durbanville NG Gemeente het ’n feestelike langtafelete in die straat voor die kerk gehou. Hierdie was die eerste van talle geleenthede beplan om vanjaar hierdie gemeente se 200 bestaansjare te vier. Op Vrydag 6 Februarie het Kaapstad se burgemeester tot groot vermaak van die 200 gaste in ’n koets opgedaag om by hulle aan te

Elders gesien | In beeld – Durbanville gemeente se feestelike begin van 200ste bestaansjaar Lees verder

Nuus

Kollig-podsending | ‘Gebed is vir my soos my GPS’ – samesteller van 365 gebede vir nuwe bundel

Vroeër was sy benadering tot gebed dalk anders, maar deesdae wil hy spasies daarvoor in sy lewe skep, waar gebedsritmes as anker te midde van onsekerheid dien. Só vertel ds Dewald Hoffman, samesteller van die Gebedsboek vir tye wat tel wat Bybel-Media in 2025 uitgegee het. Bestel die boek by Bybel-Media. Die boek bevat 365 gebede

Kollig-podsending | ‘Gebed is vir my soos my GPS’ – samesteller van 365 gebede vir nuwe bundel Lees verder

Nuus

Vryburg United Church (Congregational, Methodist and Presbyterian): Minister

Applications are invited for the position of minister of the Vryburg United Church An independent church with traditional character The Vryburg United Church is based in Vryburg, a rural town situated in the midst of a large farming community. The church serves the local Vryburg congregation, and three outstations situated in Magogong, Stella and Tlakgameng

Vryburg United Church (Congregational, Methodist and Presbyterian): Minister Lees verder

Afgehandelde vakatures
Hierdie is 'n reeks waarin ons uittreksels publiseer vanuit die elektroniese Christelike Kernensiklopedie (eCKE), ’n unieke, Afrikaanse geloofsbron wat jou help om die kerninsigte van die Christelike geloof – woorde, geskiedenis, mense en bewegings – beter te verstaan. Verken self by die eCKE-skakel op Kerkbode. 

Bybelkennis & konteks: Wie was Paulus? + Wat beteken ‘onfeilbaarheid’?

PAULUS is al die tweede stigter van die Christelike geloof genoem. Self sou hy hierdie beskrywing afwys. In ’n ietwat minder beskeie oomblik kon hy wel sê “ek het harder gewerk as hulle almal” (1 Kor 15:10), maar min sal hom hierdie aanspraak misgun. Hy was onteenseglik ’n besondere werktuig van die Here om die

Bybelkennis & konteks: Wie was Paulus? + Wat beteken ‘onfeilbaarheid’? Lees verder

Artikels

Elders gesien | Wat sit agter die voller kerkbanke sigbaar in sekulêre Swede?

In sommige Westerse lande soos Swede is ’n opswaai in kerklidmaatskap en bywoning sigbaar na dekades van leë kerkbanke. Hierdie stand van sake het die Sweedse teoloog Joel Halldorf laat vra: Wat gaan aan? Halldorf vertel in die 1970’s en 1980’s was dit die norm om nie kerk toe te gaan nie. “Ons het die

Elders gesien | Wat sit agter die voller kerkbanke sigbaar in sekulêre Swede? Lees verder

Nuus

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Ons móét kan speel en verbeel

Tussenin die e-posse, WhatsApps en oproepe ontsnap ek vir ’n oomblik in my eie gedagtes. Ek onthou hoe ek as kind vir ure op die enkeltou-plankie sou swaai wat met ’n stewige knoop aan die groot bloekomboom voor ons huis vas was. Die momentum van die swaai, die aanhoudende skop teen die stam en die

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Ons móét kan speel en verbeel Lees verder

Rubrieke Tussenin
“Ek dink oor ChatGPT soos Paulus wat ’n skriba gehad het om sy gedagtes neer te pen.” Só sê dr Pieter Visser (middel) in hierdie artikel waarin hy en nog ’n gemeenteleraar, Lerisa Meyer, sowel as Cas Wepener, ’n professor in Praktiese Teologie, vrae antwoord oor die gebruik van KI-hulpmiddels in die bediening.

