Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Boeke

‘Elegante’ gesprekke oor die dood

Wreed én mooi is die dood: Verhale oor verlies, hunkering en heling Saamgestel deur Tobie Wiese Uitgewer: Jonathan Ball Uitgewers, 2019 Ek het in my boekversameling geen boek “om ’n gesprek oor die dood aan te wakker” nie. Ek het baie akademiese boeke gelees oor sterwensbegeleiding, nóg meer preekbundels om begrafnispreke te kon maak, maar […]

‘Elegante’ gesprekke oor die dood Lees verder

Boeke

Dink na oor die vrug van die Gees

Leef vir Jesus – ’n Avontuurlike ontdekking van die vrug van die Gees deur Ewald van Rensburg Uitgewer: Christian Art Kids, 2018 Hierdie boek is ’n opvolg op Skyn vir Jesus, maar is los­staande en kan sonder die vorige boek ge­lees word. Die spanning is groot wanneer ’n bende in Genadeville intrek. Onder hier­die uitdagende omstandighede

Dink na oor die vrug van die Gees Lees verder

Boeke

Soek geluk by die ongeluk

Risiko & rykdom TJ Strydom, Tafelberg Uitgewers (2019), R290 Wanneer die rand verswak, verhoog hy sy uitvoere. Wanneer hoë rentekoerse plaaslike skuld onbekostigbaar maak, leen hy oorsee. Wanneer ander beleggers wegskram van sukkelende kleinhandelgroepe in ’n onseker politieke omgewing, belê hy. Risiko en rykdom is die boeiende verhaal van Christo Wiese, ’n man wat voortdurend

Soek geluk by die ongeluk Lees verder

Boeke

Keer terug na die gesinstafel

Gesonde gesinsverhoudings in ’n virtuele wêreld deur Johan Smith Uitgewer: Christelike Uitgewersmaatskappy, 2018 Die internet en sosiale media het die mens meer as ooit vantevore met mekaar “konnekt” (tans ’n “buzzword”, aldus Smith). Johan Smith skryf egter dat tegnologie en sosiale media die “… laksmanne … van verhou­dings van­dag …” geword het. Navorsing wys dat

Keer terug na die gesinstafel Lees verder

Boeke

Teologiese perspektiewe op hoop

In Christus is ons hoop – ’n 8 weke-saamreis­gids vir groepe Deur Rupert de Koning en andere Uitgewer: Bybel-Media, 2019 Resensent: Rethie van Niekerk Nog ’n groepsgids oor hoop uit die Bybel-Media-stal. Die boek is ’n refleksie oor die Visionêre Leier­span van die Sinode van KwaZulu-Natal se vierjaar-tema. Elkeen van die agt sessies het ’n

Teologiese perspektiewe op hoop Lees verder

Boeke

Van toe deure na oop vensters

Van Wanhoop na hoop (Leiersgids en gespreksgids) deur Gerrie Doyer en medewerkers Uitgewer: Bybel-Media, 2018 Resensent: Rethie van Niekerk Van wanhoop na hoop is een van die NG gemeente Witrivier se 40-dae-veldtogte, in vennootskap met Bybel-Media. Hierdie gids vir kleingroepe en stil­tetyd “wil jou help om jou uitkyk op die lewe na die opgestane Christus

Van toe deure na oop vensters Lees verder

Boeke

Kortlyste bekend vir Andrew Murray-Pryse 2019

Die 2019-kortlyste vir die Andrew Murrayprys vir teologiese publikasies in Afrikaans, die Andrew Murray-Desmond Tutuprys vir algemeen Christelike publikasies in ’n amptelike taal van Suid-Afrika, en die Desmond Tutu-Gerrit Brandprys vir debuutwerk in ’n amptelike taal van Suid-Afrika, is pas bekend gemaak. Die wenners word in April aangekondig en die pryseoorhandiging is op 24 Mei

Kortlyste bekend vir Andrew Murray-Pryse 2019 Lees verder

Boeke Nuus
Dr Coenie Burger. Foto: Le Roux Schoeman

Coenie Burger gee raad oor boeke vir gemeenteleiers

Goeie teologiese boeke is onmisbaar in die bediening, maar hoe kies ’n mens uit ’n stroom nuwe boeke wat jy wil lees? Hiermee help Coenie Burger in ’n reeks van ses video-opnames. Hy stel ’n aantal belangrike boeke, wat almal taamlik onlangs verskyn het, bekend. Die boeke gaan oor temas wat help om die fokus

Coenie Burger gee raad oor boeke vir gemeenteleiers Lees verder

Boeke
Hillary Geslin. Foto: Hanno Coetzee / LiG

Ambassadeur vir hoop

Die 19-jarige Hillary Geslin van Egoli naby Wellington is ’n ambassadeur van hoop onder arm jongmense. Sy het op die ouderdom van 17 ’n boek geskryf wat deur Partridge Publishing, ’n internasionale uitgewer wat skry­wers help om hulle manuskrip self te publiseer, gedruk is en ook digitaal beskikbaar gestel is. Success comes with effort se

