Om te sien
In Lukas 13 lees ons dat Jesus ’n gebreklike vrou in ’n sinagoge genees. ’n Sleutelelement van hierdie vertelling is die woorde: “Toe Jesus haar sien …” Dit is iets wat ons meermale in die Evangelies raaklees: dat Jesus mense raaksien. Soms kom mense na Jesus toe. Hulle soek hulp by Hom. Maar in ’n […]





















