Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

J

NG Gemeente Kamieskroon: Deeltydse (60%) vastetermynpos (vir twee jaar)

Vakature: Deeltydse (60%) vastetermynpos (vir twee jaar) Met erkening aan en in diep afhanklikheid van ons hemelse Vader nooi NG Gemeente Kamieskroon alle gelegitimeerde leraars en diensleraars uit om aansoek te doen. Laasgenoemde met erediens en pastorale versorging as fokus. Sluitingsdatum vir aansoeke: 15 April 2026. Diensaanvaarding: 1 Junie 2026 (of so gou doenlik). Gemeenteprofiel: […]

NG Gemeente Kamieskroon: Deeltydse (60%) vastetermynpos (vir twee jaar) Lees verder

Afgehandelde vakatures

Algemene Sinode Moderamen vergader in Benoni: 21-jarige kom getuig op laaste dag

“Ek spot altyd dat ek nie krieket gekies het nie, maar dat krieket my gekies het,” het die 21-jarige Miané Smit op 26 Februarie, die laaste dag van die vergadering van die Algemene Sinode Moderamen (ASM), in Benoni gesê. LEES OOK: ASM Februarie 2026: Leiers gee terugvoer van regoor die land – oor sinodesittings, roeping

Algemene Sinode Moderamen vergader in Benoni: 21-jarige kom getuig op laaste dag Lees verder

Nuus

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 27 Februarie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 27 Februarie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Prop A (Angie) Deiner as deeltydse diensleraar na Middelburg-Suid; prop MG (Mart) Leonard as tentmaker-diensleraar na Middelburg-Suid; ds JJ (Koos) van Zyl vroeër van Upington-Blydeville na Buffelsrivier. AANVAAR Ds JJ (Hansie) Breedt (emeritus) na Williston; ds JJ (Koos) van Zyl vroeër

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 27 Februarie 2026) Lees verder

Amptelik

Jan Lubbe | Uit my kerkdagboek: Het ons geskiedenis ons iets te leer oor moed?

Berg-en-Dal, ons gemeente hier in die ou Tempevallei aan die noordekant van Bloemfontein, voltooi vanjaar haar sewentigste rondte om die son. Gestig op ’n Saterdagaand in September 1956, die 22ste, juis toe die dag-en-nag-ewening gebeur het. In hierdie eerste helfte van ons gedenkjaar word die verhale uit die ou tyd dus opgediep, soos oor ons

Jan Lubbe | Uit my kerkdagboek: Het ons geskiedenis ons iets te leer oor moed? Lees verder

Op die kerkstoep
Die dag is afgesluit met ’n pastorale herinnering: God hou sy kerk in stand. Selfs in ’n tyd van angs, verminderde getalle en veranderende kulturele landskappe, bly God teenwoordig, skryf Anriëtte de Ridder.

Gesprekke oor jeugbediening: Vyf ruimtes, een groot vraag

Wat gebeur wanneer twintig predikante en jeugwerkers saam met een van die wêreld se invloedrykste stemme oor geloofsvorming in ’n sekulêre kultuur begin gesels? Op Stellenbosch het dit op 11 Februarie 2026 uitgeloop op diep teologiese besinning oor die stand van jeugbediening in Suid-Afrika. Anriëtte de Ridder vertel meer. Foto’s Marnus Havenga.   Die gesprek

Gesprekke oor jeugbediening: Vyf ruimtes, een groot vraag Lees verder

Artikels

NG Kerk Phalaborwa: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: Sondag 15 Maart 2026. Gemeenteprofiel: Die NG Kerk Phalaborwa is ’n gasvrye plattelandse gemeente wat in die Limpopo-provinsie geleë is en grens aan die Kruger Nasionale Wildtuin. Mynbou en toerisme is vir ons dorp baie belangrik. Die dorp beskik oor uitstekende laerskole, hoërskole en ’n kollege. Die gemeente is 46 jaar

NG Kerk Phalaborwa: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures
Die Kerklike Maatskaplike Diensteraad (KMDR) is ’n nasionale netwerk van geloofsgebaseerde organisasies, wat vanuit die barmhartigheidsinisiatiewe van die NG Kerk ontstaan het. Hier spreek Charl van Rensburg namens KMDR die Algemene Sinode Moderamen in Benoni toe.

