’n Voorbrand teen die vuur
Op 3 Januarie 2017 breek ‘n verwoestende brand uit in die berge teenaan Somerset-Wes. Binne ure hang ‘n verstikkende rookwolk oor die hele Helderbergkom. Binne daardie selfde ure word die NG kerk Hottentots-Holland ‘n byenes van bedrywigheid: Noodvoorraad-beheersentrum. ‘n Voorbrand teen die vuur. Annalise Wiid was daar. Regop blonde kuifie Estevan Gous en sy ma, […]
’n Voorbrand teen die vuur Lees verder
Artikels












