In verwondering

Kos vir die mense

Psalm 104 is ’n skeppingspsalm. Die 35 verse word grootliks daaraan gewy om God se grootheid te besing aan die hand van die natuur wat Hy gemaak het en onderhou. In vers 14 en 15 word daar egter skielik ook na die mens verwys: “U laat gras uitspruit vir die

▸▸▸

Strome water

Die digter van Psalm 104 skryf oor die groot waters wat die aarde oordek het. Toe God hulle egter aanspreek, het die waters gevlug. Hulle het oor die berge gespoel, en in die laagtes weggevloei na die plek wat God vir hulle bestem het, na waar Hy vir hulle grense

▸▸▸

“Weerligte u dienaars”

Soms staan ’n mens verstom oor die kragte van die natuur: winde, storms, weerlig – soos op dié foto van ’n storm in Limpopo. ’n Mens kan verstom staan van vrees as hierdie kragte dreig om jou te oorweldig, of ’n mens kan verstom staan van verwondering as jy dié

▸▸▸

“U is met ‘n kleed van lig omhul”

Psalm 104 is ’n skeppingspsalm. Die digter sien die grootheid en verskeidenheid van God se handewerk raak en hy staan verwonder daaroor. Hy kan net een ding doen, en dit is om God daarvoor te prys. As gelowige en natuurliefhebber deel Neels Jackson hierdie verwondering en as fotograaf dokumenteer hy

▸▸▸