Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

Vier reëls vir internetgebruik

Dit blyk dat Suid-Afrikaners nie net op die land se paaie sukkel om goeie maniere aan die dag te lê nie. Volgens Microsoft, wat onlangs hulle tweede “Digital Civility Index”-verslag bekend gestel het, is ons gedrag op die digitale hoofweg net so sleg. Die navorsingsprojek het internetgebruikers in 23 lande oor sake soos hoflikheid, ongevraagde […]

Vier reëls vir internetgebruik Lees verder

Boeke

Boek vertel sendelinge se verhale

NAAMDRAERS VAN JESUS – WELLINGTON SE DONKIES Pieter Bingle (samesteller) Uitgewer: Christelike Lektuurfonds, 2018 Resensie deur Sarah Jane Wessels Dat ’n verruklike verrassing is hierdie boek oor die Sendinginstituut in Wellington nie! Ek kon my oë nie glo nie. As dogter van ’n sendelingpredikant het ek diep respek ontwikkel vir die eerwaardes. “Donkies” is ’n

Boek vertel sendelinge se verhale Lees verder

Boeke

Dirkie help mense wat Bybel ‘reg’ wil lees

HOE VERSTAAN ONS WAT ONS LEES? Deur Dirkie Smit Uitgewer: Lux Verbi, 1987 Op ’n helder en onstigtelike manier het Dirkie Smit reeds in 1987 die netelige vraag rondom ’n “regte” manier van lees van die Bybel vir die deursnee-Afrikaanssprekende gelowige op die tafel gesit. Mense wil weet hoe “behoort” ons die Bybel te lees.

Dirkie help mense wat Bybel ‘reg’ wil lees Lees verder

Lees dié boek

Bybel-toep ontsluit Bybel vir kinders

Die algemene gebruik van skerms onder kinders laat ouers baie keer kopkrap oor waar hulle heilsame toeps vir hulle kinders kan vind. Bible App for Kids/Die Bybel app vir kinders kan beslis by die lysie gevoeg word!  Die fokus op Bybelverhale, aangebied met verstaanbare taalgebruik en vriendelike grafika, trek verseker aandag. Dit kan ouers bystaan

Bybel-toep ontsluit Bybel vir kinders Lees verder

Boeke

‘Ek is’ – die verskil

EK IS DIE VERSKIL Deur Malan Nel Uitgewer: Christelike Lektuurfonds Resensie deur Elzanne van der Westhuizen Malan Nel, bekende gemeentebou-teoloog, begin hierdie boek oor prediking deur te sê: “Ek skryf as een van die mense oor wie ek skryf.” Aangesien ek self ’n predikant is, het ek die persoonlike wyse waarop hy hierdie kwessie benader

‘Ek is’ – die verskil Lees verder

Boeke

‘Jesus wou alles omkeer en ons wil alles regop hou’

Confessions oor kerkwees Deur: Jaco Strydom Uitgewer: Carpe Diem Media Resensie deur: Scherlize Hayes Mense, beide binne en buite die kerk, loop vandag met vrae oor sosiale kwessies, rassespanning en kultuurverskille. ’n Mens hoor dikwels klagtes oor “hoe die land besig is om agteruit te gaan”. Confessions oor kerkwees is nie ’n boek met oplossings

‘Jesus wou alles omkeer en ons wil alles regop hou’ Lees verder

Boeke

‘Ek verstaan dit nou beter’

SITTING PRETTY, WHITE AFRIKAANS WOMEN IN POSTAPARTHEID SOUTH AFRICA Christi van der Westhuizen (UKZN Press, 2017) Die ontwrigting wat die einde van apartheid vir my as wit Afrikaanse vrou meegebring het in terme van my identiteit, veral ook as Christen en lidmaat van die NG Kerk, was geweldig. Ek was bevoordeel deur Afrikaner-nasionalisme en apartheid

‘Ek verstaan dit nou beter’ Lees verder

Lees dié boek

Skrywer wil geestelike leiers standvastig laat bly

BUILDING BELOW THE WATERLINE Deur Gordon MacDonald Uitgegee deur Hendrickson Publishers, LLC, 2001 Die outeur is ’n bekende prediker, spreker, leraar, skrywer en ’n geestelike begeleier vir geestelike leiers in die VSA. Die doel van die skrywer is om geestelike leiers te help om stand­vastig te bly in die bediening.  ’n Groot verskeidenheid sake wat

Skrywer wil geestelike leiers standvastig laat bly Lees verder

Lees dié boek

Vir Paulus het alles oor Christus gegaan

PAUL, APOSTLE OF CHRIST (2018) Genre: Geloof Ouderdomsbeperking: 13 Soos met enige Bybelse verhaal waarop Hollywood sy hand waag, is daar altyd van­uit verskillende geloofstradisies kritiek oor die historiese interpretasie. Buiten tegniese kommentaar soos verskille oor datums en oor wie nou eintlik Handelinge geskryf het, is die verhaal wat Paul, Apostle of Christ vertel re­delik

Vir Paulus het alles oor Christus gegaan Lees verder

Boeke

Hier is ’n oorsig oor kern­aspekte van missionaliteit

CULTIVATING MISSIONAL CHANGE: THE FUTURE OF MISSIONAL CHURCHES AND MISSIONAL THEOLOGY Deur Coenie Burger, Frederick Marais, Danie Mouton (redakteurs) Uitgegee deur Bybel-Media, 2017 Dit was met groot opgewondenheid dat ek Cultivating missional change begin lees het. Die waarde van hierdie boek lê in die kwaliteit, omvang en diversiteit van die 27 artikels wat redaksioneel in

Hier is ’n oorsig oor kern­aspekte van missionaliteit Lees verder

Boeke

Bestuur jou dagboek met 10to8

Vir ’n predikant is dit belangrik om sy of haar dagboek goed te be­stuur. Dis onder meer belangrik vir selfsorg, omdat ’n skedule wat buite beheer is, sy tol eis. Ek gebruik die webblad 10to8.com daarvoor. Vir baie gemeentes is huisbesoeke uitgedien, tog is daar enkele lidmate wat steeds besoeke van hulle predikante verwelkom. Maar

Bestuur jou dagboek met 10to8 Lees verder

Boeke

‘Openbaring’ vra dissipelskap

READING REVELATION RESPONSIBLY, UNCIVIL WORSHIP AND WITNESS: FOLLOWING THE LAMB INTO NEW CREATION Deur Michael Gorman Cascade Books, 2011 Sommige boeke fokus jou lewe nuut. Reading Revelation responsibly, uncivil worship and witness: Following the Lamb into New Creation deur Michael Gorman is in my geval so ’n boek. Openbaring is vir baie Christene ’n boek

‘Openbaring’ vra dissipelskap Lees verder

Lees dié boek

The Wound begin ’n broodnodige gesprek

THE WOUND (INXEBA), 2017 Genre: Drama/kunsfliek Ouderdomsbeperking: Onlangs in Suid-Afrika ver­ander na 18 (’n waarskynlike poging tot sensuur) Resensie deur Charlene van der Walt In ag genome die onderwerp en kulturele omge­wing waartoe die internasionaal bekroonde Suid-Afrikaanse fliek The Wound (Inxeba) behoort, is dit te verwagte dat die fliek uiteenlopende en heftige reaksie sou ontlok. Dit

The Wound begin ’n broodnodige gesprek Lees verder

Boeke
Scroll to Top