Ek vind nie dié tendens nie
Lettie Breytenbach van Heidelberg, Wes-Kaap, skryf: In sy skrywe (Kerkbode, 17 November) sê ds Marcel Vosloo onder meer: “Tans is daar baie teoloë wat nie onvoorwaardelik voor Jesus as die Wysheid van God buig nie. Jesus word beskou as iemand met ‘voorwetenskaplike kennis’, wat nie in staat is om gesaghebbend aan ons leiding te gee […]
Ek vind nie dié tendens nie Lees verder
Briewe