Noodleniging binne SA: ‘Daar is goeie stories om te vertel’ – KMDR

“Julle weet nie watter verskil dit gemaak het nie … Ons is weer op die plek waar ons wil wees.” Só het Charl van Rensburg namens die Kerklike Maatskaplike Diensteraad (KMDR) op 25 Februarie by die vergadering van die NG Kerk se Algemene Sinode Moderamen (ASM) gesê.   LEES OOK: NG Kerk versterk steun aan

Noodleniging binne SA: ‘Daar is goeie stories om te vertel’ – KMDR Lees verder

Nuus

SDR distansieer homself van dié intergodsdienstige byeenkomste

  Sinodale Diensraad van Oostelike Sinode, NG Kerk  25 Februarie 2026 Verklaring na aanleiding van die intergodsdienstige byeenkoms van 26 Oktober 2025 by Die Groote Kerk, Kaapstad. Die Sinodale Diensraad (SDR) van die Oostelike Sinode het kennis geneem van die intergodsdienstige byeenkoms wat op 26 Oktober 2025 in Die Groote Kerk (Kaapstad-gemeente) plaasgevind het. Die

SDR distansieer homself van dié intergodsdienstige byeenkomste Lees verder

Verklarings

March 2026 Deadlines for Deceased Estate Notices

Attorneys, executors and estate administrators who need to publish deceased estate notices in March 2026 are urged to take note of the confirmed submission deadlines. ALSO READ: Deceased Estate Notices in the Government Gazette: Why They Matter In terms of the Administration of Estates Act, a Notice to Creditors is published on Form J193, while

March 2026 Deadlines for Deceased Estate Notices Lees verder

Regsaspekte
Stephan joubert
Prof Stephan Joubert het oor die belang van verwondering in spiritualiteit gepraat op die eerste dag van die NG Kerk se Algemene Sinode Moderamen se saamkoms in Februarie. Foto's: Heléne Meissenheimer

“Een van die grootste gevare is dat ons afgestomp raak …” – Stephan Joubert oor die teologie van verwondering

Die 80’s se Britse rockgroep Pink Floyd sing in een van hulle liedjies, “the child is grown. The dream is gone. I have become comfortably numb”. Prof Stephan Joubert vertel hierdie liedjie se woorde was een van die “snellers” wat hom oor verwondering aan die dink gesit het. Hy sê dit is vir hom hartseer

“Een van die grootste gevare is dat ons afgestomp raak …” – Stephan Joubert oor die teologie van verwondering Lees verder

Nuus

ASM Februarie 2026: Leiers gee terugvoer van regoor die land – oor sinodesittings, roeping en bek-en-klouseer

“Ons fokus hierdie vergadering veral op hoe dit met ons dominees gaan,” het ds Jan Lubbe op 24 Februarie, die eerste dag van vandeesweek se vergadering van die Algemene Sinode Moderamen (ASM), in Benoni gesê. LEES OOK: Reuse-predikantesaamtrek vir Augustus 2026 beplan “Ons is bevoorreg om drie dae hier in mekaar se geselskap te wees.

ASM Februarie 2026: Leiers gee terugvoer van regoor die land – oor sinodesittings, roeping en bek-en-klouseer Lees verder

Nuus

NG Kerk Die Strand (dolerend): Voltydse predikant

Vakature: Voltydse predikant In biddende afhanklikheid stel die kerkraad bogenoemde vakature bekend na die afsterwe van ons geliefde predikant, ds Frikkie van Niekerk, in November 2025 en nooi toepaslike en gekwalifiseerde persone om aansoek te doen. GEMEENTEPROFIEL NG Kerk Die Strand is die moedergemeente van die NG Kerk se gemeentes op die dorp en  is

NG Kerk Die Strand (dolerend): Voltydse predikant Lees verder

Afgehandelde vakatures
Ongelukkig is mikroplastiek nou so wydverspreid dat dit byna onmoontlik is om te vermy, maar ons kan wel ons blootstelling aan hierdie vorm van plastiek verlaag. En as ek enige iets anders in 2026 gaan doen … dan is dit dít. So hier is my tien eenvoudige nuwejaarsvoornemens waarmee ek poog om my en my gesin se blootstelling aan mikroplastiek te verminder.

Fay van Eeden het één voorneme vir 2026: Minder mikroplastiek … Sy deel 10 wenke

Vir my is die hele gedagte van nuwejaarsvoornemens vreemd. Dit is tog nie moontlik om oornag ’n ander mens te word nie. Maar … daar is sekerlik iets te sê vir ’n doelbewuste keuse om ander gewoontes en ritmes in jou lewe te verwelkom. Én die begin van ’n kalenderjaar is sekerlik die sinvolste tyd

Fay van Eeden het één voorneme vir 2026: Minder mikroplastiek … Sy deel 10 wenke Lees verder

Artikels

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Gelykenis van die prater en die grassnyer

Sy het grootgeword in ’n gemeente iewers ver van die stad af. Dit was ’n ander era. Sondae het hulle die liedere se nommers in ’n houtbord, links en regs van die hoë kansel, ingeskuif. Die koster moes vroeg opstaan om die swart en wit letters mooi uit te pak op die konsistorie se tafel.

