Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

Kom reis saam

FROM MY OWN TO THE UNKNOWN AND BACK TO MY OWN – A PRACTICAL JOURNEY TO INTERCULTURAL RELATIONSHIPS Deur MA van der Westhuizen, T Greuel en CH Thesnaar Uitgewer: Christelike Lektuurfonds, 2018 Resensie deur Eugene Malan Na ’n onlangse interkulturele projek, reflekteer een deelnemer: “Ons is almal mense met dieselfde behoeftes, tog is ons só

Kom reis saam Lees verder

Boeke

‘The forgiven’ bied nadenke oor vergifnis, waardigheid

THE FORGIVEN (2018) Genre: Drama Resensie deur Laurie Gaum The forgiven bied ruimte vir nadenke oor die kompleksiteit van vergifnis, versoe­ning, he­ling en menslike waardigheid. Die fliek speel af teen die ag­tergrond van aartsbiskop Desmond Tutu se werk saam met die Waarheid-en-Versoe­ningskommissie (WVK). Dit gebruik as lens enkele sake wat voor die WVK gedien het

‘The forgiven’ bied nadenke oor vergifnis, waardigheid Lees verder

Boeke

Só het McKnight se doopbeskouing geskuif

IT TAKES A CHURCH TO BAPTIZE: WHAT THE BIBLE SAYS ABOUT INFANT BAPTISM Deur Scot McKnight Uitgewer: Brazos Press, 2018 Resensie deur Franziska Andrag-Meyer Scot McKnight pak die warm patat van die doop van babas reguit aan. In net 128 bladsye se maklik-leesbare taal bied McKnight lidmaat-vriendelike leesstof oor die doop. Wat die boek besonders

Só het McKnight se doopbeskouing geskuif Lees verder

Boeke

Die kerk moet ’n nuwe kultuur help skep

AN UMBRELLA FOR THE RAINBOW NATION: POSSIBLE FUTURES FOR THE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA TOWARDS 2055 Chris Adendorff en Des Collier Alfresco graphics, 2015 Resensie deur Deon Els Ons sukkel met die toekoms. Neurowetenskap dui aan dat die gemiddelde persoon selde oor die vermoë beskik om realisties oor die toekoms na te dink. Ons toekomsbeskouing

Die kerk moet ’n nuwe kultuur help skep Lees verder

Lees dié boek

Kanarie: ‘Ek wens ek kon dit vroeër gesien het’

KANARIE Genre: Drama Rolprent, 2018 Resensie deur Julie Claassens en Louis van der Riet Die fliek Kanarie, met regisseur Christiaan Olwagen en musiek van Charl-Johan Lingenfelder, bied ’n fassinerende blik op die lewe van die Kanaries, ’n kerklike sanggroep in die weermag wat in die tagtigerjare deur die land gereis het. Dit word vertel deur

Kanarie: ‘Ek wens ek kon dit vroeër gesien het’ Lees verder

Boeke

Die fietswiel maak Filippense oop

CHRISTUS BLY ONS HOOP Deur Herman Breytenbach Uitgewer: Christelike Lektuurfonds, 2018 Resensie deur Tielman Roux Fietsry is deesdae ’n groot ding. Maak nie saak waar jy jou bevind nie, van die grootste stede tot die kleinste gemeenskappe, daar is fietsryers. Breytenbach se Christus bly ons hoop is ideaal vir groepstudie en bespreking, veral in ’n

Die fietswiel maak Filippense oop Lees verder

Boeke

’n Juweel in die literatuur oor gebed

GEBEDE WAT GOD ALTYD VERHOOR Deur Stephan Joubert Uitgewer: Christelike Uitgewersmaat­skappy, 2018 Resensie deur Eldré Bester In hierdie kan-nie-neersit boek oor gebed, gesels Stephan Joubert op sy kenmerkende reguit, eerlike manier oor vrae rondom gebed waarmee menige kinders van God al geworstel het. “Hoekom verhoor die Here sommige gebede en ander nie?”, “Hoe moet ek

’n Juweel in die literatuur oor gebed Lees verder

Boeke

‘Wie is Christus, vir ons, vandag?’

