Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

J

NG Gemeente Villieria: Voltydse of deeltydse leraarspos

Vakature: Voltydse of deeltydse leraarspos Ons het ’n vakature vir ’n passievolle en toegewyde leraar om saam met ons bestaande leraars as ’n span leiding te neem in ons gemeente en om saam met ons ’n impak in die gemeenskap te maak. Ons oorweeg verskeie opsies rondom die aard van die pos, waar die aansoeker […]

NG Gemeente Villieria: Voltydse of deeltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Kollig-podsending | ‘Jesus het Sy hande vuil gemaak en dis wat die kerk moet doen – Gesprek met Nico Simpson

Die ideale gemeente is een waar gebroke mense voel hulle kan behoort.  Só vertel dr Nico Simpson, uitvoerende hoof van Bybel-Media. In hierdie gesprek vir Kerkbode Kollig vertel hy meer oor wat ’n vraelys oor geloofstyle vir hom duidelik gemaak het oor wat lidmate in ’n gemeente soek.  Ook wat hulle nie soek nie. Hy

Kollig-podsending | ‘Jesus het Sy hande vuil gemaak en dis wat die kerk moet doen – Gesprek met Nico Simpson Lees verder

Nuus

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 13 Maart 2026)

Hierdie kennisgewings is op 13 Maart 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. WES-KAAPLAND EMERITAAT Ds Jurie Gouws, predikant van die NG Gemeente Kenridge, ontvang op 22 Maart 2026 sy Akte van Demissie by Emeritaat. Ds Gouws was sy hele bediening van 37 jaar in Kenridge-gemeente werksaam. (Dr AS (Annemarie) de Kock-Malan, skriba: Ring van

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 13 Maart 2026) Lees verder

Amptelik
Die een ononderhandelbare beginsel van kerkmusiek is dat God altyd die middelpunt moet wees. Alle musiek wat in ’n samekoms van gelowiges gebruik word, moet in die diens van die Here staan en Hom aan die woord stel. ’n Lied wat suiwer vir die emosionele effek gesing of gespeel word, voldoen nie hieraan nie, skryf Deona Aucamp.

Kerkmusiek: Kan hierdie paar oefeninge jou lofsang en aanbidding verdiep?

Kerkmusiek is vir almal in ’n mindere of meerdere mate belangrik. Vir sommiges inspireer dit en vir ander irriteer dit. Maar min mense is neutraal oor musiek. Dit blyk duidelik uit die struwelinge waarvan menige gemeente kan getuig wanneer gepraat word oor die styl van aanbiddingsmusiek en moontlike veranderinge daaraan. Deona Aucamp berig.    Die

Kerkmusiek: Kan hierdie paar oefeninge jou lofsang en aanbidding verdiep? Lees verder

Artikels
Hoewel NG Harmonie destyds ingelyf is by NG Pretoria, het die kerkgebou nie aan die gemeente behoort nie. Op die kampus saam met die Harmonie-kerkgebou is daar twee ander geboue, wat destyds as jeugsentrums bestuur is, maar wat later behuising geword het vir pensioenarisse. Al hierdie geboue behoort aan die SKDBM (Sinodale Kommissie vir die Diens van Barmhartigheid Maatskappy). Ds Wynand van Niekerk, uitvoerende beampte van die SKDBM, het genoem dat daar verskeie faktore was wat gelei het tot die verkoop van die kampus, en dat daar voortdurend met die gemeente in gesprek getree is. Maar grotendeels het dit gegaan oor die befondsingsmodel wat redelik vinnig verander het weens die demografiese skuiwe in die stedelike en voorstedelike gebiede waar die NG Kerk nog ’n voetspoor het.

Die verkoop van geboue: NG Pretoria se verhaal opper belangrike vrae oor die toekoms van gemeentes en die breër kerkverband

In die middestad van Pretoria werp die geval van NG Pretoria lig op ’n gereelde vraag vir gemeentes in stede en dorpe regoor die land: Hoe gemaak met geboue waarvan die onderhoud te hoog raak of die sakemodel uit pas met die omgewing is? Hendrien van Vliet doen verslag.   Sinodale Kommissie verkoop geboue in

Die verkoop van geboue: NG Pretoria se verhaal opper belangrike vrae oor die toekoms van gemeentes en die breër kerkverband Lees verder

