Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Author name: Helene Meissenheimer

Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het op 1 September gehoor organisasies wat sekswerkers help is verdeeld oor die dekriminalisering van prostitusie. Foto's: Heléne Meissenheimer

Regter sê saak oor sekswerkers raak hele samelewing

Regter Andre le Grange van die Wes-Kaapse Hooggeregshof het Maandag 1 September sy hande vol gehad om aansoeke van meer as 15 organisasies aan te hoor wat wil deelneem aan ’n saak wat hy gesê het die hele samelewing raak en van nasionale, selfs internasionale belang mag wees. Dit handel oor die wettiging van sekswerk […]

Regter sê saak oor sekswerkers raak hele samelewing Lees verder

Nuus

Luister hier | ‘Hoe dink ons oor hulp?’ – Jan Lubbe in gesprek met ander oor Gasa-skenking

Hoekom het die NG Kerk se leierskap juis nou besluit om R250 000 te skenk vir humanitêre hulp in Gasa? Wie kry die geld en kan ons vertrou die geld kom wel by noodlydendes uit? Hoekom het hierdie skenking soveel reaksie ontlok? Jan Lubbe en dr Nioma Venter gee breedvoerig toeligting op dié vrae in

Luister hier | ‘Hoe dink ons oor hulp?’ – Jan Lubbe in gesprek met ander oor Gasa-skenking Lees verder

Nuus
Mai Shaer noem haar kunsuitstalling ‘The Violet dream’, want 'die kleur violet is ’n mengsel tussen blou wat staan vir vrede en vryheid en rooi wat staan vir oorlog en dood … dit vertel my mense se storie en hoe almal net daarna kyk' sê hierdie jong kunstenaar uit Gasa. Foto: Helene Meissenheimer

‘Kuns sal my gereedskap wees om Gasa se storie te vertel,’ sê vlugteling wat in die Kaap heenkome vind

Sestigduisend van haar landgenote in Gasa is al dood en nou dreig hongersnood … terwyl “die wêreld net toekyk”. Mai Elshaer sê dit is hoe dit vir haar voel. Dié 23-jarige het in November saam met haar ma en haar 10-jarige sussie via Egipte na Suid-Afrika gekom nadat sy ’n oorsese kunsnavorsingsgenootskap (fellowship) van die Ben

‘Kuns sal my gereedskap wees om Gasa se storie te vertel,’ sê vlugteling wat in die Kaap heenkome vind Lees verder

Artikels
"We have a vital role to play in shifting from dependency to empowerment. Our moral authority comes with a practical responsibility to lead this change." - Aartsbiskop Thabo Makgoba. Foto via Facebook: G20 Interfaith Forum- IF20

Elders gesien | Geloofsleiers dink saam in aanloop tot G20-beraad

Ter voorbereiding vir wanneer Suid-Afrika later vanjaar sal gasheer speel vir die G20-leiersberaad wat vir die eerste keer op die Afrika-vasteland sal plaasvind,  het ’n netwerk van godsdienstige organisasies in Kaapstad vergader.  Aartsbiskop Thabo Makgoba het Maandag 11 Augustus afgevaardigdes van die G20-geloofsforum* verwelkom. In sy openingsrede het hy gesê hulle as geloofsleiers se pleidooi

Elders gesien | Geloofsleiers dink saam in aanloop tot G20-beraad Lees verder

Nuus

Kollig-podsending | Toe sê hy vir my: ‘Vertel vir iemand wat met jou gebeur het’ – leraar van Pretoria oor sy pad met evangelisasie

Dr Frikkie Coetzee is ’n predikant van Pretoria en hy lei die NG Kerk se Algemene Taakspan Evangelisasie. In dié episode van Kollig vertel hy vir Heléne Meissenheimer meer van sy eie geloofspad en die werk van dié taakspan. Van die onderwerpe wat hy bespreek is ’n “holistiese kyk” na wat evangelisasie is asook die

Kollig-podsending | Toe sê hy vir my: ‘Vertel vir iemand wat met jou gebeur het’ – leraar van Pretoria oor sy pad met evangelisasie Lees verder

Nuus
Hoe sien die NG Kerk evangelisasie in 2025? Dr Frikkie Coetzee van die Algemene Taakspan Evangelisasie sê die avontuur van die evangelie is dat dit geïntegreerd werk en dat ons saam met die Here onderskei wat in ’n situasie gepas is. Foto: Helene Meissenheimer