LETTERS & PAPERS FROM PRISON Deur Dietrich Bonhoeffer 1937 Bonhoeffer skryf in 1937 sy bekende Nachfolge (Cost of discipleship) waarin hy die radikaliteit van dissipelskap duidelik uitspel. Sy weerstand teen die ­ideologie van sy tyd bring mee dat hy op 5 April 1942 in heg­tenis geneem word en in Tegel aangehou word. Ons is gelukkig

‘Wie is Christus, vir ons, vandag?’ Lees verder

Lees dié boek

In die spanning tussen hoop en wanhoop

FIRST REFORMED (2017) Genre: Drama Resensie deur Nathania Hendriks Die film First Reformed, geredigeer deur Paul Schrader (Taxi Driver), met Ethan Hawke in die hoofrol, vertel die verhaal van die predikant van die eerste Gereformeerde kerk in ’n klein dorpie naby New York. Die predikant, Toller (Hawke), word gekonfronteer met sy eie pyn en die

In die spanning tussen hoop en wanhoop Lees verder

Boeke

Bonhoeffer is kontekstueel én tydloos

THE COST OF DISCIPLESHIP Deur Dietrich Bonhoeffer Resensie deur James Kirkpatrick By die Johan Heyns-gedenklesing van 2018 het dr Allan Boesak oor teologiese integriteit gepraat en dit nodig gevind om die werk van Dietrich Bon­hoeffer aan te haal. Dit is ’n goeie aanduiding van hoe relevant Bonhoeffer steeds is. Daar is nie baie teologiese boeke

Bonhoeffer is kontekstueel én tydloos Lees verder

Lees dié boek

Predikante, lidmate lees dié toeganklike boek

JESUS CHRISTUS, SEUN VAN GOD, ÍS ONS VERSOENING: ’N MISSIONÊRE CHRISTOLOGIE Deur Pieter Verster Uitgewer: SUN MeDIA Resensie deur Danie Mouton Die bevatlike Afrikaans waarin Pieter Verster die navorsings­resultate van sy ondersoek na ’n missionêre Christologie neerpen, maak hierdie om­vattende publikasie toegank­lik vir ’n wyer gehoor. Nie net vakkundiges nie, maar ook predikante en lidmate

Predikante, lidmate lees dié toeganklike boek Lees verder

Boeke

‘Dan sal ons profete weer God se stem kan hoor’

BELIEVER Dokumentêr (HBO), 2018 Waldemar Stumpfe Believer was een van die flieks wat uitgestaan het by die 2018-Sundance Filmfees. Na baie soek kon ek die fliek opspoor. Dan Reynolds, hoofsanger van die groep Imagine Dragons, beeld hierin sy eie geloofsworstelings uit. As ’n hetero­seksuele Mormoonse gelowige kan hy nie meer saamstem en stilbly oor sy

‘Dan sal ons profete weer God se stem kan hoor’ Lees verder

Boeke

Die kerk beweeg te vinnig van Vrydag na Sondag

SPIRIT AND TRAUMA – A THEOLOGY OF REMAINING Deur Shelly Rambo Westminster John Knox Press, 2010 Aanbeveling deur Christo de Klerk Shelly Rambo ontwikkel ’n teologiese per­spektief op trauma. Vir almal wat saam met getraumatiseerde mense reis, lewer die boek noodsaaklike insigte. “The storm is gone, but the ‘after the storm’ is always here”. So

Die kerk beweeg te vinnig van Vrydag na Sondag Lees verder

Lees dié boek

Conradie nooi tot diepgaande nadenke

OM REG TE STEL – OOR REGVERDIGING ÉN GEREGTIGHEID Deur Ernst Conradie Bybel-Media, 2018 Regverdiging en geregtigheid is twee kern-Bybelse temas waarmee die Christelike kerk voortdurend moet worstel. Hierdie begrippe – en hul verhou­ding met mekaar – is veral relevant vir die NG Kerk. Ons kerk se sterk evangeliese geskiedenis, wat grotendeels ge­maklik met die

Conradie nooi tot diepgaande nadenke Lees verder

Boeke

’n Praktiese gids vir dié wat kinders vorm

Kweek kinders met heel harte Deur Hettie Brittz Lux Verbi, 2018 Resensie deur Delmarie Viljoen Kweek kinders met heel harte is ’n praktiese en insiggewende boek vir elke ouer of rolspe­ler wat kinders wil help vorm volgens God se wil. Die skrywer bespreek op ’n informele wyse en met ’n gemaklike skryfstyl ’n klomp vrae

’n Praktiese gids vir dié wat kinders vorm Lees verder

Boeke

Dis ’n pelgrimsreis van ontdekking

INSPIRED: SLAYING GIANTS, WALKING ON WATER, AND LOVING THE BIBLE AGAIN Deur Rachel Held Evans Nelson Books, 2018 Resensie deur Attie Nel Wat bedoel mense wanneer hulle sê dat die Bybel geïnspireer is? Ons weet dat dit nie beteken dat die Bybel byvoorbeeld ’n wetenskap- of geskiedenishandboek is nie. Evans voeg haar unieke stem by

Dis ’n pelgrimsreis van ontdekking Lees verder

Lees dié boek
Scroll to Top