Nuus
Ná herhaalde, aaneenlopende luister na “Days of Ash,” déél ek in die woede, verslaentheid en trane oor ’n asgevulde wêreld. En ek is al te bewus van die drie vingers wat terugwys na my. Maar hoop oorspoel my ook, want ná Aswoensdag en die 40 dae van vas, verootmoediging en gebed, kom die Verskriklike en Bloedige Vrydag, ’n klipharde Stil Saterdag en dan die hoopgewende en feestelike Opstandingsfees. Die album eindig met die hoopvolle “Yours Eternally” (saam met die sangers Ed Sheeran en Taras Topolia van onderskeidelik Engeland en Oekraïne) – ’n emosionele lied in die vorm van ’n brief vanaf ’n Oekraïense soldaat waarin hy droom oor vrede, skryf Francois Mulder.

U2 se ‘Days of Ash’: ’n Tyd vir protespsalms en rou klaagliedere

Die Ierse rockgroep U2 het op Aswoensdag 2026 onverwags ’n nuwe EP, “Days of Ash,” vrygestel. Francois Mulder skryf oor hierdie versameling liedere wat soos moderne profetiese protespsalms en rou klaagliedere vir ’n gebroke wêreld klink.   Dit is Woensdagaand 18 Februarie 2026, 20:00. Ná ’n aangrypende Aswoensdagerediens waartydens ek op meer as 50 gemeentelede

U2 se ‘Days of Ash’: ’n Tyd vir protespsalms en rou klaagliedere Lees verder

Artikels

Elders gesien | ‘Bid vir vrede’ – Kerkorganisasies reageer op konflik in Midde-Ooste

Die Wêreldraad van Kerke en die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke is saam met ander kerkorganisasies “diep besorg” oor die humanitêre en sosiale impak van die eskalerende konflik in Iran, sowel as die bedreiging wat dit vir vrede in die Midde-Ooste inhou. “Having endured many years of complex political, economic and social challenges, the people of

Elders gesien | ‘Bid vir vrede’ – Kerkorganisasies reageer op konflik in Midde-Ooste Lees verder

Nuus
Voordat ons vra: “Wat moet ons gemeente leer?” moet ons eers vra: “Watter geloof leef reeds in ons mense?” skryf Nico Simpson in die rubriek hieronder.

Leier, jy lees jou gemeente verkeerd! | Waarom jou gemeente nie reageer soos jy dink hulle sal nie

Die afgelope paar jaar het byna 900 NG lidmate Bybel-Media se GeloofStyl-vraelys voltooi. Hulle response gee ons ’n helder prentjie van wie in ons gemeentes is. Nico Simpson bespreek die ses sterkste Geloofstyl-fasette wat wys hoe lidmate sin maak van hulle geloofslewe.   Wanneer ’n mens die dominante fasette onder lidmate van die Nederduitse Gereformeerde

Leier, jy lees jou gemeente verkeerd! | Waarom jou gemeente nie reageer soos jy dink hulle sal nie Lees verder

Rubrieke
Klein Elizé Myburg was die enigste kind saam met sowat 40 boere, hulle vroue, ’n paar predikante en gaste wat op 1 Maart getuie was toe ’n 130 jaar-oue NG gemeente herstig is op Rhodes in die Oos-Kaap. Foto’s: Heléne Meissenheimer

NG Gemeente Rhodes: ‘Die pad na dié (her)stigting was ’n baie, baie lang pad …’

Na 130 jaar stig gemeente vir tweede keer af Begin oor met een emeritus-dominee en 28 lidmate Vier beeste al beloof vir Paasbasaar Op Sondag 1 Maart sit klein Elizé Myburg en kyk hoe skryf haar pa Tiaan sy naam op die Stigtingsverklaring. Sy is die enigste kind tussen sowat 40 boere, hulle vroue, ’n

NG Gemeente Rhodes: ‘Die pad na dié (her)stigting was ’n baie, baie lang pad …’ Lees verder

Artikels

Brief: Oor die NG Kerk se skenking aan noodlydendes in Gasa

Bernhard Ficker van Somerset-Wes skryf: Verslae van die Algemene Sinode Moderamen (ASM) is altyd baie interessant, soos wat die verslag van 4 Maart weereens was. Dit laat egter vrae ontstaan. Was die ASM nie ’n bietjie naïef aangaande die skenking van ’n R250 000 aan behoeftiges in Palestina nie? (By die jongste ASM-vergadering het verteenwoordigers