‘Die avontuur van die evangelie is dat dit geïntegreerd werk’

Evangelisasie is meer as die “redding van siele”, maar wat presies is dit? Heléne Meissenheimer doen verslag. Dr Frikkie Coetzee, ’n 64-jarige predikant van Pretoria, is teologies gevorm deur onder meer die middestadsbediening by Straatwerk in Kaapstad. Vandag lei hy die Algemene Taakspan Evangelisasie wat aan die hand van 12 punte graag aan predikante en

‘Die avontuur van die evangelie is dat dit geïntegreerd werk’ Lees verder

Artikels
Een doelwit van die konferensie was om die omvang van korrupsie te verstaan. Hiervoor is swaargewigte betrek soos voormalige hoofregter Raymond Zondo, die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke asook die openbare beskermer, adv Kholeka Gcaleka om vanuit hulle eie ervarings te deel. Foto: SARK Facebook

Kerkleiers bekyk korrupsieplaag: ‘NG Kerk kan nie op kantlyn staan in dié gesprek’

Dit is tyd vir kerke in Suid-Afrika om meer aktiewe deelnemers te wees in die geveg teen korrupsie, maar in ’n gees van ootmoed soos met ’n spieël gerig na binne. Só sê biskop Sithembile Sipuka, president van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK). Hy het gepraat by ’n anti-korrupsie-konferensie wat die SARK van 23-24

Kerkleiers bekyk korrupsieplaag: ‘NG Kerk kan nie op kantlyn staan in dié gesprek’ Lees verder

Nuus
Plastiekbesoedeling het ’n pandemie geword. Dit is in ons oseane, ons drinkwater en ons kos. Wetenskaplikes het selfs onlangs mikro-plastiekdeeltjies in ongebore babas gevind. Só sê ds Fay van Eeden van die Algemene Taakspan Ekologie in ’n kort video wat vandeesweek bekend gestel is. Foto: Roboflow Universe

Elders gesien | Plastiek in ons oseane, ons kos, selfs ongebore babas – taakspan rig pleidooi

Plastiekbesoedeling het ’n pandemie geword. Dit is in ons oseane, ons drinkwater en ons kos. Wetenskaplikes het selfs onlangs mikro-plastiekdeeltjies in ongebore babas gevind. Só sê ds Fay van Eeden van die Algemene Taakspan Ekologie in ’n kort video wat vandeesweek bekend gestel is. Sy doen in haar video ‘n dringende oproep op almal (regering

Elders gesien | Plastiek in ons oseane, ons kos, selfs ongebore babas – taakspan rig pleidooi Lees verder

Nuus
"Recycling to me is more than boxes … it is a blessing,” says Thabo Radzuma. He works at the recycling depot of the NG Kerk Stellastraat in Pretoria. With him is Fay van Eeden, an “eco-warrior” minister who is involved in the Outreach Ministry Group of the church. Photo: Helene Meissenheimer

Church runs recycling depot, believes loving your neighbour includes caring for the environment

Plastic pollution significantly endangers ecosystems and human health, affecting wildlife and potentially compromising human well-being. One of the ways to combat this scourge is to recycle, but getting your recyclable waste to a depot can sometimes be a bit of a schlep. In an affluent suburb of Pretoria one church not only makes recycling easier

Church runs recycling depot, believes loving your neighbour includes caring for the environment Lees verder

Artikels
Marlèse Nel (regs) gee opleiding vir vroue met voorskoolse speelgroepe. Sy is lidmaat by die NG Gemeente Stellastraat wat deur vennootskappe met 20 verskillende organisasies vir hulle lidmate die spasie wil skep om in Pretoria se groter gemeenskap ’n verskil te maak. Foto: Verskaf

Kerk wat werk-artikelreeks: Stellastraat se 3 V’s: Vennote, verhoudings, verskil-maak

‘Ons is net ’n kanaal wat lidmate die kans gee om ’n verskil te maak’, hoor Heléne Meissenheimer tydens ’n besoek aan dié gemeente in Pretoria.  Elke Maandag vat Thabo Radzuma ’n taxi van Mamelodi na een van die groter NG gemeentes in die ooste van Pretoria. Dit is die dag waarop hy goed soos

Kerk wat werk-artikelreeks: Stellastraat se 3 V’s: Vennote, verhoudings, verskil-maak Lees verder

