Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Annabelle Lombard

“Psalms is die eerlikste lirieke wat ooit geskryf is, woedend, hartseer, hoopvol, alles in die teenwoordigheid van die Here, en dit is heeltyd. Die naam ‘Zoid Psalms’ gaan oor eerlikheid, vertel Karin Zoid aan Annabelle Lombard. Foto's: Verskaf

Karen Zoid aan gemeentes: Dankie dat julle julle deure oopmaak, nie net vir die heiliges nie, maar vir die soekendes

“My pa het my geleer dat jy nie geloof verduidelik nie, jy leef dit.” Karin Zoid gesels met Annabelle Lombard oor kerkorrels en broosheid in haar nuwe opvoering wat sy beskryf as “nie ’n gospelkonsert nie”. Zoid sê: “Dit gaan oor ’n kunstenaar wat haar storie vertel in ’n ruimte wat daarvoor gemaak is. My […]

Karen Zoid aan gemeentes: Dankie dat julle julle deure oopmaak, nie net vir die heiliges nie, maar vir die soekendes Lees verder

Artikels
Isabelle van Rensburg is self ’n gevierde internasionale orrelis wat ook studente afrig en is tans NG Universiteitsoord in Pretoria se orrelis. Sy vertel hoe sy ook soms na aan trane beweeg word deur die gemeente se reaksie op die musiek.

Orrels en orreliste is ook (musiek)instrumente in die koninkryk

Orrelmusiek het oor eeue heen steeds die vermoë om mense tot in God se troonkamer te beweeg. “As kerkorrelis het ek ’n geleentheid om mense deur musiek met God in kontak te bring deur die uitsoek van gepaste musiek en die begeleiding van die loprysing en aanbidding. Dit is die grootste voorreg om só instrument

Orrels en orreliste is ook (musiek)instrumente in die koninkryk Lees verder

Artikels
Siegie (nou van der Walt) (tweede van regs) saam met haar ma, ousus en grootouers in 1943. Foto's: Verskaf

Podsending | ‘Ek het myself nooit jammer gekry nie’ – oorlogvlugteling (86) wat nou teen kanker veg

Siegie van der Walt het ’n ondeunde glimlag en lewenslus straal uit haar hele wese. Dit is lekker om by haar en haar man Fanie te kuier en sy gesels spontaan – selfs oor donker tye. Sy het vanjaar ’n tweede “oorlog” deurstaan. In ons podsending het sy vertel hoe sy die Tweede Wêreldoorlog (2de WO)

Podsending | ‘Ek het myself nooit jammer gekry nie’ – oorlogvlugteling (86) wat nou teen kanker veg Lees verder

Artikels
Hanna de Kock tree dikwels op as lewende getuigskrif van die werk wat die CMR Gauteng-Oos verrig. Foto; Verskaf

‘Ek ken beide kante van die stelsel’ | Ontmoet Hanna de Kock – CMR Gauteng-Oos se ambassadeur en motiveringspreker

Hanna se storie begin toe sy as driejarige aangeneem is. Sy beskryf haar ma as nomadies en iemand wat sy nooit geken het nie. Die familie wat haar aangeneem het was aanvanklik baie gelukkig, maar teen die ouderdom van 11 het haar aanneempa se werkloosheid en afhanklikheid gelei tot gesinsgeweld en verwaarlosing. Haar aanneemma het

‘Ek ken beide kante van die stelsel’ | Ontmoet Hanna de Kock – CMR Gauteng-Oos se ambassadeur en motiveringspreker Lees verder

Artikels
Die idee van ’n warm vertroostende tjalie het tydens die pandemie vinnig aftrek gekry. In die konteks van ’n tyd van isolasie waar aanraking as verbode en selfs gevaarlik beskou is, het hierdie tjalies ’n maklike manier gebied om na iemand uit te reik en liefde op ’n tasbare manier te wys, vertel Annabelle Lombard oor deel van die storie agter die Atah Shawl of Hope-projek.

G’n wolhaarstorie dié: Gebreide tjalieprojek hekel met hoop buite landsgrense

Rina Gous se liefde vir mooi hekelwerk het gelei tot ’n hele omgeerewolusie. Deur die Atah Shawl of Hope-projek het sy en haar vrywilligers reeds meer as 2 000 omgee-tjalies en -serpe binne Pretoria – en ook ver buite die stad se grense – versprei. Die eerste tjalie Haar storie begin die dag voor die

G’n wolhaarstorie dié: Gebreide tjalieprojek hekel met hoop buite landsgrense Lees verder

Artikels
Heidi Versveld is die huisma van Precious Blessings. Dit is haar roeping om ’n tussentydse ma vir die mees weerloses te wees. Foto's: Verskaf

Só help gemeente in Pretoria huisma van organisasie wat vondelingbabas help

ELKE BABA SE STORIE IS ’N WONDERWERK, MAAR SOMMIGES SE STORIE EINDIG BYNA NOG VOOR DIT BEGIN HET. DIE HERE VOORSIEN GENADIGLIK MENSE WAT GENOEG OMGEE OM HIERDIE ‘VONDELINGBABAS’ SE TOEKOMSRIGTING TE VERANDER. DIT IS SKUILKRANS NG GEMEENTE SE VOORREG OM MET PRECIOUS BLESSINGS, EEN VAN DIÉ VERSORGERS, HANDE TE KAN VAT. Die storie van

Só help gemeente in Pretoria huisma van organisasie wat vondelingbabas help Lees verder

Artikels
Pastoor Percy (tweede van links) het in 2019 by die Brood en Bybels-uitreik in Pretoria betrokke geraak deur sy pastoorsvriend, omdat hy daarvan hou om mense met die Woord van God te bereik, vertel Annabelle Lombard. Lees meer oor dié projek van Skuilkrans NG Gemeente asook meer oor Percy se lewenspad. Foto's: Verskaf.

Skuilkrans NG Gemeente vertel van ‘sendingveld op ons sypaadjie’

Ek kuier by die stigterslid van Skuilkrans NG Gemeente se Brood en Bybels-uitreikgroep. Sy is ’n uitmuntende storieverteller, maar sy weier volstrek dat ek die gesprek opneem of name noem, want die onderhoud mag op geen manier aandag vestig op haar of die spanlede nie. “Dis nie vir ons eie eer nie.”    Sy was

Skuilkrans NG Gemeente vertel van ‘sendingveld op ons sypaadjie’ Lees verder

Artikels
Scroll to Top