Onthullings
Die een publikasie na die ander onthul die stand van morele verval in die staatsdiens van Suid-Afrika. Die bekendste hiervan is The President’s keepers van Jacques Pauw. Selfs mense in die regering is verras, maar nie heeltemal verbaas oor wat die boek onthul nie. So is daar ook die boek van Pieter-Louis Myburgh, The Republic […]


