Ikonografie: Sy herontdek dié geloofskat
Ikone kan benut word om die gereformeerde tradisie te verryk, meen ds Fay van Eeden. Sy het met NEELS JACKSON daaroor gesels. Vir ds Fay van Eeden was dit ’n diep geestelike ervaring toe sy die eerste keer ’n ikoon geskryf het. Ikone is nie iets wat tradisioneel deel vorm van die gereformeerde tradisie nie. […]
Ikonografie: Sy herontdek dié geloofskat Lees verder
Artikels




















