Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

J

Foto via: FAMILIENUUS #499 - 31 MAART 2026

Elders gesien: NG Middelburg-Suid se Bybel-marathon goed op dreef

As deel van die gemeente se 75ste bestaansjaarvieringe, is ‘n Bybel-marathon geloods waar die Bybel in lidmate se eie besondere handskrifte oorgeskryf word, word berig in Oostelike Sinode se jonste nuusbrief. Hierdie kleinnood sal dan bewaar word vir die nageslag wat weer die volgende 75 jaar se geskiedenis moet leef.  Met nog 55 boekdele wat […]

Elders gesien: NG Middelburg-Suid se Bybel-marathon goed op dreef Lees verder

Nuus
Badisa het onlangs ’n nuwe strategie bekend gestel om sy dienste onder een duidelike identiteit te verenig - een wat nie net verduidelik wat hulle doen nie, maar dit ook op ’n eenvoudige, menslike manier wys.

‘Ons is een Badisa’ – só bou die organisasie aan ’n sterker welsynsnetwerk

Welsynsorganisasies speel ’n kritieke rol in Suid-Afrika, maar baie mense is steeds onseker oor wat maatskaplike dienste werklik behels. Badisa het onlangs ’n nuwe strategie bekend gestel om sy dienste onder een duidelike identiteit te verenig – een wat nie net verduidelik wat hulle doen nie, maar dit ook op ’n eenvoudige, menslike manier wys.

‘Ons is een Badisa’ – só bou die organisasie aan ’n sterker welsynsnetwerk Lees verder

Badisa Vennote
In Indië is daar ’n groter godsdienstige verdraagsaamheid as in die Midde-Ooste, hoor Annabelle Lombard in gesprek met Marina Louw.

Gebedsreis na Indië: Indrukke van Kulkutta, Murshidabad en Moeder Teresa se nalatenskap

“Ek het altyd gesê, as die Here my Indië toe wil stuur, sal hy my aan my ore daarheen moet sleep, want dit is die laaste plek waarheen ek sou kies om te gaan.” Só vertel Marina Louw, pas terug van ’n gebedsreis na Indië, aan Annabelle Lombard. Louw deel haar indrukke van Kulkutta en Murshidabad.

Gebedsreis na Indië: Indrukke van Kulkutta, Murshidabad en Moeder Teresa se nalatenskap Lees verder

Artikels

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Om nee te sê vir lui wysheid en Christen-clichés

Daar is ’n paar dinge wat my behoorlik laat sug wanneer dit by WhatsApp-boodskappe kom: lang, onnodige stemboodskappe wat maklik eerder ’n getikte sin kon gewees het. Mense wat my mening vra oor ’n 500-bladsye-boek van ’n onbekende “Christelike denker” – sommer in PDF aangeheg – of ’n 75-minute video oor die eindtyd wat ek

Tussenin | Zander van der Westhuizen: Om nee te sê vir lui wysheid en Christen-clichés Lees verder

Tussenin

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 27 Maart 2026)

Hierdie kennisgewings is op 27 Maart 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds JC (Johannes) Els van Suikerbos na Uitenhage-Winterhoek; ds E (Erick) Zulch na Groote Kerk. AANVAAR Prop I (Ilsé-Mari) Coetzee na Pretoria-Garsfontein. WES-KAAPLAND BEROEP Ds Erick Zulch is op 24 Maart na die NG Gemeente Groote Kerk beroep in ’n voltydse

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 27 Maart 2026) Lees verder

Amptelik

NG Kerk Standerton-Suid: (dolerend) Leraarspos

Vakature: Leraarspos Sluitingsdatum: 31 Mei 2026. Dienstermyn: Permanent. Gemeenteprofiel: Standerton-Suid is ’n samewerkende gemeente wat diep afhanklik van die Here is en streef na Skrifgetroue Woordverkondiging. Die gemeente is geleë op die Hoëveld aan die suidekant van Standerton en bestaan uit 50% plaas- en 50% dorpslidmate. Die gemeente is meelewend in erediens en lofprysing. Ons

NG Kerk Standerton-Suid: (dolerend) Leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures
Prof Thias Kgatla tydens ’n groepbespreking saam met lede van die steunspan vir die konferensie.

