Toe kon ek verstaan
Ds Willem Botha, emeritus-leraar van Bloemfontein, skryf: Na aanleiding van die artikel “Christen en gay … in die NG Kerk” (Kerkbode, 20 April) volg my eie verhaal. My waardesisteem is gevorm in ’n familie, gemeente, kerk en omgewing waarin die “American evangelism”, Skotse piëtisme, Victoriaanse preutsheid en ons eie Aksie Morele Standaarde, ’n organisasie wat […]
Toe kon ek verstaan Lees verder
Briewe Die gay-debat















