‘Dis hier waar die tekkie die teer tref’
Marileen Steyn in gesprek met Guillaume Smit Ek en Guillaume sit in sy kantoor en gesels oor die uitdagings van die afgelope jaar. Die konteks waarin Guillaume hom bevind, is een van dié waar die kerk daaraan herinner word dat die koronaviruspandemie nie die enigste uitdaging die afgelope jaar was nie. As predikant in die […]
‘Dis hier waar die tekkie die teer tref’ Lees verder
Reeks 1: Predikante in 'n pandemie Reekse
