40 Jaar ná Kerk en samelewing: Wat het gebly, en wat het verander?

’n Onlangse konferensie aangebied deur Excelsus oor die publikasie Kerk en samelewing herinner aan ’n NG Kerk met oop deure, maar in die praktyk is die deure nog nie oop vir almal nie. Foto’s en berig deur Hendrien van Vliet.   “Ek het gekom om téén Kerk en Samelewing te stem, broers.” Só het ds

40 Jaar ná Kerk en samelewing: Wat het gebly, en wat het verander? Lees verder

Nuus

NG Gemeente Welbekend: KOÖRDINERINGSPOS

Vakature: Koördineringspos Gemeenteprofiel: Welbekend is ’n plaas- en plotgemeente naby Bapsfontein. ’n Rustige geloofsgemeenskap wat sentraal geleë is tussen Pretoria, Benoni, Kemptonpark, Delmas en Bronkhorstspruit. Ons is ’n gemeente wat met oortuiging glo dat die Here ons geroep het om ’n verskil te maak: in ons eie omgewing én verder as ons grense. Ons val

NG Gemeente Welbekend: KOÖRDINERINGSPOS Lees verder

Afgehandelde vakatures
Ons bly altyd Paasnaweek tuis, maar vir die eerste maal in baie jare gaan ons hierdie jaar Paasfees elders vier. Én kan ’n mens Paasfees ekologies-sensitief vier?

Fay van Eeden: ’n Anderste Paasfees

“Mamma, dink jy hy weet waar ons gaan wees?” vra sy toe sy die motor se deur ooppluk. “Hallo Ammie! Hoe was jou dag?” vra ek sarkasies maar met geen effek nie. “Hallo, Mamma. Lekker dankie. Dink jy hy sal weet waar die vakansie-oord is?” “Van wie praat jy, my liefie?” “Die PAASHAAS,” kom ’n

Fay van Eeden: ’n Anderste Paasfees Lees verder

Artikels

‘Eerlike’ bundel vervat drie geslagte se sendingverhale op Morgenster

Boompie alleen – Herinneringe van ’n sendinggesin saamgestel deur Coenraad Brand Uitgewer: CLF, 2025 Resensent: Cecile Murray-Louw CLF Uitgewers se Boompie alleen is veel meer as bloot ’n bundel familieherinneringe. Dit is ’n sendingverhaal wat oor drie geslagte strek – van Andrew Louw se pionierswerk op Morgenster Sendingstasie in 1891 tot die Brand-gesin se dekades

‘Eerlike’ bundel vervat drie geslagte se sendingverhale op Morgenster Lees verder

Boeke

Pastoraal-teologiese perspektief op Job kyk na worstelvrae oor pyn

Waarom is nie altyd daarom nie – Job vir elkeen van ons deur Pieter van Jaarsveld Uitgewer: CLF, 2025 Resensent: Petro Jonker Onlangs is ’n kosbare vriend van my gediagnoseer met kanker. Tydens ’n hospitaalbesoek aan hom, het Abigail Rian Evans se vraag in my gedagtes opgekom: Is God still at the bedside? Hierdie vraag

Pastoraal-teologiese perspektief op Job kyk na worstelvrae oor pyn Lees verder

Boeke

Elders gesien | Oor staatsbeheer van godsdiensvryheid

“Die NG Kerk ondersteun die plig van die staat om ’n positiewe en veilige omgewing vir godsdiensvryheid te skep en om sonder onbillike diskriminasie op grond van geloof of godsdiens op te tree.” Dit is luidens ’n onlangse skrywe vanaf die Algemene Sinode Moderamen (ASM) “vir verspreiding na leraars” en “vir kennisname van taakspanne”. Hierdie

Elders gesien | Oor staatsbeheer van godsdiensvryheid Lees verder

Nuus
"Die Here het my lewe gespaar en nou wil ek self aarde toe kom en stap en luister wat Hy verder met my lewe wil doen in die bediening en daarna," vertel ds Nico Swart in die onderhoud hieronder.

Hy wou Camino gaan doen, maar nou stap dié leraar van Pretoria die langste roete nog op plaaslike Pelgrimstog van Hoop

Ds Nico Swart beoog om van 30 Maart tot 2 Mei 2026 ’n plaaslike pelgrimstog af te lê wat hom sal vat van Jeffreysbaai deur Baviaanskloof tot by Uniondale en dan tot by Mosselbaai en uiteindelik tot by Agulhas in 32 dae. Dit sal hom ook die persoon maak wat die grootste afstand afgelê het

Hy wou Camino gaan doen, maar nou stap dié leraar van Pretoria die langste roete nog op plaaslike Pelgrimstog van Hoop Lees verder

Artikels

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek: Veertig jaar ná die oop kerkdeur

In die tweede Lydensweek van 2026 – en vanjaar s’n ís swaar: nóg ’n oorlog in die Ou Bybellande; die wit, vuurrooi, swart en vaalgrys perde verwoestend op galop; prof Louise Cilliers wat daardie ou Griekse wêreld en die metafore só goed geken het, sterf; prof Pieter Coertzen wat ons kerk “Gepas en ordelik” help

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek: Veertig jaar ná die oop kerkdeur Lees verder

Rubrieke

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 20 Maart 2026)