Artikels

In memoriam | Hartseer Karoodorp groet kaalvoet-dominee Muller Oosthuizen

Muller Oosthuizen, die kaalvoet-dominee van Williston, is vroeg op 2 Julie oorlede, enkele maande sedert sy gemeente gehoor het hy het breinkanker. Hy sou op 8 Julie 65 word. Louise Burger, skriba by die gemeente, vertel hy was ’n gemeenskapsmens. “Hy was baie lief vir die Here en vir mense … hy sou enige iets

In memoriam | Hartseer Karoodorp groet kaalvoet-dominee Muller Oosthuizen Lees verder

In Memoriam
Dit was toe Marlé van Heerden saam met haar musiekspan lostrek met ’n loslitkoortjie in Afrikaans dat, soos dr Nioma Venter vertel, allerhande mure begin tuimel het. Foto: Videoskermgreep

Die Sondag toe 4 000 God in Soweto (ook) in Afrikaans prys

Om dit te kon beleef het haar weer laat glo dat geloof ’n transformerende krag kan wees in ons land se reis na genesing. Só vertel dr Nioma Venter, algemene sekretaris van die NG Kerk aan Heléne Meissenheimer. Venter verwys na die nasionale gebedsdag wat die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) vir Sondag 22 Junie

Die Sondag toe 4 000 God in Soweto (ook) in Afrikaans prys Lees verder

Hoopstories
Die NG Kerk se deelname aan ekumeniese vergaderings is ’n geleentheid tot getuienis, genesing en verbondenheid, sê dr Gustav Claassen (heelregs). Foto: Albin Hillert, WRK

WRK: Deelname is NGK se geleentheid om te getuig, genees en te verbind

Ná die NG Kerk se lang isolasie uit ekumeniese deelname bly dit steeds vir hom ’n emosionele ervaring hoe hulle verwelkom word by geleenthede soos die afgelope saamtrek van die Sentrale Komitee van die Wêreldraad van Kerke (WRK) op die Oosrand, berig Heléne Meissenheimer. Só vertel dr Gustav Claassen, wat in 2016 daar was toe

WRK: Deelname is NGK se geleentheid om te getuig, genees en te verbind Lees verder

Nuus
Die NG Kerk se stem gaan ook opklink by die Sentrale Komitee (die hoofbestuursliggaam van die Wêreldraad van Kerke) se tweejaarlikse vergadering wat vanaf 18 tot 24 Junie in Johannesburg plaasvind. Foto: WRK

Kerkleiers hoop vir ‘ekumeniese wonderwerke’ soos meer as 300 in Jo’burg saamkom

Geregtigheid en klimaatsverandering, Israel en Gasa, die gebruik van die woord “apartheid” en ’n jeuginisiatief rondom die Swart Donderdag-veldtog teen geweld teen vroue asook ’n pelgrimstog tussen kerke. Dit is van die sake waaroor meer as 150 kerkleiers saam met ander afgevaardigdes van regoor die wêreld vanaf 18 tot 24 Junie in Johannesburg in gesprek

Kerkleiers hoop vir ‘ekumeniese wonderwerke’ soos meer as 300 in Jo’burg saamkom Lees verder

Nuus
Bennie het ’n oorerflike spierkwynende siekte waarvoor daar nie genesing is nie. FSH-spierdistrofie, wat in 2007 by hom gediagnoseer is, het hom oor jare so verswak dat sy stewige paar bene hom nie meer kan vat waar hy wil wees nie. Foto: Robert Cable

Kyk | Leraar getuig: ‘Ons moet oor ons donker tye praat; die siekte gaan nie altyd weg nie’

Bennie Janse van Rensburg het besluit hierdie Pinkster gaan hy eerlik wees oor die feit dat hy al self gewonder het waar is die Heilige Gees – veral onlangs. Die gebore Vrystater was vir 25 jaar predikant by die NG Moedergemeente Wellington voor hy op 60 in 2021 om mediese redes moes uittree. Bennie het

Kyk | Leraar getuig: ‘Ons moet oor ons donker tye praat; die siekte gaan nie altyd weg nie’ Lees verder

Artikels Gewild
Die idee van ’n nasionale dialoog geniet reeds geruime tyd wye steun. Ook vanuit kerkgeledere. In April het ’n afvaardiging van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke (SARK) tydens ’n gespreksgeleentheid met Ramaphosa uitgelig hoe noodsaaklik dit is vir inklusiewe gesprekke met mense op grondvlak oor die land se maatskaplike uitdagings en morele verval. Foto: Argief

