‘Sy juk is sag’
Die Covid-19-pandemie laat die druk in ons samelewing nou skerp oplaai. Meer mense is honger, meer mense is gefrustreerd, meer mense se inkomste is gesny, meer mense het hulle werk verloor, meer mense sukkel om toegang tot hulpbronne te verkry, meer mense staan in rye, meer mense word siek van die virus, meer mense se […]