Hierdie kennisgewings is op 20 Maart 2026 opgedateer. Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za. BEROEP Ds LJ (Louis) Fourie voorheen van Marble Hall na Birchleigh; prop D (Donovan) Weber as diensleraar na Greytown. AANVAAR Ds P (Pierrié) Kies van Mosselbaai na Ceresvallei WES-KAAPLAND AANVAAR Hiermee bevestig ek dat die gemeente NG Kerk Ceresvallei vir ds Pierrié

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 20 Maart 2026) Lees verder

Amptelik
NG Kerk

Pieter Coertzen, kerkregkenner, sterf

Op 11 Maart 2026 sterf prof Pieter Coertzen in die Eikestad, ’n geliefde hoogleraar wat as dosent aan duisende studente ’n broodnodige aanvoeling vir kerkreg gee. As uitmuntende kerkregkundige in die NG Kerk, is hy van 1991 tot 2002 aktuarius van die Wes-Kaapse Sinode en van 1994-2004 van die Algemene Sinode. Dit was ’n tydvak

Pieter Coertzen, kerkregkenner, sterf Lees verder

In Memoriam
In Lydenstyd bely ons dat dit die hulpelose God – Christus aan die kruis – is wat ons help.

Nadia Marais: Die geskenk van hulpeloosheid

Ons leef in ’n tyd waarin ons baie maklik oorweldig, magteloos, hulpeloos sou kon voel. Verskeie oorloë woed die wêreld oor, ’n dreigende kernoorlog is weer ’n akute werklikheid, ons probeer sin maak van die potensieel ingrypende implikasies van kunsmatige intelligensie, ons word daagliks gekonfronteer met geweld teen vroue en kinders.   Waar sal ons

Nadia Marais: Die geskenk van hulpeloosheid Lees verder

Gedagtes oor kerkwees
Samuelsson bevraagteken nie dat Jesus tereggestel is nie. Hy vra egter of dié teregstelling ’n kruisiging op ’n kruis was. In antwoord op die vraag moet in ag geneem word dat die Evangelies nie een die struktuur waarop Jesus gedood is in detail beskryf nie.

Verstaan die Nuwe Testament | Was dit werklik ’n kruis? Wat die Evangelies sê oor Jesus se teregstelling

Gunnar Samuelsson se studie, Crucifixion in antiquity, het sedert die publikasie daarvan in 2011 aansienlike gesprek onder navorsers ontlok. Marius Nel vertel meer.   In die studie argumenteer hy dat die Griekse en Latynse terme wat tradisioneel as “kruis” en “kruisig” vertaal word nie noodwendig ’n kruisvormige struktuur beskryf waarop iemand tereggestel word nie. Hulle

Verstaan die Nuwe Testament | Was dit werklik ’n kruis? Wat die Evangelies sê oor Jesus se teregstelling Lees verder

Verstaan die Bybel

NG Kerk Gamka-Oos: Voltydse leraar

Vakature: Voltydse leraar Gemeenteprofiel: Gamka-Oos is een van die drie NG gemeentes in Beaufort-Wes in die Sentrale Karoo. Die gemeente bestaan uit 450 lidmate en 85 dooplidmate. 23 dorpswyke en drie plaaswyke wat in ’n radius van 100 km rondom die dorp versprei is. Die drie NG gemeentes het ’n samewerkingsooreenkoms met mekaar. Gamka-Oos het

NG Kerk Gamka-Oos: Voltydse leraar Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Nooitgedacht: Voltydse leraar (Bronkhorstspruit)

Vakature: Voltydse leraar Sluitingsdatum: 30 April 2026. Gemeenteprofiel: Betrokke plattelandse gemeente met 670 belydende en 170 dooplidmate. Leraarsprofiel: Goeie pastorale leierskap. Passie vir bediening van mense in elke lewensfase. Gelegitimeerde leraar van die NG Kerk of Hervormde Kerk onder die ouderdom van 50 jaar. Pligte: Soos omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde. Vergoeding en

NG Nooitgedacht: Voltydse leraar (Bronkhorstspruit) Lees verder

Afgehandelde vakatures

NG Hertzogville (dolerende gemeente): Voltydse leraarspos

Vakature: Voltydse leraarspos Gemeenteprofiel: Ons is ’n boerderygemeenskap in die noordwestelike hoek van die Vrystaat en ongeveer 140 km vanaf Bloemfontein. Hertzogville is ’n behoudende gemeenskap. Die gemeente bestaan uit 253 belydende lidmate en 64 dooplidmate, daar is ses plaaswyke en vier dorpswyke. Hertzogville-gemeente is ’n baie meelewende gemeente, wat ’n hoë premie plaas op

NG Hertzogville (dolerende gemeente): Voltydse leraarspos Lees verder

Afgehandelde vakatures
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.