Brief: Oor die NG Kerk se skenking aan noodlydendes in Gasa Lees verder

Briewe

‘Sosiale kohesie is die gewaarwording dat ons mekaar nodig het ten spyte van ons verskille …’ |  5 vrae oor nuwe kursus wat leiers wil bemagtig 

Sterk leierskap vorm gesonde spanne en gesonde spanne verander gemeenskappe. Dit is die vertrekpunt van ’n nuwe VBO-geakkrediteerde kortkursus van 25 April 2026 tot 2 Mei via Hugenote Kollege se leerportaal wat gemik is op leierskap en die bou van “sosiale kohesie”. Registrasie sluit 30 Maart en die kursus is ’n mengsel van aanlyn en

‘Sosiale kohesie is die gewaarwording dat ons mekaar nodig het ten spyte van ons verskille …’ |  5 vrae oor nuwe kursus wat leiers wil bemagtig  Lees verder

Artikels

Oor bedieningsvreugde en dissipelmaking … In gesprek met Tom Smith

Bedieningsontwikkeling is die teenvoeter vir geestelike leiers wat uitgebrand raak, ontoereikend en uit voeling voel met die uitdagings van die tyd. Annabelle Lombard gesels met Tom Smith oor ’n lewenswyse van gestuurdheid.   Dr Tom Smith is hoof van Excelsus, die NG Kerk se Sentrum vir Voortgesette Bedieningsontwikkeling (VBO) in Pretoria en ook gekoppelde leraar

Oor bedieningsvreugde en dissipelmaking … In gesprek met Tom Smith Lees verder

Artikels
In die kerk is ons (gewoonlik) goed met die verstaan van die Here se hart en wil. Ek wonder hoe goed ons nog is om die tekens van die tyd te lees, skryf Zander van der Westhuizen in sy jongste Kerkbode-rubriek.

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Oor die profesie van pizzaverkope

Tussenin die vleis wat op die kole braai, die warm somersdag se in-en-uit die swembad spring en kaart speel met die kinders, vang my oor halfpad ’n gesprek oor pizza. Geïnteresseerd in dié halwe snytjie inligting gaan lees ek verder daaroor op.   Sedert die Koue oorlog het intelligensie-agentskappe begin glo in die “Pizza-indeks” in

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Oor die profesie van pizzaverkope Lees verder

Tussenin

NG Gemeente Hluhluwe: Drie jaar vastetermynpos

Vakature: Drie jaar vastetermynpos (kan verleng word) Sluitingsdatum: 30 April 2026. Gemeenteprofiel: Hluhluwe is ’n plattelandse gemeente geleë in die noord-oostelike deel van Zululand, KZN, ongeveer 100 km vanaf die Mosambiekgrens, ’n entjie binneland van die kus af. Met ongeveer 150 lidmate (meestal ouerwordende lidmate), strek die gemeente oor ’n groot area vanaf Manguze in

NG Gemeente Hluhluwe: Drie jaar vastetermynpos Lees verder

Afgehandelde vakatures
Prof Louis Jonker. Foto: Hermann-Josef Stipp

Louis Jonker deur vakgenote vereer

Louis Jonker, professor in Ou Testament aan die Universiteit Stellenbosch (US), is pas op ’n besonderse wyse deur sy vakgenote in die Bybelwetenskappe, plaaslik en internasionaal, vereer. Lambert Jacobs berig.  LEES OOK: Herinterpretasie niks nuuts nie Die oorhandiging van ’n gedenkbundel, of soos die Duitsers dit noem Festschrift, naby aan die kruin van ’n akademikus

Louis Jonker deur vakgenote vereer Lees verder

Boeke Nuus

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 06 Maart 2026)

Hierdie kennisgewings is op 06 Maart 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Prop I-M (Ilsé-Mari) Coetzee na Pretoria-Garsfontein; prof J (Juanita) Meyer as diensleraar na Waterbron; ds MJF (Tienie) Swanepoel van Mareetsane as diensleraar na Daniëlskuil. AANVAAR Prop A (Alicia) Bosman na Nelspruit. NOORD-KAAPLAND BEROEP Hiermee wil ons die breër kerkgemeenskap inlig dat

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 06 Maart 2026) Lees verder

Amptelik
eUni is 'n produk van eKerk en bied aanlyn teologiese opleiding vir gewone mense met ‘n buitengewone belangstelling in die Bybel. Ontdek meer by euni.co.za. Hierdie is 'n geborgde artikel waarvoor eKerk betaal het.

