Verhelder en fokus
Wanneer ons begin om Jesus na die wêreld te volg, begin jou oë oopgaan vir die nood om ons. As jy deur Jesus se oë begin kyk, sien jy mense op ’n ander manier. Jy sien die swaarkry van mense in ’n plakkerskamp, die veeleisende lewe van enkelma’s, die gebrek aan ’n toekoms vir kleuters […]
Verhelder en fokus Lees verder
Gestuur