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Gelykenis van die prater en die grassnyer Lees verder

Rubrieke Tussenin

Verstaan die Ou Testament: Wat leer hierdie Bybeltekste ons oor tiendes?

In Deuteronomium is daar twee tekste wat gaan oor tiendes: Deuteronomium 14:22-29 en 26:1-15. Beide tekste help ons om te verstaan wat die doel moet wees van enige bydrae wat ons tot ons gemeentes maak. Sias Meyer vertel meer.    Beide tekste verwys na die weerloses in antieke Israel. Deuteronomium 14:27-29 en 26:12 verwys na

Verstaan die Ou Testament: Wat leer hierdie Bybeltekste ons oor tiendes? Lees verder

Verstaan die Bybel

NG Kerk Albanie: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Jou roeping van toewyding aan diens en bediening wag in die hart van die Oos-Kaap. Kom dien saam met ons in Makhanda (Grahamstad) en Riebeek-Oos. Die NG Gemeente Albanie soek ’n dinamiese, lewenslustige leraar om ons geloofsfamilie te lei en saam met ons te groei in diensbaarheid en geloof. Ons leraar moet

NG Kerk Albanie: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures
Marius du Preez, wat op 54 sy professionele lewe vir die avontuur van solofietstoere verruil het, samel geld in vir kinders in kinderhuise. Foto: Lynne Vermeulen

Getuienis | ‘My fiets is my kerk,’ sê afgetredene (58) wat geloof en groter doel op ver fietspaaie terugkry

“Ek weet nog nie presies waarheen hierdie pad my gaan neem nie, maar deur my fietstoere het God weer teenwoordig in my lewe geword.” Só vertel Marius du Preez, wat op 54-jarige ouderdom sy professionele lewe verruil het vir die avontuur van solofietstoere op die lang pad. Al trappende het hy ontdek hy wil ander

Getuienis | ‘My fiets is my kerk,’ sê afgetredene (58) wat geloof en groter doel op ver fietspaaie terugkry Lees verder

Nuus

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 20 Februarie 2026)

Hierdie kennisgewings is op 20 Februarie 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds JJ (Hansie) Breedt (emeritus) na Williston; prop LQ (Lourens) Laureti as diensleraar na Eendracht; prop E (Etienne) Snyman na Parow. AANVAAR Prop DC (Christiaan) de Klerk na Kuruman; prop Karla Grahan (geb Smit) na Montana; prop RH (Roy) Stewart na

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 20 Februarie 2026) Lees verder

Amptelik

NG Kerk Luckhoff: Leraarspos

Vakature: Leraarspos Die kerkraad van die NG Kerk Luckhoff wag in afhanklikheid aansoeke in vir ’n twee jaar vastetermyn predikantspos. Sluitingsdatum: 30 April 2026. Gemeenteprofiel: Luckhoff is ’n plattelandse dorp geleë aan die suid-westelike Vrystaat, omring deur verskeie saai- en veeboerderye. Ons gemeente bestaan uit 152 belydende en 48 dooplidmate in dorps- en plaaswyke. Ons

NG Kerk Luckhoff: Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures
Die Apostoliese Geloofsbelydenis stel dus die fundamentele geloofsleer van die Christendom saam en beskryf die geloof in die Drie-eenheid (God die Vader, God die Seun en God die Heilige Gees), die verlossing van die mens deur Jesus Christus, die rol van die Heilige Gees, die kerk en die toekomstige opstanding en oordeel.

Elders gesien | Hervormers vra gebed en steun vir boere tydens krisis met veesiekte

“Suid-Afrika ervaar tans een van die ergste bek-en-klouseer-uitbrekings in die (land se) geskiedenis … die omvang van die krisis (raak)… op vele terreine vir boere, tussengangers en verbruikers. Van die kerk se kant moet ons bedag wees op hierdie stand van sake”.  Só skryf ds Hennie van der Linde van die Hervormde Kerk van Afrika

Elders gesien | Hervormers vra gebed en steun vir boere tydens krisis met veesiekte Lees verder

Nuus

Diens op afgeleë plekke: Die energieke pioniersgees van ‘Suster Kockie’ behendig beskryf in boek oor haar lewe

Sister Kockie: A full life in service deur Annalette Perold Uitgewer: CLF, 2025 Resensent: Elna Mouton   Of ’n mens die nimlike Suster Kockie persoonlik geken het óf deur hierdie boek ontmoet, haar energieke pioniersgees en kinderlike vertroue is ewe oorweldigend. Haar pad loop na afgeleë plekke in die Oos-Kaap en destydse SWA, toe telefone

Diens op afgeleë plekke: Die energieke pioniersgees van ‘Suster Kockie’ behendig beskryf in boek oor haar lewe Lees verder

Boeke
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.