Ambassadeur vir hoop Lees verder

Boeke

‘Reg lees’ van Woord kan transformeer

Reading writing right: Essays presented in honour of prof Elna Mouton Redakteurs: Jeremy Punt en Marius J Nel Uitgewer: AFRICAN SUN MEDIA – SUN PRESS 2018 Wanneer ’n uitnemende akademikus aftree, word hulle loopbaan gewoonlik gevier met ’n feesbundel, oftewel ’n Festschrift. Dit is eintlik ’n Duitse gebruik wat veral na die Tweede Wêreldoorlog internasionaal

‘Reg lees’ van Woord kan transformeer Lees verder

Boeke

Christen-enkellopendes kan voluit leef

Navigating singleness: A compilation of authentic and inspiring stories Saamgestel deur Denise Padayachee, redak­teur Elske Joubert e.a. Uitgewer: Barnabas Uitgewers 2018 Navigating singleness is ’n eerlike boek uit die pen van Denise Padayachee, ’n enkellopende van 35 jaar+, wat in die verwagting leef van ’n huwelik in die toekoms. Deur die boek wil sy graag

Christen-enkellopendes kan voluit leef Lees verder

Boeke

Bly deel van gesprek oor gender-debat

SOEKlig (vervaardig: Blackhole Productions) Aangebied deur Marius van de Wall In die aanloop tot die volgende Algemene Sinode is dit te verwagte en verstane dat die gender-gesprek weer van voor af op die tafel geplaas sal word. Vir gewone gemeentepredikante, soos ek, is teologiese debatte dikwels bloot gesprekke wat deur akademici in hul spreekwoordelike ivoortorings

Bly deel van gesprek oor gender-debat Lees verder

Boeke

Apartheid: ’n Volgende geslag se soeke na sin

Bloedbande deur Wilhelm Verwoerd en My father died for this deur Lukhanyo en Abigail Calata Uitgewer: Albei Tafelberg, 2018 Resensie: Stephan Naudé, Robert-John de Kock Die boeke Bloedbande: ’n Donker tuiskoms deur Wilhelm Verwoerd en My father died for this deur Lukhanyo en Abigail Calata, gee twee verskillende perspektiewe op ’n donker tyd in Suid-Afrika

Apartheid: ’n Volgende geslag se soeke na sin Lees verder

Boeke
Frank Opperman in die fliek Dominee Tienie. Hy kom voor ’n kruispad te staan en wonder of hy nog enigsins ’n doel in sy gemeente dien. Skermgreep via kyknet.dstv.com

Dis rof in die kerk, sê Frank oor dominee-wees

Akteur kry agting vir ‘belangrike job’ Die kerk het Frank Opperman al in sy dienspligdae “verloor”. So hoe voel dit om die rol van ’n dominee te vertolk, wou Conette le Roux by hom hoor. Die NG Kerk het akteur Frank Opperman “in die army verloor”, vertel hy. Maar die afgelope ruk was hy sowat

Dis rof in die kerk, sê Frank oor dominee-wees Lees verder

Boeke Video

’n Boek onder die Kersboom

As jy nie van die vorige uitgawes van die Leefstyl-Bybel vir vroue het nie, dan moet jy onge­twyfeld hierdie rondte een aanskaf (Lux Verbi, 2018)! Onder redaksie van Christina Landman bied hierdie Bybel jou die teologiese insig en refleksie van mense soos Julie Claassens, Yolanda Dreyer, Stephan Joubert, Nico Koopman, Elna Mouton, Piet Naudé, Mary-Anne

’n Boek onder die Kersboom Lees verder

Boeke

Diep, toeganklike teologie met poëtiese skoonheid

MOSAÏEK VAN MARIA: MIRIAM VAN NASARET, INGEWEEF IN GOD SE VERHAAL Deur Lisel Joubert Bybel-Media, 2018 (Koop nou – R130) Resensie deur Rethie van Niekerk Lisel Joubert skryf op die agterblad van Mosaïek van Maria dat sy al lankal ’n boek oor Maria wou skryf, om verskeie redes: “Sy is Jesus se ma, maar ook

Diep, toeganklike teologie met poëtiese skoonheid Lees verder

Boeke

In Vuurvas kom teologie en letterkunde saam

VUURVAS Deur Carel Antonissen Naledi, 2017 Resensie deur Cas Wepener Vuurvas is Carel Antonissen se debuutdigbundel, alhoewel enkele van sy gedigte al voorheen gepubliseer is. Die roerende gedig getiteld “Die pad na Klipfontein” was op die langlys vir die Sol Plaatjie-toekenning, die bundel op die kortlys vir die Desmond Tutu-Gerrit Brand-prys 2018. Vuurvas is ’n

In Vuurvas kom teologie en letterkunde saam Lees verder

Boeke
Scroll to Top