Elders gesien | 2026 Wêreldbiddag vir vroue se tema: ‘Kom, Ek sal jou rus gee’
Vanjaar se Wêreldbiddag vir Vroue word op Vrydag 6 Maart 2026 gehou. Die vroue van Nigerië is gevra om die program vir 2026 saam te stel rondom die tema ‘Kom, Ek sal jou rus gee’. Volgens hierdie internasionale beweging se webblad, verken die vroue, aan die hand van Matteus 11:28-30, verskillende tipes laste (soos skaamte, […]
Elders gesien | 2026 Wêreldbiddag vir vroue se tema: ‘Kom, Ek sal jou rus gee’ Lees verder
Nuus





















