Dit lees soos ’n spanningsverhaal
GOD OF EMPOWERING LOVE – A HISTORY AND RECONCEPTION OF THE THEODICY CONUNDRUM Deur David P Polk Uitgegee deur Process Century Press, 2016 Christo de Klerk Teodisee is die vraagstuk in die teologie wat nadink oor die vraag waarom onheil/lyding voorkom in ’n wêreld wat deur ’n liefdevolle God regeer word. Is God se almag […]
Dit lees soos ’n spanningsverhaal Lees verder
Lees dié boek