NG Kerk verwelkom Nasionale Dialoog wat burgerlike samelewing betrek

Die NG Kerk is lank reeds besig om plaaslike gemeenskappe in dialoog te mobiliseer en verwelkom daarom president Cyril Ramaphosa se aankondiging dat Suid-Afrika se langverwagte Nasionale Dialoog gaan begin, sê dr Nioma Venter, algemene sekretaris van die NG Kerk se Algemene Sinode. Te midde van wye onsekerheid oor of die werkswyse wat gevolg gaan

NG Kerk verwelkom Nasionale Dialoog wat burgerlike samelewing betrek Lees verder

Nuus

So help jy Winterhoop om warmte en vol mae te bring vir mees kwesbares

Hulle ontvang reeds ongeveer 150 mense daagliks by hulle sopkombuise en die winter het skaars begin. Die nood vir klere, kos en skoene is hartseer en dringend. So vertel Torings van Hoop in ’n Facebook-plasing  wat op 3 Junie gemaak is. Ds De la Harpe Le Roux, aan die stuur van dié bediening, vertel die

So help jy Winterhoop om warmte en vol mae te bring vir mees kwesbares Lees verder

Hoopstories

Luister | Barry Tolmay oor sy reis na ’n teologie van ekologie – harmonie met God, mens en natuur

Dr Barry Tolmay vertel vandat hy ’n klein seuntjie was is die natuur vir hom die plek waar hy met God kon ontmoet. As voorsitter van die NG Kerk se nuwe Ekologietaakspan is sy visie dat hulle groen voetspoor in gemeentes oral in die land sigbaar sal word oor die volgende drie jaar. So vertel

Luister | Barry Tolmay oor sy reis na ’n teologie van ekologie – harmonie met God, mens en natuur Lees verder

luister
Op ekologietaakspan se agenda met hulle eerste ontmoeting was die vraag: “Wat sê die Bybel oor God se ekologie?” Maar die program het ook ’n stewige dosis ervaringsleer ingesluit ... Die hoogtepunt was ’n oopsee-snorkelsessie saam met ’n marienebioloog. Foto's: Heléne Meissenheimer

Ekologietaakspan spring by die diepkant in | Werk om ‘Groen spiritualiteit’ te laat vloei deur die kerk

Groen spiritualiteit moet vloei soos water in alles wat die kerk doen. Só meen dr Barry Tolmay, wat einde Mei die eerste samekoms van die eerste permanente ekologietaakspan van die Algemene Sinode van die NG Kerk help reël het. Heléne Meissenheimer berig uit Durban.  Vir Tolmay sluit die opdrag om jou naaste lief te hê

Ekologietaakspan spring by die diepkant in | Werk om ‘Groen spiritualiteit’ te laat vloei deur die kerk Lees verder

Artikels
NG Kerk

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 23 Mei 2025)

Hierdie kennisgewings is op 23 Mei 2025 opgedateer.  Stuur Amptelike Nuus na kerkbode@tydskrifte.co.za AANVAAR Ds CE (Charl) Bredell (emeritus) na Waterberg; dr CJ (Hannes) Reinecke van Secunda-Oos na Amersfoort; ds DS (Dean) Reiners van Birchleigh na Meerensee; prop E (Eliza) van der Westhuizen as diensleraar na Sondagsriviermond. OOS-KAAPLAND BEVESTIGING Prop Eliza van der Westhuizen is

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 23 Mei 2025) Lees verder

Amptelik
Pienaar se lang loopbaan as predikant het begin as predikant aan die Oos-Rand, waarna Witrivier en Potchefstroom gevolg het. In 1985 het hierdie oud-Tukkie in Pretoria gevestig om Arcadia en later Riviera-Jakaranda as gemeentes te bedien. Gedurende hierdie tyd het hy ook vir ses jaar as voorsitter van die NG Kerk se Noordelike Sinode gedien. 

Johan Pienaar sterf – Laaste woorde van geliefde kerkman bemoedig vele

Dr Johan Pienaar se boeke, radiopraatjies en sy blote menswees vorm alles deel van die mooi nalatenskap van hierdie geliefde kerkman en skrywer wat op 20 Mei op 74 in sy huis in Pretoria-Oos oorlede is.   Dit blyk uit die talle huldeblyke deur kollegas, lidmate en familie wat in die dae ná sy dood

Johan Pienaar sterf – Laaste woorde van geliefde kerkman bemoedig vele Lees verder

Nuus
Scroll to Top