Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Briewe

Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuiging van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Transgender mense

Ds Stefaan de Jager van Humansdorp skryf: Ek reageer na aanleiding van Albert Alberts van Plettenbergbaai se skrywe (Kerkbode, 16 Februarie 2018). Hy merk tereg op dat iemand wat transgender is, nie daarvoor gekies het nie en dat dit dus nie die gevolg van ’n sondige keuse of ongehoorsaamheid is nie. Diesulkes kan dus verseker […]

Transgender mense Lees verder

Briewe Die gay-debat

Liewe Lynnwoodrif (2)

Prop Jorina Redelinghuys van Kollegepark skryf: My hart breek wanneer ek advertensies vir vakatures ontvang soos die onlangse een van die NG gemeente Lynnwoodrif … advertensies wat meer uitsluit as in­sluit.  Dit is regtig vir my aaklig dat ek uit soveel poste uitgesluit word op grond van my geslag (en dan ook in baie op

Liewe Lynnwoodrif (2) Lees verder

Briewe

Liewe Lynnwoodrif (1)

Tielman Roux, (ongetroude) leraar van die NG gemeente Hendrina, skryf: Iemand deel die advertensie vir die medeleraarspos van die NG Lynnwoodrif, wat in Kerkbode gepubliseer is, op sosiale media. Ek vra myself of die reaksie op sosiale media wat die gemeenteraad uitkam, regverdig is. My antwoord: Beslis! Die gemeenteraad word daarvan beskuldig dat hulle nie

Liewe Lynnwoodrif (1) Lees verder

Briewe

Ek is geskok

Prop Jannie Botha van Witfield skryf: Ek lees die artikel van Francois Mulder (Rock-ikone hou ‘missionale eredienste’ – Kerkbode, 26 Januarie) nou vir die vierde keer. Nog steeds kan my verstand en my hart nie verstaan of begryp hoe hy God – die hei­li­ge drie-enige God – en die sogenaamde eredienste by­mekaar bring nie. Ek

Ek is geskok Lees verder

Briewe

Glo in God

Isabel Ballot van Pretoria skryf: Ek onthou hierdie trooswoorde waar ek angstig in die dokter se spreekkamer sit en wroeg oor wat sy uitspraak oor ’n gewassie sal wees. Dié woorde kom uit ’n ander era. Dertig jaar gelede toe ek ’n sorgvrye student was en aan die Students’ Christian Association behoort het. Wat ’n

Glo in God Lees verder

Briewe

Dieselfde genade

Albert Alberts van Plettenbergbaai skryf: Die meerderheid Christene voel ongemaklik oor die onderwerp van transgendermense. Die begrip gender­disforie verwys na ’n konstante diepgaande ongemak tussen die biologiese en sielkundige geslag van die per­soon. Dit voel letterlik soos ’n man wat vasgevang is in ’n vrou se liggaam en andersom. Die insidensie word bereken op ongeveer

Dieselfde genade Lees verder

Briewe Die gay-debat

Geloofsbelydenis 2018

Schalk Burger van Pinehurst, Durbanville skryf: Here, ek glo in U as die Almagtige. Here, ek glo in U as my Vader wat verlore kinders tuis verwelkom. Ek glo in Jesus wat die brood is wat lewe gee en my in my onstuimigheid wil bring by waters waar daar vrede is. Ek glo dat in

Geloofsbelydenis 2018 Lees verder

Briewe

Help asseblief

Dr Bertus Cilliers van Rietfontein (Winburg) skryf: Ek benodig Gereformeerde kerkregliteratuur in Engels, wat in hierdie land so skaars soos hoendertande is. Kan iemand my dalk help met kopieë van twee boe­ke van prof Pieter Coertzen, ‘Decently and in order’: a theological reflection on order for, and the order in, the church (2004), asook Church

Help asseblief Lees verder

Briewe

NG Kerk behoort onafhanklik van die SARK standpunte te kan inneem

Pieter Cloete van Durbanville skryf: Ek verwys na die plasing van teks soos dié voorsien deur die SARK oor die besluit van pres Trump om die VSA Ambassade na Jerusalem te verskuiwe en daarmee Jerusalem dan ook as hoofstad van Israel te erken. (Jerusalem: SARK is besorg oor VSA-besluit, 11 Desember, 2017, geplaas onder Briewe

NG Kerk behoort onafhanklik van die SARK standpunte te kan inneem Lees verder

Briewe
Wanneer jou geleefde belewenis van ’n situasie afgewater, geïgnoreer of selfs ontken word, kan dit as “gaslighting” bestempel word.

Onblusbare hoop

Dr Dawie Botes van die NG gemeente Welkom-Wes skryf in ’n brief: Leef met onblusbare hoop elke dag. Doen iets kleins elke dag.  Deel hoop, gee hoop, leef hoop.  Tel een papier elke dag in jou dorp op.  Maak een slaggat reg. WhatsApp een boodskap van  hoop. Kyk die karwag in die oë vir twee

Onblusbare hoop Lees verder

Briewe

Ander se belange

Ds Rudolph Scharneck van Greytown skryf: Ek was baie jare gelede by ’n gemeente betrokke waar die ouer mense bitter min ruimte vir die tieners wou maak. Wanneer ek byvoorbeeld ’n lied tydens ’n Sondagaand se diens laat sing het wat die tieners graag wou hê, maar waarvan die ouer mense nie gehou het nie,

Ander se belange Lees verder

Briewe

Ek vind nie dié tendens nie

Lettie Breytenbach van Heidelberg, Wes-Kaap, skryf: In sy skrywe (Kerkbode, 17 November) sê ds Marcel Vosloo onder meer: “Tans is daar baie teoloë wat nie onvoorwaardelik voor Jesus as die Wysheid van God buig nie. Jesus word beskou as iemand met ‘voorwetenskaplike kennis’, wat nie in staat is om gesaghebbend aan ons leiding te gee

Ek vind nie dié tendens nie Lees verder

Briewe

Pas aan om sout en lig te wees

Prof Hentie Boshoff van Potchefstroom skryf: Dr Tolmay se artikel “Hoe gaan die kerk van 2037 lyk” in Kerkbode van 20 Oktober vat die kernprobleem van kerkrelevansie in ’n veranderende SA pragtig saam. Die kern is aanpas by die nuwe SA-stelsel in transformasie om nog sout en lig te wees. Veral Afrikaanssprekendes het in ’n

Pas aan om sout en lig te wees Lees verder

Briewe

Dankie, Thapelo en Bongani

Dr Hannes Theron van Helderberg-gemeente, Somerset-Wes, skryf: Op ’n vlug tussen Kaapstad en Gauteng beland ek tussen twee jongmans: Thapelo, ’n 20-jarige, links van my, en Bongani, ’n 30-jarige, aan my regterkant. Toe die vliegtuig net so wil begin beweeg, sê Thapelo baie benoud: “Ek het so ’n hol kol op my maag; ek voel naar;

Dankie, Thapelo en Bongani Lees verder

Briewe

Oostelike Sinode is dankbaar

Ds Francois Retief, uitvoerende amptenaar van die Oostelike Sinode, skryf: In die konferensiekamer van die Oostelike Sinode se Sinodehuis in Pretoria hang die foto’s van ons vorige moderators. (Ons praat deesdae van voorsitters.) Die tweede en derde foto’s is dié van ds Freek Swane­poel (1987 – 1995) en prof Piet Mei­ring (1995 – 1999). Albei

Oostelike Sinode is dankbaar Lees verder

Briewe
Scroll to Top