Fokus op eUni: Wat as jy die Bybel met nuwe oë kan lees?

Baie mense lees die Bybel getrou, maar hulle sukkel om die groter prentjie raak te sien. Party gedeeltes voel net te ingewikkeld. Ander verse word vinnig gelees sonder dat dit werklik insink. Dit is of te moeilik. Of te onverstaanbaar. Wel, eUni is bedoel vir daardie einste oomblikke. Dit is ’n aanlyn teologiese platform wat

Fokus op eUni: Wat as jy die Bybel met nuwe oë kan lees? Lees verder

Vennote

Kollig-podsending | Wie gee om vir die een wat omgee? Gesprek met Retha Bloem

Onderwysers, maatskaplike werkers en predikante moet so opgelei word dat hulle weerbaar is vir trauma. “Ons moet hulle die toerusting gee om ’n veilige hawe te wees en nie self uit te brand nie.” Só sê die rektor van Hugenote Kollege, prof Retha Bloem. Sy vertel in hierdie episode van Kerkbode Kollig meer oor wat

Kollig-podsending | Wie gee om vir die een wat omgee? Gesprek met Retha Bloem Lees verder

Nuus

NG Gemeente Doornpoort: Musiekleier (kontrakpos)

Vakature: Musiekleier (kontrakpos) Doornpoort-gemeente is in gebed op soek na ’n toegewyde musiekleier om deel te word van ons gemeente en musiekbediening. Ligging: Doornpoort, Pretoria. Het jy ’n passie vir musiek, musiekbegeleiding en veral lof- en aanbidding? Voel jy geroep om saam met ander musikante te werk, hulle te lei en hulle talente te ontwikkel,

NG Gemeente Doornpoort: Musiekleier (kontrakpos) Lees verder

Afgehandelde vakatures
Ds Jan Lubbe, voorsitter van die Algemene Sinode Moderamen.

Algemene Sinode Moderamen: Oor susterkerke, die skenking aan noodlydendes in Gasa en gesprek met Groote Kerk

NG leiers sal in April met kerklike vennote uit die Midde-Ooste ontmoet oor die kwartmiljoen rand wat in Augustus verlede jaar vir noodlydendes in Gasa goedgekeur is, maar nog nie suksesvol oorbetaal kon word nie.   By die jongste vergadering van die Algemene Sinode Moderamen (ASM) in Benoni het verteenwoordigers uit die NG Kerk se

Algemene Sinode Moderamen: Oor susterkerke, die skenking aan noodlydendes in Gasa en gesprek met Groote Kerk Lees verder

Nuus

NG Gemeente Pretoria-Tuine: Voltydse onbepaalde leraarspos

Vakature: Voltydse onbepaalde leraarspos Ingevolge die Kerkorde van die Nederduitse Gereformeerde Kerk stel die kerkraad van NG Gemeente Pretoria-Tuine hiermee ’n vakature vir ’n voltydse, onbepaalde predikant bekend en nooi gelegitimeerde predikante van die NG Kerk, met ampsbevoegdheid, om hulle beskikbaarheid vir die beroep aan te dui. Sluitingsdatum: 3 April 2026. Gemeenteprofiel: NG Gemeente Pretoria-Tuine

NG Gemeente Pretoria-Tuine: Voltydse onbepaalde leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures

Elders gesien | Sprekers gesoek met oog op Predikantesaamtrek in Augustus: Wil jy deelneem?

Die konsep en kenmerkende formaat van TED Talks het oor die jare al ‘n kragtige kultuurverskynsel geword … En wanneer Goudini in die Wes-Kaap  van 24-28 Augustus vanjaar gasheer speel vir die NG Kerk se predikantesaamkoms, wil ds Lerisa Meyer die TED-wenresep ook plaaslik vertolk as deel van die uiteenlopende aanbod by dié geleentheid. Hulle

Elders gesien | Sprekers gesoek met oog op Predikantesaamtrek in Augustus: Wil jy deelneem? Lees verder

Artikels
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.