‘Kunsmatige intelligensie kan baie goed doen maar dit kan nie die evangelie verkondig soos mense kan nie’ – gesprek oor ChatGPT en ander KI-hulpmiddels in diens van die kerk

Talle dominees gebruik kunsmatige intelligensie (KI)-programme soos ChatGPT vir alles van kleiner takies soos notule hou of opsommings maak, tot die skryf van preke. Sommige gemeentes het selfs KI-riglyne. Heléne Meissenheimer vra twee gemeenteleraars en ’n professor in Praktiese Teologie ’n paar vrae oor die gebruik van hierdie kragtige tegnologie vir die bediening. Dr Pieter

‘Kunsmatige intelligensie kan baie goed doen maar dit kan nie die evangelie verkondig soos mense kan nie’ – gesprek oor ChatGPT en ander KI-hulpmiddels in diens van die kerk Lees verder

Artikels
Op 87 is daar steeds geen sprake van aftree nie en Malan Nel moet steeds verlof aanvra as hy iewers heen wil gaan, skerts hy. “Solank die Here my wil gebruik, wie is ek om te weier.” Prof Nel se gemeentereeks is beskikbaar vir persone wat die werkswinkels vir opleiers bygewoon het. Daar is ’n proses van registrasie en bestelling. Dit is nie in handel beskikbaar nie. Kontak prof Nel by malannelup@gmail.com

‘Maak dissipels, nie net volgelinge nie’ – Malan Nel oor die kerk se roeping

“Dissipelskap is diensbaarheid”. Só sê prof Malan Nel, emeritusprofessor in Praktiese Teologie by die Fakulteit van Teologie aan die Universiteit van Pretoria (UP). Hy het die ekumeniese sentrum in 1992 gestig en voel die jaarlikse Lentekonferensie is een van die aspekte van sy lewe en nalatenskap waarvoor hy die dankbaarste is. LEES MEER: Disciple-making: What

‘Maak dissipels, nie net volgelinge nie’ – Malan Nel oor die kerk se roeping Lees verder

Artikels

NG Kerk Môregloed (Pretoria): Leraarspos

Leraarspos, vastetermyn (drie jaar) GEMEENTEPROFIEL Die gemeente is ’n tipiese voorstedelike gemeente in die noord-oostelike deel van Pretoria (bekend as die Moot), wat tans uit ongeveer 167 belydende en 13 dooplidmate bestaan. Die gemiddelde ouderdom van lidmate is ongeveer 55 jaar. LERAARSPROFIEL Die geskikte kandidaat moet Oor eie huisvesting binne bereikbare afstand van die gemeente

NG Kerk Môregloed (Pretoria): Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Brief: Die olifant in die kamer – die skeppingsorde

Julian Olivier van Groblersdal skryf: In die huidige gesprek oor vroue in die amp word baie gesê oor mag, uitsluiting en proses. Tog bly die werklike vraag dikwels onuitgespreek – die olifant in die kamer: Is die skeppingsorde normatief vir die kerk van alle tye, of is dit onderhewig aan voortgaande konsensus en hermeneutiese ontwikkeling?

Brief: Die olifant in die kamer – die skeppingsorde Lees verder

Briewe

Brief: GKSA en die vrouedebat

André Mouton van Otavi skryf: Hierdie hele sage raak eers helder wanneer ’n mens dit nie vanuit eie logika of selfhandhawing lees nie, maar vanuit ’n posisie van Christusgesentreerde onderskeiding. LEES OOK: Spanning loop hoog, maar leiers wil ‘openhartig’ gesels ná GKSA dié besluite neem op Potch So is die vraag nie of die GKSA

Brief: GKSA en die vrouedebat Lees verder

Briewe

Section 29 Notice to Creditors: an important step in settling a deceased estate

When a loved one passes away, families are often faced with unfamiliar legal processes while they are still grieving. One of the key legal steps in settling a deceased estate in South Africa is the publication of a Section 29 Notice to Creditors. A Section 29 Notice to Creditors is required once Letters of Executorship

Section 29 Notice to Creditors: an important step in settling a deceased estate Lees verder

Regsaspekte
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.